Kommentaar
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
Angus 2021-03-14 Hans, nee, mense wat aan plat aarde en wegraping glo, is Christene. Hulle wil hê ek moet ook soos hulle dink. Ek soek vriende met verstand.
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Willie Nel 2021-03-14 Briljant, Frederik. Dis soos ons siening altyd was en sal wees. Ek stap saam met jou.
Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser
Sandra Boltman 2021-03-14 Hallo julle, ons doen ook tuis onderrig, sal waardeer as julle met my enige inligting kan deel aangaande Skoenlapper.
my gedagtes se argief
Ronel 2021-03-14 Pragtig, Liam. Moet asb. net nooit ophou skryf, sing en alles so mooi ervaar soos net jy kan! Jy is enig in jou soort. Jy kan, jy sal en jy gaan!!! Liefde, Ronel
Afrikaans uitsterf? Not 'n wiel!
Dr Edna S. Deudney-Prinsloo 2021-03-13 Dankie vir die gebruik van 'not 'n wiel', 'n gesegde wat ek lank laas gehoor het.
’n Krities-narratiewe begripsverheldering van biologiese aspekte van die transgenderverskynsel
Andries van der Walt 2021-03-13 "How people are disclosing their gender and sexual identity privately on the census For the first time, LGBTQ people in England and Wales can record their sexual orientation and gender identity in the 2021 census. But it might not be safe for them to dis
Vinkel en koljander: Silwer, sand en kohl-omlynde oë
Alta 2021-03-13 'n Besondere leeservaring. Dankie, Helena.
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Henning Janse van Vuuren 2021-03-13 The Dunning–Kruger effect is a hypothetical cognitive bias stating that people with low ability at a task overestimate their ability - Wikipedia. Donald Trump word as 'n voorbeeld voorgehou. Die lys is oënskynlik nie volledig bygewerk nie - Don Quichot
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Koos van Rooyen 2021-03-13 Prof., jy praat snert. As 'n Afrikaanssprekende student dit sou waag om vir 'n junior student te se hy mag nie Engels praat nie, sou die hel nie net los wees nie, daar sou aangedring word op 'n ondersoek en die oortreder sou geskors word.
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Annamee 2021-03-13 Dankie, Breyten, lank leef Afrikaans, my Moeder se taal, die taal waarin ek bid, droom, liefhet.
US-taaldebat 2021: Skande op Maties – rooi ligte in die US se taalbeleid
Andries van der Walt 2021-03-13 "The English had a long history of separating themselves from others and treating foreigners, such as the Irish, as alien 'others'. By the 17th century their policies and practices in Ireland had led to an image of the Irish as 'savages' who were incapabl
US-taaldebat 2021: Is die Universiteit Stellenbosch besig om Afrikaanse studente te ont-taal?
Gustaf Claassens 2021-03-13 Die belangrike punt hier is dat Frans sy vastrapplek geheel en al in Suid-Afrika verloor het onder die Here XVll in die Kaap. Die rede? Owerheidsinstellings van die tyd het Frans uitgesluit en Hugenote is verhoed om in hul taal hul ding te doen. Om dit ne
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
Hans Richardt 2021-03-13 Angus, as jy regtig wil. Hier is mense wat glo aan plat aarde en wegraping, so jy sal seker êrens kan vriende maak.
US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?
Gustaf Claassens 2021-03-13 Dis soos om 'n 'jolly' verjaarsdag met vriende vier. Lynthia sit balonne, vlaggies, kreukelpapier en linte in hierdie skryfstuk van haar. Wat 'n lekker taalpartytjie.
US-taaldebat 2021: Stellenbosch se taalbeleid lankal onsmaaklik en toksies
Jan Botha 2021-03-13 Ek glo daar is meer studente in die Wes-Kaap wat Afrikaans as huistaal praat. Wat nou van die wie se huistaal Engels is? Natuurlik is daar UCT wat eksklusief Engels is.
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Gerrit Boonstra 2021-03-13 Frederik Rudolph van Dyk is 'n naam wat nog in die annale van uitnemendheid geskryf sal word. Sy betoog op skrif getuig van 'n briljante en gebalanseerde intellek, en gesteun deur sy kalm en samehangende optrede op VERSLAG (20 Mrt), wil ek hom salueer. E
US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?
Churchil 2021-03-13 Lekke, meisie.
US-taaldebat 2021: Is die Universiteit Stellenbosch besig om Afrikaanse studente te ont-taal?
Theodore H Kruger 2021-03-13 Die "slapgat" Afrikaners is die oorsaak hiervan en dit nogal die hoofde van die Universiteit. As die Afrikaners hulle steun finansieel ook onttrek van die US, is dit totsiens US.
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord
Angus 2021-03-13 Hans, ek verskil nie van jou oor die onderwerp nie. Ek stem saam: elke ou is vir sy eie heil verantwoordelik. Nou kan ek (die ateïs) mos in Orania kom nessieskop.
US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?
Jackie Snyman 2021-03-13 Ek stem. Afrikaans sal ons bly praat!
US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?
Andre Wiese 2021-03-13 Kyk nou net hoe maak hierdie Namakwalandse dame bruinvoorlyf vir die Stellenbosch hoofdogters! Pragtig geskryf, Lynthia! Ek stem saam met jou! Net mense wat Namakwalandse Afrikaans verstaan sal weet wat bruinvoorlyf in hierdie konteks beteken - en nee, d
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Francois du Preez 2021-03-12 Baie dankie aan diegene wat prof Jansen se skewe sienings en veralgemenings uitwys. Hoor, hoor! Het Afrikaanssprekendes dan geen reg tot tersiêre opleiding in ons eie land nie? Waar anders moet ons gaan? Dit wil ek ook graag by die bestuur weet - skynbaa
US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?
Suma Schreiber 2021-03-12 Lynthia, sjoe ek het lanklaas 'n skryfstuk so geniet! Ek hoorrr en voel sommer daardie pragtige Namakwalandse en Noord-Kaapse dialek. Wonderlik! Dit is juis vir daardie pragtige taal waarvoor ons Afikaanssprekendes o.a. sal veg. Deur Afr. te misken neem h
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Riaan van Vuren 2021-03-12 6-0 6-0 Frederik Rudolph van Dyk
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Danie Rossouw 2021-03-12 Om te dink dat daar lank gelede 'n tyd was toe ek Jonathan Jansen admireer en respekteer het. Daar kan egter na dese van sy yl reputasie niks meer oor wees nie.
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Waldemar Gouws 2021-03-12 Dear Prof. Jansen, my contention is that where an injustice is involved, the battles of the past have to be fought and refought, or else they might be lost again. For me the past is ever present, thus not simply the preconditions for the present. What I
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Magda 2021-03-12 Die Afrikaanse Taal is my moedertaal en ek is baie trots daarop. Mense moet asseblief welkom voel om in hulle eie taal of enige ander taal wat hulle verkies te kommunikeer. Niemand kan jou forseer of stop om dit te doen nie. Al wat mens van leiers verwag
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Cornelius Oudorp 2021-03-12 "All hell broke loose in the Afrikaans press." Ek het by die bron van media-objektiwiteit, IOL, in Engels oor die jongste storie met Die Taal gelees. Ek is bly die Professor lees wyd en diep, oor en in, die Afrikaanse pers - of dalk 'n verteenwoordigen
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Cornelius 2021-03-12 Goeie move, Conrad.
SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen, slaap jy nóg?
Conrad Steenkamp 2021-03-12 Vernietigend.
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Henk 2021-03-12 Hy het nie net 'n renons in Afrikaans nie, hy is behep met Afrikaans en kan oor niks anders skryf nie.
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
André Badenhorst 2021-03-12 Soos Conrad Steenkamp treffend in isiXhosa opmerk: "Hierdie artikel is vol mites, valse beskuldigings en verkeerde interpretasies, ek weet nie eers waar om te begin nie." Om van kru stereotipering nie eens te praat nie. Wel, Conrad, ek weet nie van die s
US-taaldebat 2021: Skande op Maties – rooi ligte in die US se taalbeleid
Conrad Steenkamp 2021-03-12 Louise, as jy enige ondersteuning nodig het, stel ek voor jy tree met Studenteplein in verbinding. Jy kan ook aan die Afrikaanse Taalraad skryf. Ons hoor graag wat met julle gebeur het.
Moenie dat hulle jou sien aankom nie – my pa was my held
Julio Agrella 2021-03-12 Ek dink selfs baie seuns (soos ek ook) sou kleintyd blinker, dinamieser pa's wou hê, net om later agter te kom dit wat hulle wel het/ gehad het, was die regte super-pa's. Ek het ook 'n stil, stemmige super-pa gehad, met 'n droë sin vir humor en 'n skad
US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?
Hannes Deetlefs 2021-03-12 Julle is beslis nie die enigste wat 'n probleem met hul taal (en kultuur!) het nie. My niggie is Nederlands en studeer daar. Sy praat soos haar maats ook sedert die begin van haar studies net nog (gebrekkige) Engels, ook met haar ouers, weier, om ook net
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Robert Barrie 2021-03-12 Ek verstaan Prof. Jansen se reaksie, want hy het 'n renons in Afrikaans.
SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders
Elize van der Berg 2021-03-12 Soos die studente sê, prof. Jansen: "Long live, Afrikaans. Long live!"