Kommentaar

Elders gesien: Namib100 – dag 5

Jacques le Roux 2021-03-05 Hierdie reeks was vir my as 'n woestynmens een van die mees genotvolle leeservarings ooit. Jy mag, maar Marika.

Elders gesien: Namib100 – dag 1

Marika 2021-03-05 Ag Gwen! Wens ek nou ek kon jou n hand vol sand gee🔆

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

F C Boot 2021-03-05 Beste Angus Jy sukkel omdat jy dink dat, omdat ons nou in die 21ste eeu lewe, die begrip 'sonde' verander het nie. Dit is egter waar jy die pot mis sit. want tyd kan dit nie verander nie. As jy nou mooi geluister het sou jy agtergekom het dat sonde nie n

Twintig tequilas, Jacques?

Leon Retief 2021-03-04 Wyngaard is natuurlik heeltemal korrek: ‘n verantwoordelike joernalis behoort hom/haarself van die relevante feite te vergewis voordat iets op skrif gestel word. Ek wag dus steeds dat sy haar liederlik skeefgetrekte rubriek oor die Covingtonseuns regst

Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid

Koos Smit 2021-03-04 Heindrich baie dankie vir hierdie skitterende bydrae. Dit hou vir ons almal 'n les in. Ek sien daarin 'n ontwaking in die bruin gemeenskap om uit te styg en saam 'n bydrae te maak om ons land te red. Diegene wat “meer doen as wat van hulle verwag wordâ€

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Hans Richardt 2021-03-04 Dis sonde om goed te doen wat jou inhibisies verlaag. Dis ook sonde om ander te oordeel, bv om inboorling te oordeel in Amasone as sondaar, want sy norme en standaarde verskil radikaal, maar jy oordeel as ongeïnisïeerde in stam. Jesus het gesê, toe h

Herinneringen aan Karel Schoeman (1939–2017): Een Nederlandse correspondentie

Herman Meulemans 2021-03-04 Hoe Karel Schoeman in het leven heeft gestaan en heeft geschreven, de herinneringen die Olf Praamstra ophaalt vertellen het ons allemaal. Als kleurige steentjes van een mozaïek. Naarmate Schoeman dichter bij de dood stond, heeft hij zelf herinneringen g

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-03-04 Beste FC Boot, Nee, ek sukkel glad nie met die begrip sonde nie. Dis jy wat so kleitrap, want jy klou vas aan antieke woordeboeke se verklarings. Ons lewe nou in die 21ste eeu, en sedertdien het taal heelwat verander soos weerspieël word in moderne wo

Eerste dag

Kereshne 2021-03-04 Dis 'n mooi storie.

Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid

Johann Basson 2021-03-04 Wat verhinder ander minderheidsgroepe om hulself te organiseer, hulle eie organisasies te stig, opbouend hand aan die ploeg te slaan om die lewensgenot van selfaktualisering te beleef en vir samewerking uit te reik na ander groepe wat vir hul ook ruimte o

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Karl Kemp

Albert van Jaarsveld 2021-03-04 Dis jammer Kemp het KZN afgeskeep - dis duidelik dat hy die groot afgehandelde eise waaroor daar hofsake was, nie onder oë gehad het nie. Dit is by voorbeeld die eMbo-eis (Mkhize) en Waterfall (Qwabe) eis op die Noordkus. Die eis op die Noordkus het geg

Twintig tequilas, Jacques?

Sarie Marais-Nell 2021-03-03 Dankie hiervoor Bettina, ek stem saam.

Herinneringen aan Karel Schoeman (1939–2017): Een Nederlandse correspondentie

Wannie Carstens 2021-03-03 Olf, hartlike dank vir 'n fasinerende verslag. Ek het lekker gelees hieraan.

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

F C Boot 2021-03-03 Beste Angus Jy sukkel nog steeds met die sonde begrip. Dus dieselfde antwword as elders geplaas. Beste Angus "Dan sal ek jou aanraai om die woordeboeke te gebruik wat die antieke mense gebruik het. Jou probleem is dat jy 'n nuwe betekenis wil heg aan ie

COVID-19: waarom die kinders nou ons aandag nodig het

Jeanette Ferreira 2021-03-03 Insiggewende artikel.

wearied angels

Sue-anne Bezuidenhout 2021-03-03 Pragtig!!! Perfek beskryf

Skryf, etikette en 'n blik op Lewensblik

Marlize 2021-03-03 Goeiedag, my man het Lewensblik as geskenk gekry, hy het dit nooit gelees nie,maar ek het! O die boek, is vir die mooiste, die kosbaarste, ek het hom al amper 'n duisend keer gelees, en elke keer bind dit my so, ek het al lang trane gehuil, elke verhaal i

Elders gesien: Namib100 – dag 1

Gwen de Jager 2021-03-03 Ek sit op 'n moltrein in Suid-Korea en lees met 'n knop in my keel hoe mooi jy skryf van ook my "grootwordland". Dankie.

Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid

LD van Vuuren 2021-03-02 Jy is so reg, maar daar is 'n "maar": waarom kom hierdie kommentaar net van jou? Waar is die ander bruin leiers wat moet kapsie maak oor hulle uitgesluit is? Daar is te veel leiers wat onder eie sambrele wegkruip en slegs in eie gemeenskappe glinster. Ek

Bruistablette vir die lewe deur Susan Coetzer: ’n resensie

Magdeleen Terblanselize 2021-03-02 Ek sal wat gee om jou nuutste dagstukboek te kry. "Smarties vir die siel" was van die beste boeke wat ek nog gelees het, en ek het op 'n hele paar plekke bitter lekker gelag. Ek kan dit regtig nie 'n derde keer lees nie, nou soek ek iets nuuts. Kan iemand

Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid

Etienne Schalekamp 2021-03-02 Uitnemende skrywe.

Elders gesien: Namib100 – dag 2

Annamarie Du Toit 2021-03-02 Dankie vir die wonderlike beskrywing van 'n land waarvoor ons so lief is.

Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT

Johan Claase 2021-03-02 Goeiemiddag, ek wil graag die volledige stel bekom, of tot waar dit nou beskikbaar is. Ek het reeds tot en met Volume 11 Kan iemand dalk raad gee?

Testamentnalating

Cornelia 2021-03-02 Ek soek asb. verheldering: Eiendom se waarde is verdeel tussen 3 kinders, 2 kry 25% en 1 kry 50% sou die huis verkoop word. Intussen bly die dogter wat 50% gaan kry in die huis, want sy het ook lewensreg en vruggebruik. Desembervakansies verhuur sy die hu

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Angus 2021-03-02 Boot, nee ek gebruik maar 'n woordeboek as ek die betekenis van 'n woord soek. Ek sal jou aanraai om dit ook te doen.

Midi, of iets gewen en iets verloor

Mari Weber 2021-03-02 Dankie hiervoor, Andries. Ek het die laaste strofe iewers raakgelees en is verheug dat ek nou die volle prentjie kan "sien". Doe zo voort.

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Ellè Coetzee 2021-03-02 Oom Piet se rympies laat my steeds glimlag en ek geniet dit vreeslik.

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – optel en aftrek van breuke

Corinne Liebenberg 2021-03-01 Graad 4 asb

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

LitNet 2021-03-01 https://www.litnet.co.za/category/nuwe-skryfwerk-new-writing/fiksie/

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Nadia 2021-03-01 Goeie dag, ek wil graag weet hoe ek my kortverhale kan publiseer?

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

F C Boot 2021-03-01 Ai, Angus, na alles het jy nog nie die begrip 'sonde' onder die knie nie.

Twintig tequilas, Jacques?

Gustaf Claassens 2021-03-01 Beide Johann en Chris het 'n punt beet. Daar's baie wat soos hulle voel. Dis gepas en reg so. Tog verstaan ek ook Bettina se argument. Daar word baie ag geslaan op wat Jaques Pauw sê en doen. Sy ondersoekende joernalistiek suksesse en onlangse boek oo

Dolf, net eenvoudige vraag?

Jacobus Louw 2021-03-01 Ek sit nou hier met iets waaroor ek nie eintlik in diepte wil praat nie. Maar die vraag wat daaruit ontstaan: Kan 'n kind wat deur geslagsomgang buite die huwelik verwek is, ek praat nou van man en vrou wat reeds getroud is, kan daardie kind dan as buite-

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Quinton Adams

Margaret 2021-03-01 More, waar kan ek vir Quinton Adams kontak? Moet my kind kry by opvoedkundige sielkundige en hy klink na ideale persoon.

Die ou-ou sprokie

Nikita 2021-03-01 Hierdie skrywer is 'n Rusiese persoon wat Afrikaans leer en stories skryf - Afrikaans is nie die moedertaal nie. Ek persoonlik dink dat baie van die kritiek hier is negatief en sal meer paslik gewees het indien die skrywer Afrikaans eerste taal spreker/sk

Biografie van 'n bende: Fokof, we'll piss where we want

Charlotte DK 2021-02-28 As enige persoon dalk nog 'n kopie het hul wil verkoop, ek stel belang, asb.

The Afrikaners: a concise history by Hermann Giliomee: a book review

Hugh McKay 2021-02-28 The Afrikanners, A Concise History. Do you ship to the UK?

Die skrywers van die Ou Testamentiese boek Genesis

Gert du plessis 2021-02-28 Waar was GOD voordat Hy die aarde en die mens gemaak het? Het GOD die duiwel ook gemaak om die mens te verlei, soos wat gebeur het met Adam en Eva? Of moet ons alles wat gebeur het voor JESUS vergeet en voortgaan dat JESUS vir al ons sondes gesterf het. E

Twintig tequilas, Jacques?

Chris Erasmus 2021-02-28 Regtig? Is dit werklik so nuuswaardig en relevant as 'n persoon hom-/haarself aan die slinfersous te buite gaan? Ek gee nie 'n flenter om wat die persone doen nie. Wat my bekommer: ons steur ons aan beueselagtighede.

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Lau 2021-02-28 Nou is kerke toe, selgroepe toe, maar God praat steeds met ons op verskeie maniere. Maar dalk kom die probleem in dat ons al die boodskappe met menslike insig wil ontleed en soos 'n Moses wil verkondig. Ja die platteland is nie vir sissies nie, ons inkomm
Top