Kommentaar

Joan Hambidge (1956–)

LitNet 2021-02-14 Hier is die riglyne: https://www.litnet.co.za/category/nuwe-skryfwerk-new-writing/gedigte/

Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding

Leonie van den Heever 2021-02-14 Ek gaan ook tans deur egskeiding, dis nog net aan die begin. Hy het darem nou uit die huis getrek. Ek en hy verskil 17 jr (50 en 67) My man ook 2 jr verhouding met 'n ander vrou van 61 jr. Dit het my regtig gebreek om die dag na lockdown dit te moes uitvi

African Library: Lagoon by Nnedi Okorafor

Aliens in Lagos: sci-fi novel Lagoon offers a bold new future – B010 Info Blog 2021-02-14 […] 2014 novel Lagoon recounts the story of the arrival of aliens in Nigeria. The aliens make their landing in the ocean, […]

COVID-19: die perspektief van Marni Bonthuys, ’n Suid-Afrikaner in België

Denise 2021-02-14 Terselfdertyd word al meer geluide gemaak met betrekking tot die wys van vaksinasiesertifikate as jy wil bus ry, of jou kind staatskool toe stuur, of ’n musiekfees wil bywoon. Selfs ’n restaurant besoek... Was hierdie maatreëls ooit in die tyd van

Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg

Jolanda Labuschagne 2021-02-14 Waar kan ek 'n klein Kook en geniet-respteboek koop?

Die merinoboer en die koster van Campbell

Marietjie Oosthuizen 2021-02-14 Lekker storie! Nou-ja, hoekom moet jy vir die duiwel bang wees as jy niks verkeerds gedoen het nie!

Blommemeisiekind

Geesje van den Berg 2021-02-14 Dis pragtig beskrywend, eenvoudig maar ryk, en oortuigend. Moenie ophou dig nie!

Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand Deist

Rolene Oosthuizen 2021-02-14 Ferdinand Deist se teenwoordigheid in ons huis, of ons hom via radio, tv of 'n boek wat ons aan't lese was, gehoor praat het, is altyd met respek bejeën. Ons, gewone mense, het sy vereenselwigheid met ons nog net altyd waardeer. Sy dood was vir ons ook '

Joan Hambidge (1956–)

Ciska Voors 2021-02-14 Weer ek, wou graag 'n gedig saam stuur. hoe doen jy dit op die platform?

Vlinderkind

Lizelle du Toit 2021-02-13 Dis die mooiste pragstuk, 'n gedig wat klink soos liedere in 'n mens se hart en siel, weens soveel emosie, prag en lewensuitkyk.

Dit wat mens nie kan kies nie

Tania 2021-02-13 Corlie, jy vat 'n ding so raak sonder om te veel blommerige (oordadige) woorde te gebruik. Dis pragtig.

Persvrystelling: Mondelings bring skrywers op Stellenbosse stoep byeen

Herman van der merwe 2021-02-13 Op watter stoep op stellenbosch gebeur dit?

Om wiskunde beter te verstaan: ’n onderhoud met Amanda le Roux

Estelle Kruger 2021-02-13 Ai, hoe lekker kry ek nou om te hoor Wiskunde kan esteties wees! Vir my is daar ook die moontlikheid dat 'n kind kan leer om algemene probleme in hul lewens te verstaan en op te los - solank die onderwyser die verband wyer trek. Oral is daar gegewens en

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jakkie Cilliers

Hercu van Niekerk 2021-02-13 Baie insiggewend.

Gespierde Afrikaans-voorstel: "Kamerakerk"

Angus 2021-02-13 Hans, ek stem saam. Met jou Apostelperde deur die Karoo is wat dominee maar sal moet aanpak as hy die Oraniërs wil bekeer.

9 Augustus: Soms is regskoste nie "peanuts" nie

Mardelyn 2021-02-13 Ek wil net graag weet ek het 'n "Personal slip and fall injury-eis teen 'n verhuurder". Ek het hom gedagvaar in die hooggeregshof. Nou verdedig sy advokaatseun hom. Wat sê die gereg daarvan?

Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand Deist

Frederik de Jager 2021-02-13 @Sandra Pretorius: Baie dankie. Verweerskrif het by Umuzi verskyn voor ek daar gewerk het. Oor Die Lang Generaal deur Allan Elsdon is daar nie veel agter die boek te vertel nie.

Dit wat mens nie kan kies nie

Celeste 2021-02-13 Presies hoe mens voel in so 'n situasie. Beautiful.

Dit wat mens nie kan kies nie

Ronel Venter 2021-02-13 Sjoe, Corli, dit voel of dit ek is wat dit mee maak. Baie geluk dis 'n aangrypende kortverhaal.

Dit wat mens nie kan kies nie

Jani 2021-02-12 Vinnig my aandag vasgevang. Jammer so kort, wou nog lees.

In memoriam 

Salvia Ockhuis 2021-02-12 Baie dankie, Johan.

Rachelle Greeff se mentorhart oop vir nuwelingskrywers

stef cupido 2021-02-12 Fantastiese mens! Great Skrywer. Mooi Siel.

Reverberations of Poerpasledam for flute and piano by Arnold van Wyk

Veronica 2021-02-12 I'd love to hear it - he is my mother's cousin and she is still with us ... 94 next month.

Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand Deist

Johan Jack Smith 2021-02-12 Dit is skrywes soos dié wat my lief maak vir Afrikaans en die mense wat dit besig.

COVID-19: die perspektief van Marni Bonthuys, ’n Suid-Afrikaner in België

Ronel de Goede Foster 2021-02-12 Baie dankie, Marni, vir jou informatiewe essay en die interessante vergelykings wat jy trek. Hartlike groete

In memoriam 

Johan van Rooyen 2021-02-12 Dankie.

In memoriam 

Johan van Rooyen 2021-02-12 Sjoe, in die kol. Gee woorde vir hulle wat voel maar nie kan praat nie. Dankie Salvia

Rachelle Greeff se mentorhart oop vir nuwelingskrywers

Theolla Langenhoven 2021-02-12 Rachelle Greeff is 'n wonderlike mentor. Sy gee jou nie net raad oor jou skryfwerk nie, maar stel ook belang in jou as mens en bou 'n verhouding met jou op. Dit gee mens die idee jou skrywe is nie net jou 'talent' nie, maar eintlik jou hele menswees. La

Dit wat mens nie kan kies nie

Elana 2021-02-12 Wow! Dis so mooi en seer en eg!

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-02-12 Nee, ek is so ongelowig gebore. Die bybelse stories wou ook maar net nie vat kry aan my as die waarheid nie. Ook nie goëlstories, spookstories en die tokkelossie nie. Dit het niks met geleerdheid te make nie. Geleerde mense soos die dominee wou my wysmaa

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Tiens Pretorius 2021-02-12 My eenvoudige siening is dat die totaliteit van alles wat bestaan in die heelal so enorm is dat alles moontlik is, dus God is ook moontlik, en Jesus as Goddelike wese.

Voor ons vergeet: sodat ons kinders ook kan weet: ’n lesersindruk

Wynand Dreyer 2021-02-12 Ek soek ook graag die boek. Verkieslik in Johannesburg. Nogal dringend.

Dit wat mens nie kan kies nie

Cathari 2021-02-12 Sjoe, pragtig en aangrypend!

Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand Deist

Philippus P Janse van Rensburg 2021-02-12 Frederik, dankie vir wat jy geskryf het. Op my geestelike horison was hy altyd dáár, al het ek hom nie bewustelik geken nie. Laat my dink aan die storie van die sendeling wat "in die heidenland" Jesus wou gaan bekendstel en nadat sy werk al goed voorges

Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand Deist

Sakkie Spangenberg 2021-02-12 Ek het Ferdinand in 1978 deur middel van sy boekie "Tussen Angs en Sekerheid" (Tafelberg, 1978) ontmoet en daarna byna elke boek wat hy gepubliseer het, gelees. Hy het ons jonger geslag Bybelwetenskaplikes geleer wat kritiese denke behels. Ek wou onder ho

COVID-19: die perspektief van Marni Bonthuys, ’n Suid-Afrikaner in België

Jean Meiring 2021-02-12 Baie dankie vir hierdie interessante essay.

Dit wat mens nie kan kies nie

Alette 2021-02-12 Rou, eerlik, seer. Beeldskoon. 'n Versnit van emosies.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Kelvin-Jean Fortuin 2021-02-12 Wonderlike platform. Dalk meer vakke soos LO aandag aan gee FET en senior. Baie dankie

Dit wat mens nie kan kies nie

Reinet 2021-02-12 Wow, dit het lekker gelees!

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Talbot Sadler 2021-02-12 Bertrand Russell is heeltemal korrek. In die Bybel gaan dit nie oor die mens se intelligensie nie, maar oor sy verhouding met God en sy medemens. Jy moet God liefhe en ook jou medemens. Intelligensie le op 'n ander vlak. Jy het dit nodig om die wetenska
Top