Delphine du Toit2021-01-21Margot was 'n wonderlike vriendin oor die jare. En die EEN mens wat my op spoor kon hou om suiwer Afrikaans sonder Anglesismes te praat, met daai wonderlike stem van haar. Al het ek haar jare laas gesien, ek sal haar ontsettend mis, maar die herinneringe
Dan2021-01-21Hi!
Do you know RAPHAEL GAMAROFF from https://onedaringjew.wordpress.com
I want to know if he is "ok" or what happened to him. I am unable to reach him.
Thank you!
Dan
robert barrie2021-01-20Ek dink dié is uitstekend net soos dit is... As jy nie van die Voortrekkerkin- verwysing hou nie, vervang dit met Broederbonder by geheime vergadering, waar waansinnige teorie met mosie gesluk is.
Waldemar Gouws2021-01-20'n Adam van nou en vir nou (indien u nie te na gekom voel nie). Adam en sy vrou verder oos, aan ons kant, as die oostekant van die tuin van Eden met sy patrollie gérubs.
Jeremy Bruintjies2021-01-20Dis ń baie mooi gedig. Schoonspruit het jou baie goed geleer. Ek veronderstel dat Mr De Laura sou ook baie trots wees op jou.
Lank lewe "Raka".
Laurettevan Zijl2021-01-20My seun wat landbou aan die US gesturdeer het, sê hy was in landboukringe bekend as 'Suid-Afrika se beste landbouminister, maar wat nooit 'n minister was nie.'
Karen Hart2021-01-20Ja, Stephen, ek wonder nou nog hoe ons almal in daardie klein huisie ingepas het. Maar dit was die lekkerste vakansies en 'n mens onthou nie eens die ongerief nie.
Karen Hart2021-01-20Tertius, my pa, Johan Botha, sou sekerlik jou pa geken het met die Red-die-Bakke-veldtog. My oupa en ouma was Adam en Drienie Botha. My oupa is vroeg dood. My ouma Drienie en haar drie seuns, Hekkie, Howard en Johan, en hul gesinne het daar vakanie gehou.
Louis du Plessis2021-01-20Om te ervaar hoe innemend en taktvol jy iemand anders se skoene (oë, hande, stem, hoor, proe) aantrek, is so medemenslik en verrykend, Anzé!
Karen Hart2021-01-20Ja, Stephanie, ek het die mooiste foto's van jou wat by die Bakke geneem is. Ek het so 'n groot bewondering gehad vir my mooiste niggie. Nou nog.
Johan van der Merwe2021-01-20Ongelooflik goed en diep en bring tog hoop en hartseer want in die gedig is meer as net 'n storie, hier is 'n ontsnapping van 'n gevangenis wat die gedagtes wat so lank by gister vasgevang was. Nou gaan ons môre toe, sien ons kan nie môre sien nie, ons
Diana Vermeulen2021-01-20Asem deur Jan Vermeulen.
Reeds voorgeskryf by IEB skole.
Daar is reeds ’n skooluitgawe en audioboek deur Armand Aucamp.
LAPA gee ook ’n studiegids uit oor Asem.
Wenner van LAPA jeugromankompetisie 2015.
Raed-na-Gael2021-01-20Wanneer ek die spreekwoord hoor "vee eers voor jou eie deur", dan kom die beeld van die voortrekkertannie met haar kappie op, wat vrede het met die buurvrou anderkant die bult. Weet van 'n land se president wat die vigsvlaag afgemaak het deur die bevolkin
Chris Marnewick SC2021-01-20Frederik, die sentrale tragedie van die "val" van Oscar Pistorius is gesetel in die onderliggende gebeurtenis, naamlik dat hy vir Reeva Steenkamp doodgeskiet het in die waan dat sy 'n inbreker was. Dit is 'n hartverskeurende tragedie op sy eie, maar 'n sc
Jean Oosthuizen2021-01-19Talbot Sadler, jy sit die pot baie ver mis. Ben du Toit wat die boek geskryf het was nooit 'n inwoner van die jeugsentrum in Pretoria nie. Jy verwar hom met iemand anders.
F C Boot2021-01-19Beste Angus
Lees gerus http://www.bybelkennis.co.za/die-eerste-brief-van-johannes-15/?
En jy sal sien dat jou uitgangspunt op 'n vekeerde aanname berus.
Angus2021-01-19Sjoe! Ek kan nie eens onthou dat ek bogenoemde geskryf het nie. Dit lyk na die "vervolg" van iets wat vooraf geskryf is; anders sou dit "word vervolg" gewees het.
'n Interessante onderwerp! Die biblioteke kan jou help; selfs al google jy net.
Azelia Morkel2021-01-19Ek moet net byvoeg "Die DJ" was die eerste boek wat op Eden FM - die grootste gemeenskapsradio-stasie in die Wes-Kaap, voorgelees is Oktober velede jaar. Die reaksie van die gehoor - oud en jonk - was oorweldigend positief.
Chezlyn Botha2021-01-19My aanbeveling: DIE DJ. (Deejay) Jeugroman van Simon Bruinders - uitgegee deur Naledi.
Vir 'n outjie wat self op die Kaapse vlakte grootgeword het, was hierdie boek nie vreemd nie. Daai was o's lewe in Mitchells Plain. Dis 'n boek van liefde, close famil
DAVENE DAWIDS - Student2021-01-19Ek beveel graag DIE DJ van Simon Bruinders aan. Die boek word uitgegee deur Naledi. Daardie boek wat my lewe verander het. Ek is 'n weeskind wat op kollege geswoeg het om met geen hulp 'n kwalifikasie te bekom. Net toe ek wou opgee, lees ek DIE DJ - 'n bo
Morne Pietersen2021-01-19Ek wil graag "Die DJ" geskryf deur Simon Bruinders geskryf, en uitgegee deur Naledi voorstel. Die Jeugroman spreek die tipiese emosionele en sosiale probleme aan waarmee baie jongmense in hierdie ouderdomsgroep te kampe het. Uitdagings soos selfbeeld, tek
Azelia Morkel2021-01-19Die DJ deur Simon Bruinders (Naledi) is 'n uitstekende keuse. Hy is 'n briljante skrywer en hierdie is 'n boek waarby beide landelike en stedelike kinders kan aanklank vind.