Kommentaar
Moenie dat hulle jou sien aankom nie – my pa was my held
Johan de Nysschen 2021-03-10 Dit voel so half onnodig om nog iets te se, maar dis vir my ook mooi.
US-taaldebat 2021: Skande op Maties – rooi ligte in die US se taalbeleid
Waldemar Gouws 2021-03-10 Mnr. Van Dyk, miskien is u gebruik van die woord "skande" effens emosioneel aan die oordrewe kant. Dalk is hier 'n eerlike kampusbeweging aan die ontwikkel wat sig toevallig saam met die aanwesigheid van die gevaarlike virus manifesteer. Miskien is daar s
COVID-19: Eensaamheid in die tyd van ’n pandemie
Elna De Kock 2021-03-10 Waauw, ou vriend, dit was raakvat met woorde en baie dapper om jou wonderlike gawe met ons te deel. Dis 'n diep voorreg om een van jou vriendinne te kan wees.
COVID-19: Eensaamheid in die tyd van ’n pandemie
Christo 2021-03-10 Dis diep gedagtes. Laat 'n mens wonder en besef hoe kosbaar die lewe is.
Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid
Jadri 2021-03-10 Heinrich, dis baie mooi geskryf. Maar hoeveel van die bruin gemeenskap dink jy lees ook hierso?
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
Raed-na-Gael 2021-03-10 Angus, So, ek moet kommentaar op joú gegorrel lewer? Cheers.
COVID-19: Eensaamheid in die tyd van ’n pandemie
TM 2021-03-10 Daar is baie ander wat jou moedertjie omhels het.
Moenie dat hulle jou sien aankom nie – my pa was my held
Breyten Breytenbach 2021-03-10 Wow Deborah! Wat 'n lieflike stuk skryfwerk! (En die song van Stef Bos kon baie beslis ook maar gekom het.) Julle maak mos dat die lewe mooi is.
Moenie dat hulle jou sien aankom nie – my pa was my held
Salvia Ockhuis 2021-03-10 Hierdie laat my hart en brein jubel. Baie dankie, Deborah.
Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde: ’n Besinning oor Pieter Verster se baanbrekende boek
Abram Kriel 2021-03-10 Cas Vos skryf meesterlik oor die indrukwekkende boek van Pieter Verster, "Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde – ’n Missionêre teologie". Vos se teks in met ’n digterlike hand en met besondere insig in die teologie geskryf. Om so â€
Matriekvraestelle: Landboubestuurspraktyke (2018)
Landi 2021-03-10 Goeiedag! Het enige iemand 'n voorbeeld of proforma vir die Lanboubestuurspraktyke PAT-taak oor dierproduksie. Wil net die formaat van taak sien. Dankie
Midi, of iets gewen en iets verloor
Willemien Nortje 2021-03-10 Ai, my tone krul van pure lekkerkry. Dankie aan al die wonderlike woordkunstenaars vir hierdie heerlike versameling gedigte. Spesiale dank aan LitNet vir jul bydrae. Ek verkneukel my in elke woord. Bravo en encore!
Gorman, Coel en Markle: verskillend en tog dieselfde
Gustaf Claassens 2021-03-09 Natuurlik moet Prins Andrew dringend ondersoek word en indien dit waar is waarvan hy beskuldig word, hoort hy agter tralies. Meeste lesers behoort en sal Bettina hierin gelyk gee. Oor die onderhoud van Meghan Markle met Oprah sal daar egter verskillende
Waarom het die wêreld verander van aardverwarming na klimaatsverandering?
Danie Coetzee 2021-03-09 Waar is Oester deesdae, om sy mening te gee oor die huidige stand van sake in hierdie wêreld van ons?
Touka
Danie Coetzee 2021-03-09 Na hoeveel jaar doen ek weer die moeite om Oester hier op LitNet te soek, en sowaar, daar is hy nog. Baie dankie dat jy nog skryf. O, nou onthou ek, ek was laas op LitNet net voor hulle die blogs toegemaak het.
Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid
Pauli 2021-03-09 Heindrich, dankie vir jou uitstekende artikel. En ja, ek stem saam, ons woon nog steeds in die "taalbediende-kamer" en sit nog steeds "agter op die taalbakkie". Weliswaar is dit nou, soos jy dit stel, 50 jaar later, maar ek kan jou verseker dat daai rooi
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
Venashree marais 2021-03-09 Wiskunde graad 8
Soe lyk die toekoms van kuns: ’n onnerhoud met Cohnwille Swarts
Diego Claasen 2021-03-09 Baie geluk, Cohnville. Jy motiveer my baie. Ek haal my hoed af vir jou, my vriend. Alle voorspoed.
US-taaldebat 2021: Stellenbosch se taalbeleid lankal onsmaaklik en toksies
Gustaf Claassens 2021-03-09 Jy het moeite gedoen en hier kom skryf wat baie dink en voel, William Sezoe. Dis so nodig, want word dit nie gedoen nie, dink die klomp taal-hensoppers dat almal hulle agterlike taalbeleid steun. Welgedaan en hou jou pen vol ink. Ek dink hierdie woorde v
VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken
Vos 2021-03-09 As eienaar van 'n huis wat uitgehuur word, benodig ek asb. raad om te verhoed dat ek 'n kontantkoper verloor. As eienaar het ek my huis uitverhuur vir twee jaar, sonder 'n deposito aan die huidige eienaars agv omstandighede (Genteleman's Aggreement). Die
Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums
Rika 2021-03-09 Het julle niks vraestelle op Afr en Eng nie?
Graad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
Heubreg Erasmus 2021-03-09 Stuur asseblief voorbeeldvraestelle vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Ek het 41 diensjare in die onderwys. Beskik oor SACE nommer. Graad 9-vraestelle asb.
US-taaldebat 2021: Stellenbosch se taalbeleid lankal onsmaaklik en toksies
Henning Janse van Vuuren 2021-03-09 Goor om te hoor, William, maar die abjater-administrasie by die US se kutteltjies rakende inklusiwiteit is soos ʼn ulkus in die oor. ʼn Soortgelyke agterstevoor verdigsel is die fundamentalistiese siening dat die “boerka-verbod” in Switserland op onde
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
Hans Richardt 2021-03-09 Angus, ek verstaan jou probleem met die ou testamentiese God wat in die kas gesit het. Tog êrens is ateïste ook mense met gesigmaskertjies van ongelowigheid. Ek is in Israel deur 'n priester uit 'n kerk gejaag waarin Jesus se graf na bewering is, omdat
LitNet Akademies Weerdink: Grondhervorming, onteiening en artikel 25 ‒ stand van sake
Hans Richardt 2021-03-09 Dis onteieningswet. Dis vir onteiening van meer as net grond.
Gorman, Coel en Markle: verskillend en tog dieselfde
Hans Richardt 2021-03-09 Markle is van geen belang werklik nie, net soos die Britse koningshuis en adellikes. Ek dink die prins word in die skande gesteek met politieke korrektheid van die VSA-media, en veral Oprah Winfrey.
Brandmerk deur Christelle van Rooyen-Wessels, ’n lesersindruk
Jonathan Amid 2021-03-09 Spoiler alert!!!Elisabeth Eybers (1915–2007)
Adel Klerck 2021-03-09 Ek is op soek na die gedig "Maria" van Elisabeth Eybers". Kan julle my miskien help, asb? Dankie!
Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)
Paul 2021-03-09 Ek stem heelhartig saam. My Skilpaadjie en ek geniet mekaar, giggel nog in die privaatheid en vloel hier en daar soos jong mense. Ons is 65 en ondervind geen seksprobleme nie. As die man of vrou koud raak, is daar 'n ander prolbeem wat aanleiding gee. Kyk
Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie
Mary Sadler 2021-03-09 Alleycat, enigeiemand of besigheid wat jou laat betaal om jou boek te publiseer, is nie 'n uitgewer nie, maar 'n fasiliteerder, en van hulle is ongelukkig uitbuiters van die skrywer se hoopvolle verwagtinge. Hulle sal jou die onmoontlike beloof, soos wink
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
Angus 2021-03-09 Beste Raed-na-Gael, Beantwoord asseblief my vrae. Moenie gorrel nie.
Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)
wilma 2021-03-09 Giep, skies hoor, ek is nou die verkeerde persoon om te vra. Ek besef hierdie drange verskil almal, veral met ouderdom. Ek het gedink vroue s'n verhoog en manne s'n verlaag, maar jy bewys my verkeerd. Al raad is gesels en laat haar special voel. Ek weet n
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
F C Boot 2021-03-09 En net toe ek gehoop het die sonde-begrip is deeglik deurgetrap, verander die rigting weer. En waar begin die verandering tussen mense se twee ore? Dit is waar sonde ook begin, want dink kom voor die daad. En die daad is 'n uitvloeisel van die denke, en
Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwag deur Albert Blake: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe 2021-03-09 Jy leer my nou dinge, Frank. Daai program wat jy beplan klink liplekker. Het jy al die SAUK se argief probeer? En wat van die nasionale film- en klankargief in Pretoria?
