Johannes Dippenaar2021-05-23Al die geredekawel oor wie reg en wie verkeerd is, wie se grondgebied dit is en hoe die probleem opgelos kan word, is vrugteloos. Gaan terug na die Bybel. Lees daar oor die spesifieke grondgebied wat God vir Isreal gee. Lees oor die voorwaarde daarvan en
Soutpot2021-05-23Gelukkig weet die meeste lesers seker darem al om Bettina se skrywes met 'n knip sout te neem. Sy lewe ook maar in haar eie wêreldjie ...
Awie v staden.2021-05-23Sakkie, jou onbybelse rede is absoluut uit die tradisionele kerksiening van Abraham: om die Nuwe Testamentiese kerk te ontken en die Christene as geestelike Israel te sien. En so wil julle die tradisie-kerk se ontstaan probeer versterk. Julle wat ’n ver
Reusedwerg2021-05-23Daar is 'n Engelse spreekwoord: "All is fair in love and war". Die Palestyne se Hamas laat my dink aan 'n kleingeboude irriterende skoollaaitie wat 'n groter maatjie het. Die kleintjie soek met almal moeilikheid en wanneer hy nader getrek word, skree hy b
At2021-05-23Ek is ’n vragmotorbestuurder oor lang afstande. Die afgelope paar maande word my vragmotor geteiken want daar word foto’s en video’s van my vragmotor geneem. Tot my privaat voertuig word geteiken. Ek het nou al oral navraag gedoen, maar niemand kan
Erica2021-05-22Sal graag 'n kopie van die boek wil kry. Ek het 'n tiener-kleinseun en sy hormone skop in. Ek wil hom van vroeg af laat lees oor verhoudings.
Johannes Hamman2021-05-22Willem, soos jy weet deel ek jou standpunt. Ek praat en skryf so veel moontlik IN Afrikaans, en so min as moontlik OOR Afrikaans. Nou in verband met my boom: Ek plant en maak nat, maar God laat groei.
Ina2021-05-22Goeiemiddag. My man is op vroeë ouderdom, nog in sy vyftigs, in 2009 met demensie gediagnoseer maar dit het oorgesit is Alzheimers. My man se toestand is al ver gevorderd aangesien Alzheimers van 2010 al hoe meer na vore gekom het. Op hierdie stadium wor
Irma Van Aarde2021-05-22Baie dankie aan almal se insette. My man het 3 weke terug 'n beroerte gehad. Slegs sy spraak is op hierdie stadium aangetas. Hy ken sekere woorde glad nie en gebruik voornaamwoorde heel verkeerd. (ons en hy ens.) Enige raad asb.?
Leon Retief2021-05-22Wyngaard het destyds, met haar kommentaar oor die Covingtonvoorval, al getoon dat sy nie aarsel om feite te verdraai of te verswyg nie, solank sy net haar eensydige sienswyse kan oordra. Haar kommentaar oor Israel en Palestina is nog 'n voorbeeld.
Sy skry
Reusedwerg2021-05-21Ek glo daaraan, indien jy nie 'n Israeliet is nie, kan jy nie as een praat nie. As jy nie 'n Palestyn is nie, kan jy ook nie. Onkundige en emosionele besluite kan jou duur te staan kom. Almal kan doen wat hulle wil; daardie konflik gaan nie in ons tyd opg
Hans Joubert2021-05-21Ek kan verstaan dat Bettina emosioneel betrokke voel tot die Palestyne.
Net soos in die tyd voor 1994 in Suid Afrika, maak die Israeli's baie foute. Hul polisie lyk veral lomp as dit kom by interne oproer.
Die feit is egter dat die Palestyne die Isr
Raed-na-Gael2021-05-21Hans,
Vir wat bly jy so tussen die dorings en vashaaktakke?
Laat my dink aan daai ou wat die doringtak deurgetrek gekry het en die ander ou wat gekla oor die doring in sy vlees, maar dat hy dit vat.
Ek het ook die Kiepersol (koolboom) - die suider-Afri
Michaelle2021-05-21Goeie dag. Ek is op soek na 'n komieklike monoloog wat ek as graad 9 kind kan opsê in die klas wat almal kan laat lag. Enige voorstelle?
Bill Seeley2021-05-21Indien Hamas nie sy "soldate " en vuurpylrigters tussen die inwoners se huise geposisioneer het nie, sou Israel nie nodig gehad het om hul aanvalle op bewoonde gebiede te loots nie. Onthou, Hamas is 'n terroriste-organisasie en het geen reg as 'n erkende
Theodorus du Plessis2021-05-21Ai tog, nog iemand wat val vir die hele slagoffer-propaganda. Eintlik te veel verdraaiings en gebrek aan perspektiewe om in besonderhede te reageer. Gelukkig het ander dit reeds hierbo gedoen. Kleinigheidjie: die wonings wat die Joodse gesinne wil terughÃ
Kobus Visagie2021-05-21Saam met jou Willem de Swyger
Plant ek 'n boom in ons straat
Saam met jou, Willem die Kryger
Vier ek die Taal wat ons praat
Jou insig en wysheid my Vriend
Stig vrede in klakkeloos debat
En amper geheel en ongesiend
Bewaar jy so ons kosbare skat.
Stefaans Seepkis2021-05-20Dis interessant hoe 'n toeris (Bettina) mef sogenaamde insig ontaard in 'n politieke ontleder oor die Israelse/Palestynse konflik - met 'n gebrekkige insig! Die beste stuurman(vrou) staan aan wal, nè? Of: Skoenmaker, hou by jou lees (dus kennis, insig en
Melvyn Minnaar2021-05-20Kom ons kyk of hulle anglisismes soos "retrospektief" ("oorsig") behoortlik die nekslag toedien. O ja, en "kontemporêr" ("eietyds")
Salomi+Louw2021-05-20My hart krimp ineen oor wat daar aan die gebeur is, met veral simpatie oor die Palestyne wat so magteloos is teenoor die Israelse aggressie.