J. W. Durand2021-04-22Stop die vernietiging van Afrikaans! Afrikaans het net soveel bestaansreg as enige ander taal in S. A. Ek is 'n alumnis van U. S.
LitNet2021-04-22Hallo! Al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, is gratis daar om te gebruik. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat hier te vinde is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens gra
Ronée Robinson2021-04-21Ingeval mense wonder waarop ek reageer het, hier is dit: https://www.litnet.co.za/inside-this-anxious-world-of-the-taalstryders/
Gerrit Boonstra2021-04-21Uiteindelik word die debat oor Afrikaans nie net meer gevoer deur persone wat moontlik blootgestel is aan die beskuldiging van "taalbulle", of "eiebelang" of "terugverlang na die ou bedeling" ens. nie, Nou het mense en organisasies soos DAK toegetree in d
Gerrit Boonstra2021-04-21Groot dank aan Elsabe Brits vir hierdie artikel wat sy saamgestel het uit 'n wye verskeidenheid van bronne. Tot my skaamte het ek nie geweet (of besef) van die meeste van hierdie versamelings van onvervangbare waarde nie. Maar ek is verheug oor die poging
Elsabe Brits2021-04-21Ek sal op hoogte bly van die verwikkelinge, kan jy dalk net vir my se waar die versamelings gehou is. Was dit in Jagger? En indien so, was dit in die kelder, wat uit twee verdiepings bestaan?
Hélène Marinis Passtoors2021-04-21Goedendag. Prof T'soen zegt onthutst te zijn dat Afrikaans niet als 'Afrika taal' beschouwd wordt. Maar als hij spreekt over Surinaams-Nederlands dan heeft hij het over Nederland en Vlaanderen als 'moedertaalgebied'. Is dat niet tegenstrijdig? Afrikaans i
Dr Gerdrie van der Merwe VDM (Trompsburg/Reebok)2021-04-21Ek is 'n kerk- en kultuurhistorikus, skrywer en antikwariese versamelaar en wil weet of die unieke teologiese versamelings van ds. HW Ballot en ds. JJ Kicherer behoue gebly het. Dit is in 1945 deur die Universiteit van Kaapstad aangekoop en is 'n belangr
Gustaf Claassens2021-04-21Cerneels Lourens is waarskynlik in die kol wanneer hy sê dat daar nie 'n toekoms vir Afrikaans is onder mense soos Wim de Villiers en sy kollegas nie. Met hierdie bydrae word 'n saadjie gesaai wat hopelik oor tyd daartoe kan lei dat die eerste sooi van '
Dirk2021-04-21Die mees besondere van die monument is regs van die ingang, in die hoek tussen 2 rotse, met die woorde:
'Die onbekende rebel' (dalk onder blare).
Ek bewonder die manne en vroue wat vir vryheid en reg geveg, gely en gesterf het.
Stefan Blom2021-04-21Hi Annetjie
Die eerste drie hoofstukke van my boek praat oor verhoudingsvaardighede. Jong mense neem dit maklik in. En dan is die ander hoofstukke oor die algemene onderwerpe wat ek hoor in terapie, soos hoe om te date ens.
As julle nie 'n kopie kan
Stefan Blom2021-04-21Hi Christa
As julle nie 'n kopie kan kry van my boek nie, druk ons dit in die pos vir jou. Stuur asb 'n posadres.
Baie dankie
Stefan
Steven Robins2021-04-21Thank you for your response, Professor Albert Grundlingh. You are correct, the history of Solms-Delta is much more complicated than my very short reflection allowed. I am very aware of earlier allegations of racial paternalism, worker grievances etc. But
Driekie+Grobler2021-04-21Dankie, Anze, Johan en Salvia, waardeer julle lees en kommentaar. Die foto pas nie eintlik by die gedig nie, want die gedig is geskryf met die plant wat ook genoem word hen met kuikens in gedagte :)
Hans Richardt2021-04-21Angus, die predikante bly in eenvoudige huise hier.
Ja, ek weet nie hoe ons jou gaan aanpas nie, dalk oor die sekslewe van Dorperram gesels?
Ek het vir my Singer- handslinger-naaimasjien vir stikwerk aangeskaf, my vriendin het belowe sy sal my touwys ma
Anna-Marie Groenewald2021-04-21Baie insiggewend. Ek glo baie tyd en baie kostes kan bespaar word indien hierdie stelsel ten volle in gebruik geneem word. Die opleiding om die stelsel te gebruik kan as deel van die opleiding van onderwysstudente op universiteit plaasvind. Dit kan effekt
Johann Basson2021-04-21Puik artikel. Dankie.
Wat het Suid-Afrikaners geleer uit die foute van die Anglo-Sakse se kolonialiseringbeleid gebaseer op “white suremacy”? Verowering gevolg deur oorheersing en uitbuiting en die aantasting van minderheidsgroepe se menswaardigheid?
Danie van Wyk2021-04-20Baie goed verwoord, Frederik. Alle Afrikaanse stemme is nou nodig om die afskaling van ons taal teë te staan. Ons moet Afrikaans eien en moedertaalonderrig opnuut aanmoedig en vestig. “Dala Afrikaans”!