Kommentaar

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Ryno 2021-05-12 Ek doen aansoek. Ek werk nie.

Oos, wes, tuis bes – maar wat as jy huisloos is?

Plak-in-n-boek 2021-05-12 Die Tshwane Metro kan gerus 'n paar lesse gaan leer by Kaapstad. In Pretoria en Centurion word daar op elke twee hoek permanent geplak, elke dag vuurgemaak en die sypaadjies word so bemors, dit lyk soos varkhokke. En Tshwane Metro doen al vir jare en jare

Die ATKV wys biblioteke maak saak

Wendy Maartens 2021-05-12 Dankie hiervoor! Toegewyde biblioteekpersoneel verdien blootstelling en aanmoediging. Hulle is deel van die kern van 'n funksionele gemeenskap.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lady Jane 2021-05-12 Ontvlam waardes van bewaring tot 'n twede hartklop vir oorlewing

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lady Jane 2021-05-12 Blus vure van gister met die skatte van jou geheue

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Lady Jane 2021-05-12 Herinneringe wat vuur nie blus, word vernuwe in Litnet argiewe

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Beverley le Grange 2021-05-12 Literatuur erfenis... Innige meegevoel in stilte van sterfenis... Gevoelenis neergelè...

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Beverley le Grange 2021-05-12 Sterk winde waai... Vlamme draai... Argief word in vlamme gelaai...

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Beverley le Grange 2021-05-12 Letterkunde Argief gebou ... In swart rook smart omvou ... Roudiens behou

Pionierslente

Hans Richardt 2021-05-12 Tiens, die boom moet organies groei. Los die luise, die boom is gehard en sal voëls lok. Hier in die karoo kan mens nie torre, spinnekoppe, skerpioene, vleirotte of slange uitroei nie. Al waaroor ek 'n obsessie het, is kakkerlakke en ek roei hulle uit.

Pieter W Grobbelaar: 25/12/1930 – 19/01/2013

Stephanie Mia West 2021-05-12 Ek waardeer PW Grobbelaar se werk verskriklik baie.

Pionierslente

Raed-na-Gael 2021-05-11 Bly om te lees jy het 'n tuinier geword. Jy kry baie inkommers wat sommer die vorige eienaars se pragtige stukkies bos, voor die voet uitkap omrede dit kwansuis sou slange lok. Jou boompie lyk na 'n "cherry guava" of dan 'n familielid daarvan. Wikipedia

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Nicole Rossum 2021-05-11 Hoewel die vlamme verander in as, geskiedenis bly ongeblus.

Pionierslente

Hans Richardt 2021-05-11 Dopluise, kopluise, 'n luis bly 'n parasiet, 'n plakker wat sap suig. Dalk moet jy 'lady bugs' of miere kry, as predatore? Of 'n "bidsprinkaan"?

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Campher 2021-05-11 Vlam vreet jou vindingrykheid. Jou beloning: Stank vir dank

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Campher 2021-05-11 Wat bring vlamme jou? Inligting in as.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Campher 2021-05-11 'n Ryk, Slim gister .... 'n Warm vandag.... Geskiedenis môre

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Campher 2021-05-11 Vuur beskadig één van Woord se lewens-ankers - die res onaangeraak.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Campher 2021-05-11 Roet-spore volg na vonk-hel ....

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Beverley le Grange 2021-05-11 Vreesloos vir vlamme.. Beheerde brandbestryders verlam die bose brande...

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Campher 2021-05-11 Dit kos méér as vuur om jou koekiekrummels te veras.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Campher 2021-05-11 Die Rooi laat als vergaan, Máár - die siel bly staan...

Ry saam met my

elna pieterse 2021-05-11 Ongelooflike wegvoering na een van die mooiste roetes in ons pragtige land. Baie dankie

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Henry 2021-05-11 Bepaling van formules om verwantskappe voor te stel.

Ivermetien al jare lank in gebruik

Minke Robbertze 2021-05-11 Ek begryp ook nie die storie nie.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Beverley le Grange 2021-05-11 Pynlike verlies Diep is my grief Argief was my gerief

WAT 95: Bekendstelling van Deel XVI

Gerhard van Huyssteen 2021-05-11 Baie geluk, Willem en span, asook al die ander mense wat agter julle staan en julle steun. Julle doen uitstekende werk!

My kombuis word herfs

Karen Hart 2021-05-11 Baie dankie, Hettie.

Skoon wasgoed: Die hoogsomer van Klaas Steytler

Frederik+de+Jager 2021-05-10 Gewaardeerde bydrae, dankie Eduard. Klaas het in H grootgewrord, herinner ek my, so dit was die begrip soos jy dit het. Hoe knap van hom dat hy ’n samehang in soveel diversiteit kon sien.

WAT 95: Bekendstelling van Deel XVI

Attie A. Mara 2021-05-10 Ek is heeltemal in vervoering oor die voltooiing en die volledigheid van Deel XVI. Al die bekendmakings oor huidige en toekomstige projekte het my baie trots laat voel om deel te kan wees van hierdie besonderse projek.

Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Beverley le Grange 2021-05-10 Vonke vernietig historiese Argief letterkunde Storie berigte vonk massiewe grief

Resensie: Die kinders van Spookwerwe deur Lize Albertyn-du Toit

Annalie Nel 2021-05-10 Die verhaal behoort vir n prys genomineer te word. Só goed geskryf! Die natuurtonele, beskrywing van afval skoonmaak en jakkalsjag!! Puik!!!

WAT 95: Bekendstelling van Deel XVI

Louisa Brittnell 2021-05-10 Welgedaan alle medewerkers!

WAT 95: Bekendstelling van Deel XVI

Louisa Brittnell 2021-05-10 Welgedaan WAT!

Wesens: A review by Bernard Frost

Henning Janse van Vuuren 2021-05-10 Ná ongeveer twintig hoopvolle minute het my bewussyn onder die Karooson verdor, maar toe die verbrande aartappel een van die wesens met Doom spuit, was dit neusie verby vir my.

Pionierslente

Hans Richardt 2021-05-10 Tiens Pretorius, hoop nie jy het slaaplose nagte oor dopluise nie.

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk+Grobler 2021-05-10 Goeiemiddag, Yolande. Het jy nog enige Konsalik-boeke beskikbaar? Groete Dirk

Niks verkeerd met hartseer wees nie

Elna De Kock 2021-05-10 Liewe Jacques, Moedersdag gister, moes vir jou en Adel weereens diep erg gewees het. Julle ma het in haar kinders 'n wonderlike erfenis nagelaat. Julle is 'n seën vir almal wat julle ken. Sterkte in julle reis van rou en heling. Jy het dit pragtig beskr

Skoon wasgoed: Die hoogsomer van Klaas Steytler

Eduard van Graan 2021-05-10 Gawe stuk van Frederik de Jager oor Klaas Steytler en "In die Somer van '36". Die werklike dorp was nie K nie maar H. Ek het op 'n naburige dorp V groot geword, met heelwat familie op H. Toe ek die eerste keer die boek lees, het ek snuf in die neus gek

Op soek na Saartjie deur Dominique Malherbe: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Bernard Odendaal 2021-05-09 Dankie, Wium, vir die verantwoordelik-kritiese sorg met hierdie resensie.
Top