LitNet Akademies Weerdink: Grond

“Grondonteiening sonder vergoeding” in 2019. Kan grondhervorming buite die raamwerk van die Grondwet plaasvind?¬†Wat is die kategorie√ę grond wat hier ter sprake is? Grondwetlik beskou, is “grond” dieselfde as eiendom?