Kommentaar

In memoriam: Cecyl Esau

Winston Middleton 2021-05-20 Well stated. He was a persons' person. He engaged easily with students across the political spectrum when he managed 2 SRC elections at UWC. When most of us were released from VV in 1980, he and E Patel remained behind. Cecyl said "Go, we will join you so

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

Carl Muller 2021-05-20 Volgens die Balfour-verklaring sou Israel in twee gedeel word. Een vir die Jode en een vir die Arabiere. Toe Israel op 17 November 1947 deur die VVO goedgekeur word as 'n staat, het 7 Arabiese lande oorlog verklaar en op 14 Mei 1948 oorlog begin maak teen

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Jan Schoombee 2021-05-20 Dit was lewensverykkend en lewensveranderend vir my om so by Renaissance en die eietydse spiritualteit betrokke te wees!

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Marion Duys 2021-05-20 Ek het ook al hierdie goed bestudeer en vind aanklank. Een ding: Lao Tsu beteken ou man in sjinees. Was daar regtig so 'n persoon, of is dit die wysheid van verskeie filosowe wat saamgesnoer is? Andersins waarom nie 'n ware naam gebruik nie? Kon 'n skuiln

Pionierslente

Hans Richardt 2021-05-20 Raed-na-gael, hier waar ek bly, groei net swarthaak en hak-en-steek.

Pionierslente

Raed-na-Gael 2021-05-20 'n Doringboom, tag, laat my dink aan daardie doringboompie, weer regop gekom. Sal ons Taal dit maak? Plant 'n Melkhoutboom (Sideroxylon inerme) . Hy is beskerm. Ek het, myne staan al seker drie meter en welig. Hom as 'n kleinplantjie (saailing) hiernatoe

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

Johann Basson 2021-05-20 My beskeie gedagtes: 1) Die hele ou stad van Jerusalem moet onafhanklik verklaar word onder die beheer van die VVO (soos die Pousdom in Italië) sodat enige Moslem / Christen / Jood-gelowige die Tempelterrein en ou stad van Jerusalem mag besoek of en

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Arno 2021-05-20 Welgedaan Willem. Jy kyk mooi na jou Kalander. Hy gee al lekker koelte en nesmaakplek. Hy skiet saad my maat! Kyk net al die klein boompies wat jy klaar geplant het.

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

Van den Vos Reynaerde 2021-05-19 Ag nee wat, Bettina. As Suid-Afrika enigsins 'n betekenisvolle bedrae tot die oplossing van hierdie slepende konflik wil lewer, kan dit slegs deur as neutrale tussenganger en vredemaker ("draadsitter") op te treë. In plaas daarvan gebruik president "Padd

"Groenpoetsery": Wanneer "groen praat" en "groen doen" nie by mekaar aansluiting vind nie

Charl+Cilliers 2021-05-19 Soos altyd, is die outeur se artikel aktueel en relevant, maar hierdie keer is die onderwerp vir my veral baie moeilik om sinvolle kommentaar te kan lewer. Hieronder dus my beskeie bydrae, vir wat dit werd is: 1] Die rede waarom baie sakeondernemings d

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

Sherrilyn Lloyd 2021-05-19 Bettina, jy vergelyk Suid-Afrika met Israel... Mense eien hul grond terug; grond wat aan hul behoort, maar deur ander beset is... Nou soek Israel sy grond terug; sonder sukses... Hier was dit andersom; ons het ons grond terug geëis, maar dis nooit toegel

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

CR 2021-05-19 Lank Lewe Afrikaans - Trots om Afrikaans te wees - Lank Lewe my Taal in Afrika…

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Sakkie Spangenberg

Gustaf Claassens 2021-05-19 Insiggewende onderhoud wat perspektief gee op die geskiedenis met klem om feitlike gegewens eerder as die oorvereenvoudigde bybelse 'verwysings' wat na eie persoonlike wil ten gunste van die Zioniste geïntrepeteer word. Ondersteuners van Israel sal uite

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

JP Hamman 2021-05-19 Hoe ongelooflik mooi gestel! Ek is dol oor die idee dat ons taal insluitend moet wees en dat enige iemand wat ook droom en leef in die taal welkom is! Ons hoef nie te baklei vir ons taal nie, ons hoef dit net te praat en met oorgawe te geniet. Willem,

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Gustaf Claassens 2021-05-19 Uitstekende stuk wat kettings en bagasie afgooi, veel meer sin maak en bevrydend is. Uiteraard sal dit deur die breër gemeenskap as skokkend en lasterlik afgemaak word. Hoe anders, want die tradisionele beskouïng is met moedersmelk ingekry en van geslag

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Fanus du Plooy 2021-05-19 Baie insiggewend en leersaam. Abel is voorwaar n pioneer om die Afrikaner los te maak van sy beprekte denke oor die Goddelike en Spiritualiteit.

Dot Serfontein (1925–2016)

Frederik+de+Jager 2021-05-19 Ek beaam wat Pouveer sê.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Raed-na-Gael 2021-05-19 En so is ons gewoond daaraan dat Afrikaans gereeld deur die gesin geklap word en dan maar gedwee die ander wang draai. Soos die kreef, hy raak mos gewoond daaraan.

Vammelewe se vuurstories vat vlam: Ware verhale uit Namakwaland deur Gert Sarrisam

LitNet 2021-05-19 Dit wil voorkom of die boek by hierdie skakel bestelbaar is: https://kakkerlak.co.za/product/vanmelewe-se-vuurstories-vat-vlam-gert-sarrisam/. Groete, die LitNet-redaksie

Tiens Pretorius 2021-05-19 Hans, 'n Kremetart val meer in my smaak.

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

Gerhard 2021-05-19 Bettina, watter rol/invloed het die Houtis/Sirië. Dan moet jy beslis kyk na Irak, Iran, Qatar, Turkye en Rusland se betrokkenheid. Jy skryf met 'n bril wat toegewasem is.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Chrisna 2021-05-19 Fantasties geskryf, Willem! Mag meer mense Afrikaans vanuit jou perspektief sien. Ek plant ook ‘n boom vir My Taal!

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

Gustaf Claassens 2021-05-19 Mense se menings en standpunte oor die Israel-Palestyne-debat word meesal nie deur feite bepaal nie. Dit gaan oor voorkeure, emosioneel godsdienstige oortuigings, ras en ander oorweegredes. Die media, veral televisienetwerke soos CNN, SKY, BBC en ander dr

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Riaan 2021-05-19 Mooi geskryf, Willa, jy vat hom darem so mooi raak!

Pionierslente

Hans Richardt 2021-05-19 Tiens, watter boom sou jy wou plant vir Afrikaans? 'n Doringboom?

Vammelewe se vuurstories vat vlam: Ware verhale uit Namakwaland deur Gert Sarrisam

Fanie Pretorius 2021-05-19 Ek wil graag boeke koop en weet nie waar of hoe nie. Laat weet my asb.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Melanie Thiart 2021-05-19 Uitstekende skrywe, Willem! Ons kan trots daarop wees om Afrikaners te wees. Ons het die mooiste, mooiste taal.

Pionierslente

Tiens Pretorius 2021-05-19 Raed-na-Gael, hier is die geitjies skoon en netjies. Geen gemors om op te ruim nie.

Op soek na Saartjie deur Dominique Malherbe: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Daniel Hugo 2021-05-19 'n Uitstekende bespreking, Daan Desimaal? Een waarin beweer word dat Saartjie nooit erkenning vir haar werk gekry het nie. Dis mos onsin, soos wat Wium van Zyl uitwys.

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

Johan Beyers 2021-05-19 Bettina Wyngaard het duidelik haar skoling aan die hand van Palestynse handboeke en ANC-propaganda ontvang. Sy maak aannames betreffende Amerikaanse militêre hulp en vergeet gerieflikheidshalwe dat Israel die grootste werkverskaffer aan die Palestyne uit

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

LitNet 2021-05-19 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die inhoud waarna jy soek, hier bes

Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

LitNet 2021-05-19 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die inhoud waarna jy soek, hier bes

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Corali 2021-05-19 Ek dink nie dit kon beter oorgedra word nie! Ware woorde. Ek plant 'n boom.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Megan 2021-05-19 Pragtige woorde en gedagtes, Willem!

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Ronelle Rademeyer 2021-05-19 Solank as wat daar mense is wat so passievol met ons mooie moedertaal omgaan soos jy, Willem, sal sy gedy. Jou essay/meningstuk is 'n vars bries, en jou insig betekenisvol.

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

JLG 2021-05-18 Een van die beste kritieke wat ek nog gelees het oor die konflik. Welgedaan, Bettina Wyngaard!
Top