Reguit met Robinson: A Zoom interview with Thabane Vincent Maphai

  • 2

What role can Afrikaners play in the practical rebuilding of South Africa? A summit between the Thabo Mbeki Foundation and Afrikaner interest groups took place at the end of February 2021 in Cape Town. Freek Robinson interviews Thabane Vincent Maphai from the Thabo Mbeki Foundation.

Lees ook:

Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid

  • 2

Kommentaar

  • Avatar
    Nico Engelbrecht

    Word Bruinmense uitgesluit as die ANC of Ramaphosa of die DA of Steenhuisen praat? Praat hulle net vir Africans of witmense? Word Bruinmense uitgesluit as die ATKV en Solidariteit vir Afrikaans in die bresse tree? Erken jy dat jy 'n Bruinmens of afstammeling van die Khoisan is? Wees trots daarop... en beweeg aan. Bruinmense kom word deel van die verenigde Suid-Afrika. Sluit aan by enige politieke party of taalbeweging. Hou op om julleself te marginaliseer. Forward we shall march to the peoples government.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top