Kommentaar

Persverklaring: Sopnat gala-aand ’n reusesukses

Deidre Sadie 2020-12-18 Baie mooi geskryf. Ek kon netsowel daar gewees het.

Gee jy jou tiende?

Dominee 2020-12-18 Koos, dom vraag!

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Carina 2020-12-18 Baie geluk aan Prof. Ben. Dit klink na 'n wonderlike boek. Ek het dieselfde pad geloop en vrede gekry in my.

Inspirasiepornografie

Carina 2020-12-18 Baie interessant. Dit is maar die boonste laag soos altyd wat kan optree en motiveer en geld verdien. Die meeste kry bitter swaar veral as daar nie baie geld is nie. So ook met geestessiektes. Tog is daar vele stille stories van dapperheid en pas mens aan

Woord van die jaar 2020: eerste inskrywings

Lizette Küsel 2020-12-18 Grendeltyd = genadetyd

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Jakob Knopkniegie 2020-12-17 Ons wiet nie, maar een dink die wiet ons, en dis dat ons doedgaat en verde ko mense met stoeries, wat siekerlik mar gelieg en bygelieg word soedra die vertelle worde. Hierie boek van professour Ben is duidelik - ons kan niet buig voer goede wat ons na der

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Hans Richardt 2020-12-17 Heinrich Wyngaard voel konstant daar is "onbetaalde skuld"? Hierdie emosionele plakkery oor "skuld" kan ook nou stop. Dit het GEEN basis nie en is niks anders as die Tirannie van Skulddemokrasie nie. Ek is gatvol vir die geslag wat hul by geen etniese kul

Om alles brutaal te herrangskik – Deon Wiggett oor ’n Enkele verhaal

Lynette Erwee 2020-12-17 Ek het die boek ‘n Enkele verhaal gelees. Dis uitstekend en ek eer Deon Wigget vir sy dapperheid. Ek glo sy waagmoed en deursettingsvermoë gaan duisende mense help.

LitNet Akademies-resensie-essay: Baster deur Jan Vermeulen

Johannes Slabbert 2020-12-17 Estelle, ek is nie 'n taalkundige of 'n letterkundige nie, maar al wat ek kan sê is dat ek nog nooit, nie net so 'n uitgebreide nie, maar so 'n volledige, kundige, intellektuele, gesubstansieerde en professionele resensie van enige boek teëgekom nie. Ek

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

F C Boot 2020-12-17 Die probleem is dat Christus vir hierdie mense 'n struikelblok is en hul elke keer oor Hom struikel. Dit is om die rede dat sy bestaan ontken word. As dit wel erken word, word Hy gereduseer tot op menslike vlak en dan Richard Dawkins: "Somebody as intelli

Gee jy jou tiende?

Koos 2020-12-17 Gee Dominee ook tiendes en dankoffers uit sy markverwante salaris?

US Konvokasie-verkiesing en Merlyn van der Rheede: "Hieraan wy ek my toe"

Gustaf Claassens 2020-12-17 Hierdie bydrae is musiek in die ore van mense wat 'n liefde vir Afrikaans as taal koester en nie skaam is vir wat eie aan hulleself is nie. Dank aan Merlyn van der Rheede vir 'n puik bydrae. Anders as Me. Van der Rheede egter, is daar diegene wat te kenn

NB Akademie voeg nuwe kortkursusse vir boekbedryf by sy program

Annamie Odendaal 2020-12-16 Goeiedag Bied julle proeflees- en redigeerkursusse aan in 2021?

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Andries G H van der Walt 2020-12-16 Dit is nogal jammer dat so baie skrywers wat ywerig oor die rasseprobleem in Suid-Afrika skryf en filosofeer geensins enige aandag gee aan die invloed wat 16e en 17e eeuse Europese denke oor ras en rassisme, wat sekerlik 'n baie groot invloed sou gehad he

Draadloos

Dina Brink 2020-12-16 Wat het geword van Rocco Erasmus van Huivrou versoeke?

"Hoë" boekpryse? Dís waarvoor lesers betaal

Nico M Ferreira 2020-12-16 Ai toggie, Isabella met die 5 uitroeptekens: die artikel gaan nie oor taaltrots nie - kan mens soo eng wees in 2020? Maw jy ignoreer maar net die skatte uit Afrika en byv die Engelse vertalings uit die Skandinawiese lande? Waar die artikel wel tekort ski

In liefde gebroke

Annalene Boonzaier 2020-12-16 Skitterende werk.

In liefde gebroke

Driekie Grobler 2020-12-16 Pragtig, Drienie.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Raed-na-Gael 2020-12-15 Ek lees die resensent skryf: (a) "Maar hy gaan ook te rade by Dick Swaab, die Nederlandse neuroloog, wat oortuigend skryf oor die brein en godsdiens in sy boek Ek is my brein (2014). Dis in ons breine waar die gode gebore word. Dis in ons breine waar god

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Jakob Knopkniegie 2020-12-15 Jog! Hierdie ou jokkende skokkende swarte boek het darem BAIE skade aangerig! Gedoeriewaar! Og!

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Pieter Loots 2020-12-15 Dr. Ben, dit sit nie in enige man se broek, in jou posisie, om spreekwoordelik uit die religieuse kas te klim en daardie twyfelgewigte van jou skouers te gooi nie. Ek weet, want dit is soms die mense naaste aan jou, vir wie jy baie lief is, wat voel dat j

In liefde gebroke

Anze Bezuidenhout 2020-12-15 Pragtig Drienie

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Christine Cobb 2020-12-15 Beste Johan, baie dankie vir jou moeite om my met so 'n verduideliking, wat vir my sin maak, terugvoering te gee. Ek het gisteraand lank gedink ... en ek bly staan by Ben du Toit se sienswyse. Soos jy, glo ek ook in 'n Godheid en bly verseker ook net 'n

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Naas Ferreira 2020-12-15 Ek twyfel vir geen oomblik aan Dr. Ben du Toit se integriteit, sy waagmoed en sy worstelings nie. Sy uitspraak in die boek: “Ek is ‘n mens met ‘n brein. Ek is ‘n mens met ‘n brein ‘n produk van ‘n lang evolusionêre proses. Daar is geen tra

Geestelike narsisme en politieke militante

Hans Richardt 2020-12-15 Schalk van der Merwe, ek stem saam oor links en regs bokse uitgedien is. Tog klou die media verbete daaraan. Is liberaal links en konserwatief regs? Wat is liberaal deesdae, om af te stig van demokrasie van SA? Dit was tog die verregses se strewe al die

Moddergat se klein Moses

Robin Titus 2020-12-15 Brilliant Mr Stockwell!

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

F C Boot 2020-12-15 Al ooit gewonder hoe mense sal reageer die dag wanneer rekenaars presies dieselfde begin redeneer soos die mense van vandag redeneer?

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Johan 2020-12-14 Ek ken vir Ben du Toit en twyfel nie vir 'n oomblik aan sy integriteit nie. Die tyd wat dit hom geneem het om tot die slotsom te kom waartoe hy gekom het, is tog 'n duidelike aanduiding dat sy standpunte die gevolg is van langdurige en intense nadenke, wo

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Christine Cobb 2020-12-14 Hi Naas, baie dankie vir jou terugvoer. Jou antwoord is wel een vir my om oor na te dink.

"Hoë" boekpryse? Dís waarvoor lesers betaal

Isabel 2020-12-14 Nee dankie ... ek lees nie in Engels nie .... ek verkies om in my Taal AFRIKAANS te lees!!!!!

Saluut aan Eugène Marais   

Johan van der Merwe 2020-12-14 Baie dankie

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Naas Ferreira 2020-12-14 Dit hang af wat die vraag is waarvan God of post-teïsme die antwoord moet wees. Nie een van die twee is 'n antwoord op COVID, maar altwee kan jou houding teenoor menslike lyding beïnvoed. Ongelukkig beskuldig mense God vir al die lyding in die wêreld.

Ode aan ons liefde

Salvia Ockhuis 2020-12-14 Baie dankie, Driekie.

Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n bespreking deur Kerneels Breytenbach

Henning Janse van Vuuren 2020-12-14 Sonder om ʼn berg van ʼn molshoop te wil maak, moes ek tweemaal aanloopbaan toe voor die storie behoorlik kon vlerke kry. Die psige van die protagonis, dokter Gustav van Aardt, oortuig eers volledig in die doodsnikke; tot dan knaag die gedagte dat die boe

Ode aan ons liefde

Driekie Grobler 2020-12-14 Baie mooi en beskrywend Salvia

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Christine Cobb 2020-12-14 Die plaashek het vir my ook oopgegaan 'n paar jaar gelede. Ek berus my by Dr Ben du Toit se boek: God is daar 'n ander antwoord? iWat 'n wonderlike bevryding!

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Albert Grundlingh 2020-12-13 Ek is bewus dat Desmond Painter 'n wye leeskennis het. Derhalwe is ek ietwat verbaas dat hy nie die werk van Mellet oor die boeg van Linda Hutcheon se historiese metafiksie (1988) gooi nie. Dit sou 'n meer oortuigende argument gewees het. As praktiserend

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Chef Tebello Mofokeng wa Moletsane 2020-12-13 As an AfricanNativeDescendant from millenia goneby to the present journey=Life=truths of OurCollectiveHeritage can,t be erased by lies.

rooimierwoorde

Marietjie Steenkamp 2020-12-13 Ongelooflik mooi. Puik digwerk.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Chris Erasmus 2020-12-13 Ek lees die kommentare oor mnr Ben du Toit se boek. Ek het nog nie die boek gelees nie. Ek gaan miskien uit my beurt kommentaar lewer. Elke persoon het sy eie mening oor die skrywer se belewing of ervaring van sy "ontnugtering", indien jy dit al beleef he
Top