Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik
“Lede van ’n sportspan praat met mekaar, maar binne ’n mens of ’n dier se liggaam gebeur kommunikasie deur spesifieke chemikalieë wat tussen selle rondgestuur word, amper soos briewe. En ivermektien buit juis hierdie kommunikasiestelsel uit: Hy maak dit onmoontlik vir die verskillende dele van ’n wurm of ’n ander parasiet om met mekaar te praat …”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed