Afrikaner2021-05-09The misery and poverty caused by the ANC and its cadres are quickly exceeding that caused by the previous political dispensation. The past is used to keep the soustrein moving, but I m afraid it is going slower each year and once it stops the ANC will bur
Henning Janse van Vuuren2021-05-09Sonja Loots skryf in vandag se 'Rapport' oor apatie, daai onverskilligheid wat heelparty wesens ook jeens my moedertaal ervaar: “Daar is al opgemerk dat apatie dikwels deel uitmaak van skisofrenie, parkinsonsiekte, progressiewe supranukleêre verlamming
Nicolaas2021-05-09And for being lifted out of administration, there must be some conditions, not so? Such as reviewing the status quo under the cover of a review. And then changing your language policy like US did? It is all very clear actually. Systemic discrimination an
Rob van der Veer2021-05-09In 2018 werd Abjater wat so lag in het Nederlands vertaald als Abjater die zo lachte. Deze vertaling verscheen met steun van PEN Afrikaans bij uitgeverij Manuzio, Kampen. De roman werd vertaald door Rob van der Veer.
Francois+Verster2021-05-08Talle navorsers het al te hard na antwoorde/feite gesoek wat hulle graag daar wou vind, en daarmee hulle verwagte strewe na objektiewe dokumentering versaak. Helaas, dit skyn ook hier die geval te wees. Langenhoven blyk ook skynheilig te gewees het met al
Henning Janse van Vuuren2021-05-08'n Merkwaardig onrusbarende nabootsing pryk in die US se bloudruk na uitnemendheid in hul werkswyse en organogram, 'n volksuniversiteit verskyn voor die MRK. Die vraag is eerstens of Afrikaners nog mense is en, indien wel, of hulle enige regte behoort te
Frederik van Gelder2021-05-07Aangesien die Frankfurt School genoem word. Ek het dertig jaar daar gewerk. Ek woon in Amsterdam en Frankfurt - as iemand my wil besoek of kontak opneem! (Ek kom uit Durban.)
https://amsterdam-adorno.net/
https://www.researchgate.net/profile/Frederik-Va
Sandra Pretorius2021-05-07Dit verstom my dat LitNet dit nodig vind om sy lesers met sulke snert te bombardeer en sodoende bydra tot die verlaging van Afrikaanse kultuur.
Henning Janse van Vuuren2021-05-07Aldus Naamloos aan UFH en by implikasie: “Her favorite position is beside herself, and her favorite sport is jumping to conclusions.” — Daniel Kahneman. Goed dan, laat die senaat praat.
R van Druten2021-05-07HJvR, no doubt about your assertion, Hendrik, but the big difference is the question of misery entrenched by virtue of legislation separating the masses a la the system of Apartheid and its absurd attempt to disenfranchise the majority in so many ways. Th
Louise2021-05-07Volgens dr 2 ligte beroertes gehad laaste 5 weke. Tans in bed. Weier staat hosp. Bp bly hoog. Skielik horde meds. Werk onmoontlik. Praat aangetas, sig, soms sinne ens. Baie nie verstaanbare dinge wat gebeur. Op verpligte bed-rus, maar lyf so seer. Soveel
Barend van der Merwe2021-05-06Ek kan my net indink hoe die klomp wolwe in die kerk sou probeer het om hom te verguis. Dis hoe die dinge mos maar loop. En dié is nou die een laaste stok wat nou oorbly om hom mee te staan piets. Die tug van die kerk mos. Maar ek moet ook nou bysê, ek
Nico+Schamrel2021-05-06Dankie, David C. Jantjies vir hierdie uitsonderlike gedig - trots Afrikaans, 'n nuwe stukkie historie, 'n nuwe byvoeging tot 'n staan-my-man-kultuur.
Gustaf Claassens2021-05-06RSG is dus nou bloot 'n kommunikasiestasie en Afrikaans per sé nie die hoofdoel nie, aangesien ons skynbaar nie meer weet wat regte Afrikaans is nie.
Ek moet sê dis nogal veelseggend en interessant. Mens kan verstaan indien dit verwys na mense met wi
Coenraad+Walters2021-05-06Dit is 'n voorreg om hierdie teks te mag lees, Helena. Dit spreek van 'n wellewendheid, 'n deernisvolle insig in mense wat anders is, 'n instelling by jou waaruit ons almal kan leer. 'n Voorreg en 'n plesier!
Louis2021-05-06Baie interessant! Dié wat te jonk is om die Koue Oorlog te onthou, sukkel om te verstaan hoe die wêreld voor die val van die muur gelyk het.
Rosie2021-05-06Ja, dankie Louise. Wat ek daarby kan aansluit, is dat familie en vriende verpersoonlikte stemboodskappe stuur, eerder as mooi prentjies en Bybelversies. Om stemme te hoor, is 'n heerlike ervaring - veral van die mense doer ver. En dit kan môre en 'n an
Anthony "Speedo" Wilson2021-05-05Dit is waarom ek in die laat tagtigerjare en vroeë neëntigs 'n program “Met ander woorde” vir die departement "Musiek en verskeidenheid" op TV1 geskep het. Ons selfbeeld was maar altyd afgekraak in menige programme op die SAUK. Hetsy in dramas en se
Rosie2021-05-05Die beste raad is: vind 'n substituut ("dummy"). 'n Haardroër op stadige spoed gestel om bietjie koel lug verby die neus te waai. Of 'n battery-handwaaiertjie. Dit skep die illusie dat daar na die probleem omgesien word. Gewoonlik wil hulle maar net biet