Reguit met Robinson: A Zoom interview with Mike van Graan

  • 1

Where are the millions? Freek Robinson interviews playwright and activist Mike van Graan from the Sustaining Theatre and Dance (STAND) Foundation and the Theatre and Dance Alliance.

Also read:

A minister unoccupied by artists' occupations

Take-a-STAND-dialoë: ’n Pleidooi vir verandering

Om tot ’n STAND te kom. Gesprekke rondom die voortbestaan van die uitvoerende kunste in Suid-Afrika

Sustaining Theatre and Dance (STAND)

Closure of Fugard Theatre: an interview with Daniel Galloway

  • 1

Kommentaar

  • Gustaf Claassens

    'n Insiggewende onderhoud oor 'n aktuele onderwerp in 'n tyd waar belangegroepe en mense in die algemeen sukkel om finansieël kop bo water te hou.

    Mens word met weersin gevul wanneer die feite oor hierdie aangeleentheid toegelig word. Jy besef opnuut dat enige hoop wat gekoester word om hierdie land voorspoedig te maak, 'n pypdroom is solank soos die ANC en sy kripvreter-instellings in beheer van sake is. Met 'n arrogante en onbevoegde minister asook 'n Kunsteraad met dieselfde eienskappe en karaktertrekke word die kunste 'verwurg' en kunstenaars se 'kos uit hulle monde gesteel.'

    Dis juis in tye soos die dat die kunste die beste terapie bied vir 'n bevolking wat gebuk gaan onder erge stres en 'n donker gemoed. En wat gebeur? 'n Herhaling van korrupsie en selfverryking. Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde. Mike van Graan se skokkende mededelings ruk aan die hart en dis moeilik om nie met woede gevul te word nie. Hierdie was 'n broodnodige onderhoud. Die geskiedenis van 'n land word op so 'n manier gedokumenteer. Of toekomstige geslagte iets hieruit sal wys word, sal net die tyd leer.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top