Die grond-debat: emosionele stryd of wanbestuur deur die huidige regering? Freek Robinson gesels met die skrywer en regsgeleerde Karl Kemp oor sy boek Promised land.
Lees en luister ook:
LitNet Akademies Weerdink: Grondhervorming, onteiening en artikel 25 ‒ stand van sake


Kommentaar
Dis jammer Kemp het KZN afgeskeep - dis duidelik dat hy die groot afgehandelde eise waaroor daar hofsake was, nie onder oë gehad het nie. Dit is by voorbeeld die eMbo-eis (Mkhize) en Waterfall (Qwabe) eis op die Noordkus. Die eis op die Noordkus het gegaan oor hoogs ontwikkelde kommersiële landbougrond. Die eisers wou geensins boer nie, maar hul hande kry op geld.