Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Onlangs het die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch 'n feesvieringsgeleentheid in die Wilcocksgebou op die kampus aangebied waar sy menslike nalatenskap geëer is. Kyk na foto's by die geleentheid.
Lees Wium van Zyl se bydrae.
Lees Dorothea van Zyl se bydrae.
Lees Etienne Britz se bydrae.
Lees Joan Hambidge se bydrae.
Lees Chris van der Merwe se bydrae.
Lees Lina Spies se bydrae.
DJ Opperman sou honderd jaar oud geword het. Hy was ook een van die min digters van wie ses gedigte onder die honderd gewildste gedigte gekies is. Besoek http://gewildstegedigte.litnet.co.za/ vir die volledige lys gedigte.


Kommentaar
Geniet ou digters se gedigte, maar sien net van die swakkeres op die web.
Ja