Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo

  • 21

Foto: Pixabay.com

Is jy in graad 7 en draai jou kop aan die begin van nog ’n skooljaar wat deur die pandemie ontwrig word? Laat LitNet jou help om jou Tegnologiewerk baas te raak. Plaas jou skoolwerk in ’n wentelbaan van sukses. Laai hierdie oefenvraestel en -memo gratis af.

Klik hier om die vraestel en memo in PDF-formaat af te laai.

  • 21

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle op LitNet gelaai en dit kan leerders help met eksamenvoorbereiding. Hier is ‘n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus hierdeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding en alle sukses met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir die kommentaar. Ons help graag. As jy op soek is na nog vraestelle, hier is nog hulp. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal deur vakkundiges vir LitNet opgestel. Ons brei dit voortdurend uit en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by as dit nog nie daar is nie. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dus gerus die vraestelle om met voorbereiding te help. Voorspoed daarmee! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek bymekaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Dankie vir jou navraag. Die memorandum is onderaan die vraestel; rol net af tot na die vraestel om dit te sien. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder, LitNet

    • Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons probeer deurlopend om die inhoud uit te brei en vraestelle van soveel moontlik vakke moontlik by te voeg. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo, dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. As die vraestelle waarna jy op soek is nie hier is nie, gebruik enige tyd van die res van die vraestelle om jou met jou voorbereiding te help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top