Kommentaar

Vammelewe se vuurstories vat vlam: Ware verhale uit Namakwaland deur Gert Sarrisam

LitNet 2021-05-31 Kontakbesonderhede van waar die boek bestel kan word, is met toestemming van die skrywer bo in die artikel aangebring. Stuur asseblief 'n e-pos soos aangedui. Baie dankie, die LitNet-redaksie

Pionierslente

Tiens Pretorius 2021-05-31 Julle skryf oor plante edm, maar niks oor my wyse woorde vervat in die stuk nie!

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

LitNet 2021-05-31 Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om die vraestelle gr

Graad 12: Verbruikerstudie, vraestel en memo

LitNet 2021-05-31 Hallo! Hier is 'n indeks van al die notas en vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan telkens op die skakels klik om die vraestelle gratis in PD

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

LitNet 2021-05-31 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om die vraestelle en

Noudat jy weg is

Ilse Broberg 2021-05-31 Eenvoudig mooi en 'n wonderlike en intense beskrywing van iets wat meeste van ons al ervaar het. So pragtig!

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Sophie van Rensburg 2021-05-31 Ek is 18 April 2021 met ambulaans hospitaal toe. Was 4 week in hoësorg. By die dood omgedraai. Nou by huis. 24/7 op suurstof en natuurlik baie moeg en kortasem en my hartklop bly hoog. Sal graag wil hoor van iemand met dieselfde ondervinding. Dr sê hers

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Dalene 2021-05-30 Ek het my eers Pfizer gehad. Minimum newe-effekte gehad. Teer arm, effe hoofpyn.

’n Hart is so groot soos 'n vuis deur PP Fourie: ’n resensie

Estelle+Neethling 2021-05-30 Duidelik 'n sonderlinge, merkwaardige werk en hierdie resensie opsigself 'n verhandeling in die kleine, briljant 'uitgepluis'. 'Herinneringsliteratuur' is vir my 'n hoogs interessante term.

Vammelewe se vuurstories vat vlam: Ware verhale uit Namakwaland deur Gert Sarrisam

Francois Lourens 2021-05-30 Ek sal graag 'n eksemplaar van die boek wou bestel. Hoe gaan ek te werk?

In memoriam: ’n Goue oomblik uit Monica Breed se lewe

Gustaf Claassens 2021-05-30 Wat 'n pragtige storie en erkenning aan twee grotes in die Afrikaanse industrie. Dis wonderlik dat nuwe stories soos die op papier kom. Dit hou ons geskiedenis lewendig met so ' n huppel in die stap. Dankie.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

izak 2021-05-30 Bets. Jy sal die vraag aan jou onkoloog moet vra.

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

J Müller 2021-05-30 Abel Pienaar is 'n stem wat na geluister moet word. Die afgelope paar jaar al volg ek hom, en is so dankbaar vir sy eerlikheid en sy voorbeeld, al het dit hom al so baie gekos... Hy is een van die min wat help om spiritualiteit, soos o.a in die Boeddhisme

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

Theo 2021-05-30 Die antwoord op Bettina se "woke" propaganda is kort en eenvoudig: word dit van 'n land (Israel) wat met Hamas projektiele bestook word verwag om agteroor te sit en ter wille van linkse populistiese drukgroepe die aanvalle net eenvoudig te verdra?

Vammelewe se vuurstories vat vlam: Ware verhale uit Namakwaland deur Gert Sarrisam

Mila 2021-05-30 So frustrerend. Hulle gee die boek uit, maar mens kan dit nêrens in die hande kry nie. Geen reaksie uit die nommer op hulle fb blad.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Gert Olivier 2021-05-30 My druppel in die emmer: Mag baie in dié kalander se skaduwee tot rus kom. Oom Gert

Persverklaring: KKNK 2021 – ’n fees van vermaak #ORALOOR

Martie Oosthuizen 2021-05-29 Dankie vir die goeie nuus!

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Bets 2021-05-29 Dis baie intresant. Ek sal net graag wil weet of die, inenting vir my goed sal wees, ek het Lupus SLE en my immuunstelsel word met chemo afgebreek. Ek drink 32 pille per dag. Maar ek het 'n kroniese verhoogde witseltelling. Wat dalk nou goed is in die gev

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Fourita Feigenspan 2021-05-29 Brilliant read.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Marius 2021-05-29 Soek nie dit nie.

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Ina 2021-05-28 Louise dankie vir jou boodskap. Ek het reeds haar boek gelees en dit was so hartseer om te lees hoeveel ooreenkomste daar was tussen haar man se toestand en my man s'n. Ek weet sy het hom een keer n week na 'n kliniek toe geneem om die slym af te trek, ma

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Ina 2021-05-28 Rosie baie dankie vir die terugvoer op my boodskap. Ons gee vir hom baie vloeistowwe en gee partykeer vir hom net lou warm water om te drink.E k gaan definitief probeer om klein hoeveelhede meer gereeld te gee. Dankie vir die raad.D efinitief het sekere

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Hermien 2021-05-28 NW-vraestelle en notas. Oefeninge vir graad 5 Junie, asb.

Tyd dat Willie Jonker se boodskap opnuut gehoor word

André+Louw 2021-05-28 Indrukwekkende navorsing en taalvaardigheid.

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Hanna 2021-05-28 Julle het my diep geraak. Ek het elke woord opgeslurp. My pad het ook daarlangs geloop. Ek wil nooit weer onderdanig wees omdat 'n kerk ('n mens, of een of ander goddelike wese) dit voorskryf nie. God is liefde? Wie se god? Myne omdat sy reëls my pas? Vi

Wenners van LitNet se vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

Cobus Zietsman 2021-05-28 Fantasties, nog nie een gelees nie, maar sien opgewonde daarna uit om die verhale onder my oë te kry. Geluk!

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Petrus De Vries 2021-05-28 Bewussyn, wat Abel ook “God” noem, soos hy dit omskryf as “... ’n oneindige manifesterende vloei en werklikheid wat daagliks in ontelbare vorme na vore kom”, is vir my moeilik versoenbaar met God as Skepper. My God is bo alles en meer as alles.

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Maria Pienaar 2021-05-28 Wat se nommer kan mens bel om te hoor van jou SASSA Covid-19 grant, want ek het Januarie laas geld gekry. Vandag toe ek by die poskantoor kom het hulle 10 000 stories oor wa' my geld is.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Mari+Weber 2021-05-28 Izak! Dankie hiervoor. Nou kan die gewone mense ook hierdie oorlog verstaan. Doe zo voort!

Die merkwaardige nalatenskap van Jan die Gewer

Elzabe Durr-Fitschen 2021-05-28 Andreas, nou, in 2021, staan jy steeds by jou opinie dat Wim die bedoelinge van die JS Marais trust volwaardig ondersteun ‒ en spesifiek dat Afrikaans nie as 'tweede taal' moet plek maak vir hoofsaaklik Engelsonderrig nie?

Gesprek: Hoe gaan ’n Bybelvertaler om met die bronteks van die Ou en Nuwe Testament?

Pieta+van+Deventer 2021-05-28 Bybelvertaling is 'n onderwerp wat my nou al verskeie jare fassineer. Die kompleksiteite waarmee gewerk word verstom my. Wat my meer verstom, is dat ons wel 'n leesbare, verstaanbare Bybel in die hand kan neem en dit lees. Vergelyk byvoorbeeld die werklik

Does SU have a communication problem or a problem policy?

Theodorus du Plessis 2021-05-28 Netjies, Anton

Gesprek: Hoe gaan ’n Bybelvertaler om met die bronteks van die Ou en Nuwe Testament?

Theodorus du Plessis 2021-05-28 Tog jammer dat geen Joodse kenners van die Tanakh of Hebreeuse Bybel (volgens Christene die sogenaamde Ou Testament) by die vertaalprojek betrek is nie. Dit sou kon gehelp het om ten minste die orde van die boeke van hierdie gedeelte van die Christelike B

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

Anne-Marie+Mischke 2021-05-28 Ek het nie fout te vind met die breë trant van Bettina se argument nie. maar nou vra ek: Kom nader huis toe en pas dit op die huidige Suid-Afrikaanse situasie toe. Ek praat nie van onderdrukking nie, maar wel van die slagofferskap van die voorheen-benad
Top