Kommentaar

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Henk Viljoen 2021-01-15 Louise, loer gerus na die Die lewe volgens Wim Vermaak deur William Oosthuisen. Daar is 'n onderhoud met hom op LitNet. Kontak Henk Viljoen gerus by NB-Uitgewers vir nog wenke. Die leesgids is ook binnekort beskikbaar.

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Lizz Meiring 2021-01-15 Wonderlik! Trots op jou, Theo! Jy verdien dit oor en oor.

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Jean Theron Louw 2021-01-15 Ek hoop Spanje besef hoe gelukkig hulle is! Princess Yoda, you rock!

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Helena Brand 2021-01-15 Mis jou en jou prinses op jul staproete elke dag.

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Carolene v Jaarsveld 2021-01-15 Amper Einstein deur Christien Neser

Anton Goosen – Liedjieboer deur Hanlie Retief: ’n lesersindruk

Annette Hansen 2021-01-15 Ek sien uit om dit te lees

#opdielug met Crystal-Donna Roberts

Annette Hansen 2021-01-15 Dit sal interessant wees om te sien waarmee sy vorendag kom

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

helize van vuuren 2021-01-15 Jan Rabie - Die seeboek van die sonderkossers [1975] 'n Onvergeetlike boek, deur 'n meesterverteller - boonop 'n avontuurverhaal met pragtige illustrasies deur die skrywer se skildervrou, Marjorie Wallace.

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Rita Viljoen-Van Heerden 2021-01-15 Hou van die storie - leer ken die mens agter die kunstenaar. Well done en blessings.

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

stef cupido 2021-01-15 Wonderlike kuns! Lekker artikel. Love dit.

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Stephan Lategan 2021-01-15 Skool is 'n Riller Saamgestel deur Marianna Brand. Uitgegee deur Human & Rousseau.

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Marnitz 2021-01-15 'n Ware kunstenaar en vriend deur-en-deur. Sy kreatiwiteit en vrye denke is inspirerend en sy vriendelikheid en opregtheid is aansteeklik. Sien uit na wat die 'Groot Beer' volgende gaan aanpak.

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Anita Froneman 2021-01-15 Puntemasjien deur Christo Meyer.

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Jaco Viljoen 2021-01-15 Ongelooflike talentvolle persoon! Calling a spade a spade, and if not, Theo will make it an opportunity.

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Anrie 2021-01-15 Hier kan moontlik 'n paar opsies tussen skuil: https://www.goodreads.com/list/show/127140.Afrikaanse_Tiener_en_Jeugboeke Veral moontlik "Al wat ek weet" deur Marita van der Vyver, of Afkop, deur Fanie Viljoen.

Die stralende toorn van Augusta

Reinet 2021-01-15 Ek geniet elke woord wat jy skryf!

Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik

Dirk Rigter 2021-01-15 Theo, hoe is dit moontlik dat Trump se regspan nie genoeg van die "bewyse" wat jy op die vele platforms gesien het, kon voorlê om beslissings in Trump se guns te kry nie? Of was die verhoor-regters almal dom? Sekerlik is die oorgrote meerderheid nie in B

Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik

Dirk Rigter 2021-01-15 Gustaf Claassens, niemand kon dit beter as jyself gestel het nie, en ingeval jy dalk vergeet het, haal ek uit jou kommetaar direk aan: "Wat Pres. Trump self betref; wel, hy het met sy grootheidswaan en arrogansie grootliks tot sy eie val bygedra". Daar he

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Dewald Koen 2021-01-15 Beste Louise Ek sal graag die volgende romans aanbeveel: 1. Absoluut Einstein - Christien Neser (NB het 'n gratis onderwysershandleiding beskikbaar wat afgelaai kan word.) 2. Afkop – Fanie Viljoen (Lapa) 3. Chuck Norris kan deel de

'n Brief vir Ben du Toit

Dirk Rigter 2021-01-15 Beste FC Boot, jy kan mos nie jou teologiese brood aan beide kante botter nie. Noudat die wetenskap die letterlike interpretasie van die Genesis-verhaal as 'n mite bewys het, is jy hiermee eens. Maar, terselfderyd wys selfs die moderne teologiese wetensk

Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik

F C Boot 2021-01-15 Wat sê Forbes oor die skuld."It is important to note, as Trump did Thursday night, that he also has significant assets. Forbes values them at $3.66 billion, enough to make his net worth an estimated $2.5 billion. He is not broke, despite what many critic

'n Brief vir Ben du Toit

F C Boot 2021-01-15 Beste Angus Lees gerus http://www.bybelkennis.co.za/die-eerste-brief-van-johannes-15/? En jy sal sien dat jou uitgangspunt op 'n vekeerde aanname berus.

Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik

Roeks 2021-01-15 Baie mooi die MSM opgesom en vir ons nou 'n samevatting gegee. Dit sal nou lekker wees as jy die ware feite en stand van sake in die heelal navors en its behoorliks saamstel wat ons nie elke dag op CNN hoef te verwurg aan nie.

Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik

Paul Roos 2021-01-15 Baie goeie artikel. Daar word nie vermelding gemaak van Trump se groot klomp skuld nie. Daar word beweer dat sy maatskappye meer as $1bilj dollar skuld het. Sy hotelgroep het alleenlik, heelwat meer as $100milj dollar skuld. Dit is so ooglopend hoe Trump

'n Brief vir Ben du Toit

Angus 2021-01-14 'n Volslae ateïs? Nee, ek is maar net 'n doodgewone ateïs. Sien, ek is so gebore. Op tienjarige ouderdom het ek amper 'n gelowige geword, as liewe Jesus net my dooie hoenderhaan lewendig gemaak het, soos ek gebid het. Hulle het my vertel die Bybel sê j

Ons was daar: Sektor 20 & 70 deur Johan van Wyngaard: ’n resensie

Marius van Staden 2021-01-14 Bestellingsnavraag Wat is die uitgewer se besonderhede ten einde die boek te bestel?

Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik

Theo 2021-01-14 Sarie ek stem 100% saam met jou. Big tech se aanslag op die vryheid van spraak gaan die linkerkant ook byt. Hulle jubel en juig sal van korte duur wees.

Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik

Theo 2021-01-14 Jan-Jan duidelik is jy deel van die linkse hoofstroom media en fake news. Ek kyk direk op youtube en talle platforms en kon nie sien waar Trump die mense tot geweld aanhits nie. Ek het ook gekyk na die talle opnames oor verkiesingsbedrog, bewyse van dooie

Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik

Tim Huisamen 2021-01-14 Bravo, Jan-Jan Joubert, jy noem dit soos dit is! Drie kort kommentare: 1. Baie Mexikane is onlangse immigrante, maar baie het sedert die negentiende eeu deel geword van die VSA toe groot dele van Mexiko deur die VSA geannekseer is. 2. Daar is 'n di

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

Amanda 2021-01-14 Goeie inligting wat verstaanbaar is en die korona inenting regverdig.

Christine Barkhuizen-le Roux (1959–2020)

Christine Barkhuizen-Le Roux (1959-2020) - Het Zuid-Afrikahuis 2021-01-14 […] de roman Kom hier dat ik je kus van Griet Op de Beeck en Nachtouders van Saskia de Coster.In het artikel op ATKV|Litnet-Skrywersalbum, van 26 november 2020, geeft Erika Terblanche een uitgebreid overzicht van Christine’s leven en […]

Elders gesien: As jy steeds nie die basiese van die virus en pandemie verstaan nie

Sarie 2021-01-14 Ek weet nie waarom daar na die Voortrekkerkind verwys word wat tiet soek nie. Was nou die dag by ‘n landelike skool in die Boland en toe vertel die juffrou vir my ‘n kind in graad 1 gaan nog pouses huis toe om te gaan pram vat soos sy gesê het. Miski

Gaslight Trump en die Republikeine van Amerika?

Anrie 2021-01-14 Dis jammer dat hierdie rubriek hom ook skuldig maak aan valse bewerings, wat presies is wat die Republikeine gebruik om hulle volgelinge aan te hits. Ek vermoed dat die "videomateriaal" waarna verwys word (sonder om enige skakel ter stawing te verskaf)

Skoon wasgoed: Die verhaal van die verhaal van Oscar Pistorius

Frederik de Jager 2021-01-14 Gianni Merlo, 'n Italiaanse joernalis. Sy naam staan op die titelblad.

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Dave Henderson 2021-01-14 Hey Mr Du Toit - I would happily give you advice on your options for self-publishing as an eBook (and publishing to a shop like Amazon...) Visit our website (www.myebook.online) and submit your details - we can have a chat about your publishing options

'n Brief vir Ben du Toit

Raed-na-Gael 2021-01-14 Die wêreld is nog altyd woes en leeg. Die mensdom word vasgeknyp in moedeloosheid, almal sien geen hoop nie. Net soos dit was voor Christus se koms en blameer hul God nog steeds vir die verlatenheid. Dis juis om hierdie rede dat Hy aan die kruis vir ons

'n Brief vir Ben du Toit

Piet Westra 2021-01-14 Ek is nou 83, maar het in 'n streng gereformeerde gesin in Nederland groot geword. Ek het al vroeg aan aan die Christelike leer begin twyfel en op 21 alle bande met die kerk verbreek. Dit het vir my as 'n groot bevryding gekom. Ek neem aan dat ds Du To

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

LitNet 2021-01-14 Gerrie: Awie Badenhorst versoek dat jy hierdie vraag aan jou onkoloog rig.

Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik

Wynand Dreyer 2021-01-14 Uitstekende, nugtere ontleding
Top