Estelle Neethling2021-02-19Sosiale media is inherent 'n uitstekende bron van inligting, maar het ‒ net soos Elsabé Brits tereg sê ‒ in hierdie tyd 'n teelaarde vir waninformasie geword en dit skep groot gevaar vir die vreesagtige mensdom. Die teenvoeter is dat al is ons goed
Yusuf Karriem2021-02-19Ja dis net soos jy daar sê Yuri, dit bly in jou bloed as jy grootgeword het met radio.
Ek was maar ook 'n pukkie toe ek na die radio geluister het.
"Ongewensde Vreemdeling", "Dans van die flamink", "My liedjie van verlange" is van die verhale wat
Corlietha Swart2021-02-19Stem saam, Johan Jack Smith. Twee van Afrikaans se groot harte klop weer besielend sáám in hierdie artikel ‒ al het die een reeds stil geword ...
Henning Janse van Vuuren2021-02-19Nini, my debuut, rigtinggewende en enigste bydrae tot Suid-Afrikaanse teater het my reeds in my kleuterskooljare te beurt geval. As een van die hoofkarakters het ek ʼn leë bottel bier in “Die Lappop” vertolk; vandag speel ek die rol met selfs meer oo
Lizette Jansen2021-02-19Wel ek kan beslis ditto op dit Marius. Ja, ons ouers, prof Marius en Yvonne Swart het regtig moeite gedoen om ons kultuur te leer, so met PEAAT saam. Ek woon in PE en sal graag die tweeman-vertoning wil sien, in Junie reg?
Hans Richardt2021-02-19Raed-na-Gael, meeste mense soos Angus voel dat die inhibisies geskep deur geloof, 'n probleem is.
Ek huldig die nederige opinie dat geloof nie paranoia skep nie, met die inhibisies wat gevorm word nie, maar dat dit 'n maatstaf is waarteen elke gelowig
Gerrit Boonstra2021-02-18Ek ken vir Mike Cluver en is aangenaam verras dat hy hierdie boek gepubliseer het. Hy het my pa opgevolg as paleontoloog by die SA museum in Kaapstad. Ek sal sy boek beslis koop en bestudeer en dit met hom bespreek, maar ek kan al by voorbaat dit sterk aa
Raed-na-Gael2021-02-18Hans,
Ons lees dat die Ps-digter sê ek was bly toe ek hoor dat ons na die huis van die Here toe gaan - en aan die Hebreërs "moenie van van die byeenkomste van die gemeente wegbly soos dit sommiges se gewoonte is nie". Ons as gelowiges moet mekaar in sa
Pertinet gesels. Dave en Alta2021-02-18God het net een opdrag.
Wees gehoorsaam en doen goed.
Hy begin met die gegehoorsaamheids toets.
Julle mag van die boom van goed en kwaad nie neem nie.
Eva tob daaroor. Maar alhoewel God elke dag saam met hulle in die tuin stap vra sy nie uit oor goe
Jean Oosthuizen2021-02-18Hansie ek vind dit net interessant dat God hom bemoei om parkeerplekke aan te wys vir mense wat daarna vra terwyl duisende mense wat vir hom kos vra, van die honger omkom. Wanneer jy hom weer vir 'n parkeerplek vra, moet jy hom tog daarna ook vra asseblie
Anel van Staden2021-02-18Hallo, Dianna en Elzaane. My kind is in graad 12 en ons doen tuis onderrig en moet die boek behandel. Sal jy asb ook vir ons help nadat julle die boek behandel het en met my in kontak tree.
Ons het asb alle hulp nodig wat ons kan kry.
Dankie byvoorbaat
Hansie Louw2021-02-18Naas, jy is reg - ek het daardie groep uitgelaat en dit is 'n baie belangrike groepering.
Ek dink die groep bestaan alreeds binne die ander groeperings ook (ek sluit hierby die kerk in) en breek dan weg om by die "waarheid" uit te kom.
Hansie Louw2021-02-18Jean, interessante perspektief wat jy het oor die parkering!
Ek sien hom meer as iemand met 'n beter perspektief (hoër perspektief) as myne - hy is nie die parkeeraanwyser wat op een plek vasgenael staan voor sy ry of twee voertuie nie. Hy is eerder w
Hansie Louw2021-02-18Gerrit, ek verstaan saam met jou dat Ben nou in die eerste groep is.
Vir hom (en ook andere) hang dit dikwels saam met groot ontnugtering - ek onthou hoe ek as jongeling deur 'n besondere moeilike tyd gegaan het en dat die "kerk" in my verstaan glad n
Emercia de Lange2021-02-18Baie dankie vir die wense. Ek onthou nog baie goed vir Prof Marius Swart en die tragiese nuus in 2008 van die motorongeluk. Ek hoop van harte dat PEAAT vandag nog sulke opwindende herinneringe vir jong kinders skep.
Groete
Angus2021-02-18Beste Tiens Pretorius,
As alles moontlik is omdat die totaliteit van alles so enorm is, dan is daar die moontlikheid dat die 28 miljoen gode van al die gelowe ook bestaan. En wat van die Spaghettimonster wat die punt van sy spaghettitentakels aan elkeen
F C Boot2021-02-18Jy sê jy kraai van die lag - laat ek dit sakens stel - jy lag uit onkunde.
In Romeine 3 kan jy lees: Almal is sondaars.
9 Wat dan? Help dit regtig om ’n Jood te wees? Nee, glad nie. Ek het mos vroeër al gesê dat ons almal in die greep van die sonde v
Johann Basson2021-02-18Lesers kan gerus die artikel van RW Johnson in Politicsweb van 17 Februarie 2021 lees, getiteld: "Thinking about state failure (1)".
Johann Basson2021-02-18Ek sien geen toekoms vir 'n Suid-Afrikaanse nasie tensy al die huidige ANC- en EFF-leiers, hul kinders en kleinkinders oorlede is nie, TENSY die ANC en EFF se stemvee se harte en denke gewen kan word vir 'n ander toekomspad en hulle spoedig gespeen kan wo
Marius Swart - Bloemfontein2021-02-17Baie geluk met ‘n besondere prestasie. My pa, Prof Marius Swart was jare ere-president by PEAAT. Ek het reeds as laerskoolkind baie van PEAAT se opvoerings bygewoon. Ek onthou hoe opwindend dit was om saam met Pa “agtertoe” te mag gaan om die akteur
Heidi2021-02-17Ek kon met droë oë nie die stuk lees nie Marlene ... Jy beskryf so onbeskryflik mooi, so baie oor jou amazing tietie ... Dinge wat al die woorde in n woordeboek nooit eens sal tot reg laat kom nie ... haar storie ... Jul storie. Die pyn. Die oorwinning
LitNet2021-02-17Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud
LitNet2021-02-17Hier is nog gratis vraestelle wat jy kan aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakel om die nuwe vraestel af te laai. Groete, die LitNet-redaksie
Frik2021-02-17Ek stem saam met die voorwaarde dat daar 'n ander party of beweging ontwikkel wat kan regeer. Die partye wat tans opponeer wys ooglopende tekortkominge uit en dit is te betwyfel dat daar leiers is wat sterk genoeg is om die leisels oor te neem. Jong nie-r
Louwrens Pretorius2021-02-17My oorlede Pa, 'n polisie-offisier, het homself geleer om Nama te lees. Dit na sy 60ste jaar.
Op my rak is sy Nama Bybel. Ek sukkel met die rekenaarkodes, maar die titelblad is min of meer "ELOBMÎS ... ІІÎS GE ǃANU XOAS HOAS KANONISI ... [ens]."
Joggie Peters2021-02-17Nadat ek die 2012 boek God - Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles - George Claassen en Fritz Gaum onlangs toevallig gekry en gelees het, het dit my opgeval dat meeste geleerdes, mense met diep insig, indien nie almal nie, die pad van "geloof"
Hans Richardt2021-02-17Raed-na-gael, Angus het sielestryd.
Ek dink dat vandat Adam en Eva agter hul vyeblare weggekruip het, mense maskers het as verdedigingsmeganismes. Bv "I am ok, you are ok"? "fake it until you make it"!
Kom, ek wil dit stel, dat niemand regtig weet wa