Ivermetien al jare lank in gebruik

  • 3

Fotobron: Unsplash

Kyk, ons kan die tablette koop op die internet en dis nie die swartmark nie. Waarom wil die regering en veral die media in Suid-Afrika nie verstaan dat daar medisyne is wat vir diere geformuleer was nie en dan ook dieselfde medisyne vir mense? Byvoorbeeld vitamiene B12 vir mense en vitamiene B12 vir diere? Dit is niks nuuts dat ivermektien vir mense reeds vir 40 jaar gebruik was nie. Ek neem aan dat alle medisyne op  voorskrif deur mediese praktisyns in beheerde omstandighede is. Groete, Hans Richardt, Orania

Lees ook

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

  • 3

Kommentaar

  • Jan, elke mens het die reg om sy naam met 'n plank te moer. Ek doen dit nog gereeld. Dit is volgens my die eerste keer dat so baie mense dit op een slag doen. Ek staan nie onverskillig teenoor die pandemie/virus nie, maar ek is bevrees ek sluk swaar aan die storie. Geldmaak. Ek weet net nie hoe jy 'n virus kan hokslaan nie. 'n Virus verander. Ons kry nou die entstof. Is dit vir die eerste kiem of die tweede of die derde wat nog gaan kom. WDF? Wag en sien.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top