Franci Hattingh2021-04-20Ek en my man Chris geniet al die programme ontsettend baie. Ons wil egter DRINGEND kontak maak met Elmarie Briedenham wat op die program "Huppel in die Stap' 'n GPS SMART TRACKER bekendgestel het - veral vir bejaarde mense - 'n fantastiese noodsaaklike "p
Albert Grundlingh2021-04-20Solms-Delta has a much more troubled history than what the author is aware of or prepared to admit, and the workers have been at the receiving end of this.
The use of an unproblematized notion of history and memory further weakens the argument.
Angus2021-04-20Beste Hans,
Vir my kan jy nêrens inpas nie. Die omgewing moet maar by my aanpas. As ons nie oor politiek of godsdiens of rugby kan gesels nie: stel jy dalk belang in die sekslewe van die reuse blouhaaie? Ek ook nie, maar ons kan daaroor gesels as jy wil
Klazina Jacobs2021-04-19Ek het begin Nederlands studeer aan die Universiteit Stellenbosch d.m.v. die eenjarige aanlynkursus.
Ek geniet dit ontsettend baie en voel dat ek dit meer en meer wil bestudeer. Dankie vir hierdie onderhoud!
J. Marais2021-04-19Net een vragie n.a.v. die Bostelekom-kom: Wanneer moet studente finaal hul Afrikaanse woordeboeke gaan ingee by die Kremlin in Keiser Wimpiestraat om hul amptelike Websters te kan kry?
Gerrit Boonstra2021-04-19Dis 'n baie opwindende inisiatief vir Afrikaans in al sy fasette. Ek steun dit volmondig en wil ook graag lid word. Jammer, ek was uitstedig tydens die optog. Trots dat "ons" mense so wetgehoorsaam en ordentlik betoog vir "ons" regte.
Helena Du Toit2021-04-19Ek kan net namens Kaapstad DANKIE sê aan een en elk wat hard gewerk het om die brande af te weer van geboue en huise. Dankie aan elke brandweerman en -vrou, asook elke helper en die nooddienste. Dankie vir almal wat die nodige water en ander goed aangery
Patrick2021-04-19Wesens is the best Afrikaans ever! I love the cast and the direction. It's a movie that after watching you feel like someone who was given the opportunity to discover something you are not supposed to know. I loved it sooo much!
LitNet2021-04-19Goeiedag! Jy is welkom om LitNet se vraestelle en memo's vir oefendoeleindes te gebruik (hoewel nie vir kommersiële verspreiding nie). Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraes
Anet Roux2021-04-19Ja, maar gister moes ons weer hoor tariefverhogings is alweer op pad. Plaas dat hulle net die gelde vorder wat uitstaande is en die mense wat nie betaal nie se krag afsny soos wat met ons boere gedoen word. Sit vir elke huishouding 'n voorafbetaalde krag
Martha Van Wyngaardt2021-04-19Ek is 'n dame van Witbank. Ek kry tans die COVID-19 R350 grant maar ek word in Jullie 60. Ek wil net uitvind: kan ek nou aansoek doen vir my pensioen?
Gadija2021-04-19I salute our firefighters a compliment the people who gave the students a safe place to sleep a feed them. this is really a very sad day, May Allah protect all residents who live nearby, I pray that it he fire will be brought under control soon insha-ala
Leon Retief2021-04-19Enkele opmerkings oor Vermeulen se heeltemal aanvaarbare geskrif oor transseksualiteit.
1) Dit wil my voorkom asof hy onbewus is daarvan dat sommige transaktiviste en sogenaamde gender-studies deur, um, akademici biologiese seks beskou as ‘n sosiale kon
Annetjie Nel2021-04-18Sal waardeer as u vir my kan voorstel 'n boek vir jong mans van ongeveer 29 jaar, waarin hul kan leer om 'n verhouding met 'n meisie te begin en reg te hanteer.
Anton Visagie2021-04-18Beste Jannie: Jou saak is uiters swak. Kom ek vra jou van watter politieke filosofie was jy 'n aanhanger? Wat ook al jou antwoord: enigiemand sou sodanige perspektief kan aftakel - histories, teoreties en polities. Ek dink die uitstaande bydrae in die st
Hans Richardt2021-04-18Angus, kom ons maak 'n kompromie. Jy kry 'n huis in Vanderkloof, daar hoef jy net by Suidlanders in te pas, jy het'n dam, dan kort jy net dop en ons kan die kunde los, tot ons slim raak...
Ons praat net nie politiek, godsdiens of rugby saam met dop en da
Annora Eksteen2021-04-18Ja, jene. Sy was 'n groot skrywer. Om darem nog so te kan skryf op vyf-en-negentig. (As ek dit nou reg het.) Skrander en wakker in haar verstand tot op die einde en met 'n belangstelling in haar omgewing en wat aangaan. Werklik merkwaardig. In haar skrywe
Ronée Robinson2021-04-18Beste Etienne, dankie vir jou bydrae. Ek merk vele denkfoute daarin. Byvoorbeeld, ek merk jy spreek nie die verskynsel van eentalige Engelsheid in Stellenbosch aan nie. Sou ek, byvoorbeeld, waag om in die Engelse Orania (agter die vis en tjips-gordyn - so
Tony Kleynhans2021-04-17Ek was 'n kontrakteur van Eskom. Na 15 jaar opgehou om vir Eskom te werk. Werke wat ek met een bakkie, een kraantrok en 4 mense kon doen, het Eskom 4 bakkies, een kraantrok, een cherrypicker en 12 mense geneem om dieselfde werk te doen. Dan het ek nog voo
Annelize2021-04-17Ek stem 100% saam met jou, Sanet. Ek wonder gereeld wie hierdie voorgeskrewe boeke kies. Hierdie is 'n boek vir mense bo twintig, nie 16-jariges nie.
Jean-Marie2021-04-16Hallo julle... Is opsoek na 'n liedjie... Ek dink die naam is Pa en ma se klein karnallie of iets soos dit...
Baie dankie byvoorbaat...
Patrick2021-04-16One of best Afrikaans movie I ever seen. I love the cast, the direction. It is the movie that after watching the film "you feel like someone who was given the opportunity to discover something you that are not supposed to know."
Ronee Robinson2021-04-16Jammer, ek wou byvoeg dat vir my, as Afrikaanstalige, Afrikaans inderdaad die poort tot Europa is - dit gee toegang tot Vlaam/Nederlands en Duits.