DJ Opperman 100 jaar: In klank en beeld

  • 1

Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Onlangs het die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch 'n feesvieringsgeleentheid in die Wilcocksgebou op die kampus aangebied waar sy menslike nalatenskap geëer is. Hier is die uitnodiging waar besonderhede van die geleentheid aangedui was, asook klank- en videobeelde van die geleentheid.

Luister na die volledige bydraes van alle sprekers by die geleentheid deur die skakel te volg en op die onderskeie bydraers se name te klik.

Dorothea van Zyl (foto: Jacques Ensink)

Trienke Laurie (foto: Jacques Ensink)

Lina Spies (foto: Jacques Ensink)

Chris van der Merwe (foto: Jacques Ensink)

Etienne Britz (foto: Jacques Ensink)

Johann Nel (foto: Jacques Ensink)

Diederi Lippstreu (foto: Jacques Ensink)

Wium van Zyl (foto: Jacques Ensink)

Ronel de Goede (foto: Jacques Ensink)

Bertie du Plessis (foto: Jacques Ensink)

Joan Hambidge (foto: Jacques Ensink)

André P Brink (foto: Carine Janse van Rensburg)

Alfred Schaffer (foto: Carine Janse van Rensburg)

Willem Botha en Lina Spies (foto: Carine Janse van Rensburg)

Lees Wium van Zyl se bydrae.
Lees Etienne Britz se bydrae.
Lees Joan Hambidge se bydrae
.
Lees Chris van der Merwe se bydrae.
Lees Lina Spies se bydrae.
Lees Dorothea van Zyl se bydrae
.

 

  • 1

Kommentaar

  • DJ Opperman, baie roerend om na die huldeblyk te luister. Ook baie inspirerend, vat my terug na student wees, met “Raka” en “Joernaal van Jorik”, na “Digters en Digkuns”.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top