Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid

“Watter sein stuur die byeenkoms uit na die bruin lede van die Afrikaanssprekende gesin: dat hulle, soos Winston Wicomb, agter die hangkas versteek word wanneer belangrike mense kom besoek aflĂȘ of dat hulle steeds in die taalbediendekamer woon en agter op die taalbakkie sit?”