Francois Verster2021-02-28Disfunsionele skole: die vernaamste gebrek daar is nie geld nie, maar onderwysers van formaat. Natuurlik help geld, maar ons is bekend as die land wat die meeste geld aan onderwys bestee, maar wat is die gevolge? Die vakbonde is beslis 'n remskoen in hier
Giel Nel2021-02-28Goeie dag, ek wil graag weet : wat is die naam van die musiek stuk wat Boris Hvorostofsky gesing het Saterdag aand 27 Feb 2021. Groot asseblief!
Joan Hambidge2021-02-28'n Skitterende en insigryke resensie. Die skrywer Gagiano wys op etlike kwessies wat vir die biograaf problematies was: o.a. die bestaan van outobiografiese tekste en hoe "lapsed priests" in die sosiologie beland. Die spel met analis / analisant is ewenee
Aliens in Lagos: sci-fi novel Lagoon offers a bold new future – News Daily Africa2021-02-27[…] 2014 novel Lagoon recounts the story of the arrival of aliens in Nigeria. The aliens make their landing in the lagoon […]
Johan Swanepoel2021-02-27Baie dankie Susan. Intussen het heelwat mense, via die media videos, van die gedig die lig laat sien. En ek geniet dit elke keer. Seker maar omdat ek 'n Swanepoel is... lol
Aliens in Lagos: sci-fi novel Lagoon offers a bold new future - Cape Town International Airport - South Africa2021-02-27[…] 2014 novel Lagoon recounts the story of the arrival of aliens in Nigeria. The aliens make their landing in the lagoon […]
Tania Grobbelaar2021-02-26By ons skool - en goeie vriende van ander skole - weet ek van bitter min opvoeders wat nie Alzam en/of enige ander 'coping' tablet gebruik nie! Om 6 uur soggens al gereed te maak by die skool om te saniteer ens is uitputtend - koue en reënweer laasjaar h
Theodorus du Plessis2021-02-26Sal graag wil weet waarom moedertaalonderrig vir almal "onmoontlik" is.
En hou die kollega rekening met die hele kwessie van taal en bevoorregting? Wie word bevoorreg wanneer almal oorskakel na Engels op hoërskoolvlak? En hoe kry 'n mens "gelykstelling"
Monica Hammes2021-02-26Baie dankie vir hierdie insiggewende en interessante resensieartikel. Dis nou presies wat ons nie-letterkundiges nodig het om ons leeservaring te verryk.
Ek stem saam: Ons benodig meer sulke leesware.
Monica Hammes2021-02-26Die artikel het my teruggeneem na ’n dag jare gelede toe ek op ’n oggend ’n paar uur in ’n boekwinkel in Ede deurgebring het. Daar was ’n uitstalling van boeke wat met die dood te make het. Eers het ek die eienaar probeer oortuig dat dit nie vo
Gustaf Claassens2021-02-26Daar kan baie gesê en geskryf word oor Van Zyl Slabbert maar een ding is seker; hy was intellektueel die meerdere van verreweg die meeste politici. Hy was ook charismaties en 'n natuurlike leier met 'n goeie en praktiese aanvoeling vir die politiek. Hy s
Hans Richardt2021-02-25My eerlike opinie is dat skrywers van Grondwet kortsigtig was in Art 235 en ook Hoofstuk 7, wat uitgebrei kon word, vir privaat stadsrade en/of distriks-munisipaliteite.
Soos die regeringstelsel tans funksioneer, is dit onbekostigbaar en totaal disfunks
Dieks Theron2021-02-25Skitterende beoordeling van Willie Jonker se teologie wat talle studente (myself ingesluit) se teologie, maar veral ons lewens beïnvloed het.
Marnus2021-02-25Openbaringe is nou werklik vol gif. Jy MOET die gode liefde betoon. En so gaan dit aan. Grusaam. Dis mos afdreiging en geensins liefde nie. Genugtig. En in elk geval - die stories dui als op mitologie. Als opgemaak in mense se verbeeldende koppe. Maar nou
Hendrik Botha2021-02-25Hi Willem, kan jy asb vir my en my familie Shubert se Serenade speel... gesing deur Della Reese. Hou baie van Shubert se musiek.
Gerry Mostert2021-02-25Goeie artikel.
Net soos Deon Meyer in sy boek, "Koors" die huidige virus vooruit was, was Eben Venter met sy boek, "Horrelpoot", RW Johnson se nuutste artikel in Politicsweb, "Thinking of State Failure (II)" vooruit met wat ons te wagte kan wees in die
Cornelis Potgieter2021-02-25Dis soos 'n "HUTSPOT". Soveel bestanddele en kosbare reuke en kleure en smake, laag op laag berei om 'n smaaksensasie en keurvoedsel vir Siel en Gees keurig op te dis. HOOGSTE LOUERE aan die fynproewerskok.
Susan Saaiman2021-02-25Dankie almal vir julle mooi kommentaar, Elle, De Wet, Rene, Fanie en Willem. Jammer ek het nie voorheen geantwoord nie. Dankie nogmaals vir die woorde. Lorinda, sjoe dis nou groot toeval of sameloop dat julle die kopers van Rympiesfontein is - mag julle g
Coenraad Walters2021-02-25Helena, dankie vir jou wonderlike teks wat 'n wêreld vir ons oopsluit. Jou sinne, paragrawe, beelde en verwysings skep 'n kleurryke indruk van 'n ryk en gelaagde samelewing.
Onderaan die geheel merk ek dat Helena "woorde" geskryf het. Liewe redakteur,
Henk crouse2021-02-25Melt, soos altyd 'n lekker gesels-artikel vol nuttige inligting. Ek was daar en wil veral beklemtoon dat die “leerdery” met groot pret plaasvind, daar is absoluut geen druk nie. Die baie lag gaan gepaard met groot bewondering vir almal om die tafel. I
Johan Coetzee2021-02-25Interessante en lekker artikel. Buiten vir die agtergond oor die skrywers en vertalers en die noodsaaklikheid van vertalings, gesels jy bewustelik ook oor die verkope van vertalings in Afrikaans. Alhoewel die vertalers en uitgewers moontlik 'n subsidie on
Pieta van Deventer2021-02-25Wat 'n stimulerende werkstuk vir 'n totale leek om te lees. Ek was nog altyd lief vir gedigte, maar die kennis oor die kuns as sulks is skraal/bestaan nie. Ons benodig meer sulke leesware. Dankie Fanie.
Johann de Lange2021-02-25Ek het Anita leer ken in die 80s tydens haar tyd by Die Vaderland as joernalis. Ek het van tyd tot tyd vir haar rolprentresensies gedoen, en het soms diens gedoen as haar 'plus one' na die premieres van lokale rolprente. Sy het, nadat ek uit Pretoria weg
Chris Marnewick SC2021-02-24Ek stem aam met Arrie. Ek meen Slabbert was 'n man van kort woorde, kort sinne, en kort boodskappe. Ek sien daar niks van in hierdie resensie nie.
Gerrit Boonstra2021-02-24My pa was sy lewe lank die hoofpaleontoloog by die SA museum in Kaapstad en Mike Cluver het hom opgevolg. Nadat Mike die Direkteur van die Museum geword het, is hy deur Jurie vd Heever as paleontoloog opgevolg. Ek ken beide persone en hoewel ek nie 'n na
Hans Richardt2021-02-24Baie pro grondwet besef skynbaar dat na die grendelstaat, Wet 108/1996 net nog 'n stuk papier is, waarin 'n klomp idealistiese postulasies is, wat met regulasies ignoreer word deur ANC bevelsraad, wat met opposisie partye se instemming, sagte staatsgreep
Johan van der Merwe2021-02-24Wonderlike geleentheid, ek het twee van omtrent twee dosyn ingestuur want hierdie is kragtige dink en ly uitdrukkings oor 'n opgesluite woede, vrees en allerhande ander emosies wat uitgepers is agter 'n masker uit waar jou glimlag verberg was.