Daar het hierdie jaar 91 geakkrediteerde artikels met 2 470 bladsye se navorsing in Afrikaans in LitNet Akademies verskyn. Die derde uitgawe van 2020 is nou beskikbaar.
Lees die artikels gratis op LitNet.
Sedert 2008 is 22 228 bladsye gepubliseer.

Kommentaar
Skitterend! Dit in een van die mees verwoestende jare in die geskiedenis van die mensdom.