Ansie Niemann2021-02-04Een van die mooiste Afrikaanse boeke! Ek het die plaas lewe beleef in al sy fasette. Op ‘n skaapplaas groot geword in Carolina. Die politiek en nie elektisiteit, die opwinding oor verbeterings. Maar veral die menslikheid in elke karakter. Gelees en gelu
Corlietha Swart2021-02-04Dankbaar oor elke tesourus en woordeboek in Afrikaans wat (nog) hersien en heruitgegee word - veral die ou, vertroude staatmakers (soos die Tesourus van Afrikaans, die AWS, die HAT, ens.) wat op 'n tyd 'n ereplekkie in vele huishoudings (met skoliere en s
Gustaf Claassens2021-02-04"One small step for man, one giant leap for mankind........"
In wese is dít hoe enige (deurbraak) idee posvat en groei. Met 'n eerste klein treetjie. Ook op politieke gebied. Dit gebeur gewoonlik as gevolg van die onvermoë van 'n regering (in die geva
Dr Edna Deudney Prinsloo2021-02-03Can we still envision that the universe is built on harmonics and that the Pythogoreans had it right when they married mathematics, music and the cosmos? In this respect it is intriguing that science revealed an information domain probably beyond the Plan
Laetitia Pretorius2021-02-03Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die geleerdheid van die geleerdes sal ek tot niet maak. Waar is die wysgeer van hierdie wêreld nou? Waar die skrifgeleerde? Waar die slim woordvoerder? Het God nie die wysheid van die wêreld tot onsin ge
Jeanine Rado2021-02-03Ek was 'n blommeboer in Grahamstad vir baie jare; nou tower ek op rangskikkings om mense se lewens op te helder - funksies, verjaarsdae, welkom tuis, ek is jammer, ons dink aan jou, ek is lief vir jou, totsiens - blomme maak alles beter. Wat 'n wonderlik
Jacques le Roux2021-02-02Ek het gisteraand die roman klaar gelees en vanoggend hierdie resensie onder oë gekry. As skrywer smag ek om eendag soos Winterbach te kan skryf en ek sal baie tevrede wees om as resensent soos Louise Viljoen te kan skryf. Baie dankie vir hierdie resensi
Surina Serfontein2021-02-02Wow!! Ek is byna 70 maar ek is so opgewonde!! Kom uit die mooie (nou baie droog en vaal) Oudtshoorn, waar volop rose, lelies en bont blomme moes plek maak vir droë takke, klippe en aalwynsade. Maar mooi bly maar mooi!! Solank ons kan dink en doen.
Alta Vos2021-02-02Heerlik gelees, Estelle. En dankie ook aan al die heerlike kommentaarleweraars ... ek stem dat woorde ongelooflike terapie is, veel meer vervullend as brei of hekel vir onhandiges soos ek :)
Michelle2021-02-02Waar begin ek as ek besef my 9-jarige dogter het geen begrip vir wiskunde nie, maar was van gr rr tot graad 2 in die skool met punte van 90%!! Sy weet nie eers wat is 4+3 nie ... tel op haar vingers ... nou wil ek tuis onderrig. Waar begin ek?
Leah Grobler2021-02-01Ek het 'n gebedsbediening vir ondersteuners van geliefdes wat substansafhanklik is. Ek wil 'n aanhangsel oor Dagga by die Maart gebedsbrief voeg omdat daar soveel vrae en onsekerhede, frustrasies bestaan rondom die gebruik van dagga. Waardeer hierdie inl
Mariette Koen2021-02-01Wat 'n kreatiewe idee. Die meeste mense geniet dit om met woorde te woeker. Hier is 'n gastehuis in Bloemfontein en die buitemuur is vol "blokkiesraaisel-woorde". Die manier waarop gaste woorde soek, lees en bespreek getuig van hoe gewild so 'n aktiwiteit
Reusedwerg2021-02-01Jan, elke mens het die reg om sy naam met 'n plank te moer. Ek doen dit nog gereeld. Dit is volgens my die eerste keer dat so baie mense dit op een slag doen. Ek staan nie onverskillig teenoor die pandemie/virus nie, maar ek is bevrees ek sluk swaar aan d
Henning Janse van Vuuren2021-02-01Ek vermoed self ons is nie wie ons dink ons is nie.
In Very Interesting (ʼn tydskrif gepubliseer in assosiasie met BBC Science World) lees ek onder die opskrif Existential fear of the day (Jan/Feb 2020) dit is heel moontlik dat ons in ʼn simulasie lee
Willem Botha2021-02-01Estelle, ek het die boek begin lees maar was vir my net te veel van 'n sci-fi-storie en het nie eers 'n derde deur die boek gevorder nie, dit neergesit en nie verder gelees nie. Jou kommentaar het my nou egter geprikkel om die boek weer op te neem en van
Trienie Mahne2021-02-01Wow - dankie Gys vir hierdie reply in my e-pos vanoggend. Dis eenvoudig wonderlik! Om te dink ek het al aanbeweeg vanuit LitNet om ander hoogtes aan te pak in Jesus Christus terwyl baie nog agter stry oor die dood en grafte en godsdiens.
Weereens bevesti