Kommentaar

’n Kritiese beskouing van Winfried Lüdemann se teoretisering oor ’n musikale versoeningsdialoog

Etienne Viviers 2021-02-11 Prof. Lüdemann's dissertation can be accessed at http://hdl.handle.net/10019.1/109124

’n Kritiese beskouing van Winfried Lüdemann se teoretisering oor ’n musikale versoeningsdialoog

Etienne Viviers 2021-02-11 Please read Prof. Lüdemann's recently published dissertation "Windows on South African art music in the European tradition" (Stellenbosch, 2020). The whole document makes for fascinating reading. A fairly short discussion in his chapter 2 regarding my

A critical consideration of Winfried Lüdemann’s theorisation about a musical dialogue of reconciliation 

Etienne Viviers 2021-02-11 Please do read Prof. Lüdemann's dissertation. The whole document makes for fascinating reading. A fairly short discussion in his chapter 2 regarding my research makes clear that he and I have completely different understandings of the word "translatio

Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand Deist

Sandra Pretorius 2021-02-11 Ek vind u rubrieke altyd geweldig interessant. As ek dit nie mis het nie, was u ook betrokke by die uitgee van Antjie Krog se wonderbaarlike bundel Verweerskrif? En as ek dit nie mis het nie ook daardie kontroversiële boek oor die lang man of die lang ge

Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand Deist

Frederik de Jager 2021-02-11 Beste Karen, baie dankie vir jou kommentaar. Dit stem my nederig maar ook bly dat dit iets vir jou kon beteken. Ferdinand was eenmalig. So iemand kom mens nooit twee keer teë nie. Dit was my uitsonderlike voorreg om hom vroeg in my volwasse lewe te ken.

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Daniel Swart 2021-02-11 Ek is uitermatig gestumileer deur hiedie insiggewende artikel. Ek soek nog.

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Raed-na-Gael 2021-02-11 Angus, En dis waarom jy as 'n "geleerde" mens 'n ongelowige is.

Karoobrokkies, ’n literêre reis

Anne-Marie Mischke 2021-02-11 Dit is losweg een van die beste stukke skryfwerk op LitNet. Ooit. Ek bêre dit om weer en weer te lees.

A critical consideration of Winfried Lüdemann’s theorisation about a musical dialogue of reconciliation 

Winfried Lüdemann 2021-02-11 Some of the fallacies in Dr. Viviers's argument are pointed out in chapter 2 of my dissertation "Windows on South African art music in the European tradition" (Stellenbosch, 2020). The dissertation can be accessed at http://hdl.handle.net/10019.1/1

Musiek in die tyd van COVID-19: ’n onderhoud met Etienne Viviers

Winfried Lüdemann 2021-02-11 Sommige van die elementêre denkfoute in dr. Viviers se redenasie word uitgewys in hoofstuk 2 van my proefskrif "Windows on South African art music in the European tradition" (Stellenbosch, 2020). Dit kan afgelaai word by http://hdl.handle.net/10019.

Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand Deist

Karen Deist 2021-02-11 Beste Frederik De Jager Trane rol nou vrylik oor my wange. Ek was in my finale jaar op universiteit toe ek saam met my ma my pa in Heidelberg gegroet het. Ek het toe nog nie die tyd opsygesit om hom só te leer ken nie. As jong volwassene is jou ouers ni

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Dewald Koen 2021-02-11 Goeiedag Lionel Skole wat die IEB se eksamen skryf, kies self hul voorgeskrewe tekste vir graad 8-11. Spesifieke tekste word slegs vir graad 12 voorgeskryf. Onderwysers het dus die keuse om tekste (romans, dramas en gedigte) volgens hul eie voorkeur voor

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-02-11 Beste Raed-na-Gael, jou Betrand-Russell-aanhaling is in die kol. BR het die christelike geloof gesien as 'n groot vergif vir die mensdom.

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

Denika beukes 2021-02-11 Baie goeie webtuiste

Persvrystelling: Laat jou gedig die lig sien | Bring your poems to light

Charlene Jordaan Kotze 2021-02-10 Stuur asb vir my inligting ook, oor ander werkswinkels en kompetisies oor Afrikaanse skryfkuns, soos dit aangebied word deur die jaar.

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

LIONEL 2021-02-10 Nie een van bogenoemde voorstelle is op die Wes-Kaap onderwysdepartement se lys van voorgeskrewe boeke vir graad 9 nie.

Om wiskunde beter te verstaan: ’n onderhoud met Amanda le Roux

René de Kock 2021-02-10 Ek het 'n passie daarvoor om kinders tot ouderdom 14 met Wiskunde te help....

Karoobrokkies, ’n literêre reis

Anne-Ghrett Erasmus 2021-02-10 Dankie Willie! Wat is dit deesdae met die Karoo? Seker die oopte wat ons almal soek. Die weg van die virus.

Karoobrokkies, ’n literêre reis

Alta Engelbrecht 2021-02-10 Heerlike lees, Willie - baie dankie vir die geplaastheid van dié kosbare wêreld binne die literatuur. Ons bly elke jaar minstens twee dae oor in die Karoo voor ons die Kaap tref en telkens bring die Karoo die heel mooiste herinneringe... Ek het al die b

Okay, okay, okay by Finuala Dowling: a book review

Janet van Eeden 2021-02-10 This was a great read.

Karoobrokkies, ’n literêre reis

Martha Pretorius 2021-02-10 Skitterende skryfwerk! Soos altyd open enige reis buite jou 'normale' omgewing nuwe insigte en belewenisse om jou menswees te slyp en dalk ook te louter. Wens ek kon 'n passasier wees op hierdie Karoo-reis!

Die merinoboer en die koster van Campbell

Amanda le Roux 2021-02-10 Lekker gelees! Dankie Jannie.

The lie of 1652: Retories regstellend, feitelik bedenklik?

Arrie de Beer 2021-02-10 Soms het dit nut om 'n boek bietjie eenkant toe te sit om later rustiger daarna te kan kyk. Ek skat dié punt kan ook resensies oor só 'n geld. Na al die pro- en anti-uitasemrensies oor "The lie", bied hierdie resensie 'n veel rustiger en objektiew

Tietie, leeuwyfie, jou glo in my het my gemaak

Nico Schamrel 2021-02-10 Wat 'n ongelooflike vrou en besonderse ode aan haar. Mag meer en meer haar voetspore volg - haar mooiheid soos rooilip-soene in almal se gedagtes bly, as herinnering aan iemand wat so baie beteken het vir die mense om haar.

’n Plig om te onthou?

Gustaf Claassens 2021-02-10 Die ideaal van Pres. Mandela en Biskop Tutu waarna Bettina verwys was 'n droom en op sy beste, 'n wens. Die massas in Suid Afrika was bloot in mag geinteresseerd. Demokrasie was goed vir lippediens-doeleindes maar in wese was die instellings daarvan vreem

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Raed-na-Gael 2021-02-10 "Die boodskap van die kruis is wel onsin vir die geleerde mense, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God." Laat my dink aan Betrand Russell wat gesê het "As far as I can remember, there is not one word in the Gospels in praise of intellige

Trein na êrens

Stuart Weber 2021-02-10 Baie mooi Suzanne

As 'n kind nie kan lees nie

Melissa 2021-02-09 Ek stem een honderd persent saam. Ek wil graag ons kinders help by ons skool maar ek weet nie waar om te begin nie.

I wish I’d said ... Vol 1, edited by Johann de Lange and Mantoa Matonyane: a review

Nance Joubert 2021-02-09 Ek het geluister op TV na Antjie Krog se voorlesing "Liewe Ma" uit ,I wish Id said vol 1'. Ek stel belang in die volledige gedig. Kan dit vir my gestuur word. Dankie

The lie of 1652: Retories regstellend, feitelik bedenklik?

Francois Verster 2021-02-09 Van Dyk se resensie is goed bewoord en getuig van deeglike besinning - die stem van redelikheid en ewewigtigheid. Dit was 'n plesier om te lees.

Tietie, leeuwyfie, jou glo in my het my gemaak

Avril Fillies 2021-02-09 Net soos in jou ander familie, die Fortuins van uncle Hannes was daar ook 'n Christy-girl, my ma Christina, en ek het ook haar naam geerf, al die Christinas was omgee-mense want my ma se deur het ook vir almal in Eersterivier oopgestaan en toe my pa Tony

Tietie, leeuwyfie, jou glo in my het my gemaak

Robina de Waal 2021-02-08 Marlene Le Roux,'n naam waaraan ek altyd met deernis dink.Nie oor jou gestremdheid nie, oor jy so moed baie het en my so baie moed gee. Dankie Tietie dat jy Marlene die waagmoed vir die lewe gegee het. Mag ek ook 'n Mamma vir my spesialebehoefteskind wees

Tietie, leeuwyfie, jou glo in my het my gemaak

Jonathan Londt 2021-02-08 Baie indrukwekkend en hartroerende diep uit jou menswees geskryf. Marlene dankie dat jy van jouself Tietie en Aimee deel. Ons kan assosieer met die pyn wat jy deurmaak. Dankie dat julle, spesiaal jy in julle gesonde, positiewe space toegelaat het.

Tietie, leeuwyfie, jou glo in my het my gemaak

Evelyn Leukes 2021-02-08 Marlene ... Môre sal die son weer skyn ... Maar nou sê ek dankie dat jy jou diepste mens wees met ons deel. Die Here het jou met net die beste geseen. Jou Tietie was almal se Tietie. Ons kinders in die dorp was ook verryk deur jou Ma se liefde vir jou.

Tietie, leeuwyfie, jou glo in my het my gemaak

Cecil Nyman (Gibby) 2021-02-08 Baie mooi Merlene. Die beste wat ek nog gelees het n dogter skryf van haar ma. Ek kan be-aam want ek het ook die voorreg gehad om die merkwaardige vrou te ken. Jou ma was my ouers se beste vriendin. Ons dink aan jou en God seen jou.

Tietie, leeuwyfie, jou glo in my het my gemaak

Leonie 2021-02-08 Tears and touched in heart and soul!

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Zelda 2021-02-08 Gelukkig is my man net so gaande oor die Turkse sepies. Ek record dit op die explora en ons kyk elke aand tot na 11. Dit wat ons nie kan kyk nie, kyk ons oor die naweek. Ons kyk ook van die Turkse reekse op kanaal 123, hulle is in engels oorgeklank, maar

Ek is opsoek na werk op die internet

Sera booysen 2021-02-08 Ek soek ook werk wat ek van die huis af kan doen.

Die merinoboer en die koster van Campbell

Buks Pietersen 2021-02-08 Kostelik

Lesersindruk: Op soek na Jacobus Verster deur François Verster

Ryno Verster 2021-02-08 Hi, ek wil graag die boek bekom, asb!
Top