
Foto: Canva.com
beëindig
wanneer jy ’n eier skei
vang jou hand die son
met heuning en lamproet berei
maak ek ink en ont
alles wat kon
ek skryf daarmee ’n bergpsalm
op mure en papiere
talm
brand dan as tot as
in vergifnisvure
4
Foto: Canva.com
beëindig
wanneer jy ’n eier skei
vang jou hand die son
met heuning en lamproet berei
maak ek ink en ont
alles wat kon
ek skryf daarmee ’n bergpsalm
op mure en papiere
talm
brand dan as tot as
in vergifnisvure
4
Kommentaar
pragtige pragtige beelde!!!!
Vreugde, vrede, vergifnis...
Mooi.
Wow vir hierdie een, dit is uniek en pragtig.
Baie dankie aan julle almal se saamlees en meelewing -- dit laat die gedig volledig. Waardeer.