Kommentaar

’n Mooi bont koei

Hans Richardt 2021-06-10 Angus, lewensonkoste is Hoog. Ek koop deesdae in Hopetown by OVK, hulle het kwaliteit met billike pryse. Dis "rooivleiswêreld", maar verwoedelik duur. Dan boontjiesop met varkvelle/spek is lekker in winter, met so bietjie byt in. My nuwe lewensmaat het

Idiome in die klaskamer: visuele woordsmede/woordmeesters in wording

Gail Els 2021-06-10 Hy is so moeilik, hy is 'n harde ___?

Lament

Louise Cloete 2021-06-10 Pragtige hartseer gedig. Wat by my opkom is: "beauty is in the eye of the beholder".

’n Mooi bont koei

Angus 2021-06-09 Hans, gaan dit werklik so sleg daar in Orania? Ek sal vir jou moet kom kuier met so 'n klompie Wagyu-beeshase en 'n dosyn Blue Labels. Waar varkvelle is, moet daar darem sekerlik ook so 'n paar varktjoppies wees. 'n Mens moet vleis eet - ek het nog nooit

Mag ek?

Fanie Rudolph 2021-06-09 Professioneel en treffend. Kort en kragtig om 'n universele boodskap van daar wees vir iemand op die hart van elkeen te lê. Ek het self 'n gedig met dieselfde naam geskryf wat op YouTube lê, maar beslis nie dieselfde kwaliteit as jou gedig nie. Welgedaa

Ontvlugting

Xander Smit 2021-06-09 Treffend!

Mag ek?

Dirk Drentelaar 2021-06-09 Anzel, jy mag maar.

Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

LitNet 2021-06-09 Hallo Matthys, hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om dit gratis in PDF-formaat oo

Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum

LitNet 2021-06-09 Hallo! Hier is 'n skakel na die memorandum: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2018/04/Wiskunde-2_Gr-11_Memo.pdf. Dit maak inderdaad oop, en miskien neem dit slegs 'n oomblik om oop te maak. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Graad 10: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

LitNet 2021-06-09 Hallo! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle en memo's, als op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat a

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

LitNet 2021-06-09 Hallo! Hier is 'n indeks van al LitNet se vraestelle en memo's op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur om by die regte graad en vakgebied se vraestelle uit te kom. Klik telkens op die skakels om die vraestell

Max du Preez oor vrye spraak en geloofwaardige joernalistiek

F C Boot 2021-06-09 “Ja, veertig dae agtereen en veertig nagte lank gereën! Dis 'n rekord tot op hede.” “Meneer, mag ek iets vra?” “Maar alte seker, Japie, ja?” “Was die boere toe tevrede?” AG Visser En wil ek vra: Na 9903 dae sedert 29 April 1994 tot hede -

Anarcho-kapitalisme en VOC

Hans Richardt 2021-06-08 Angus, anarcho-kapitalisme dryf Orania. Die VOC was oudste openbare maatskappy met verhandelde aandele en aandelesertifikate.

'n De Kat-wonderwêreld

Loureen Bester 2021-06-08 Goeiedag. Ek soek 'n spesifieke argiefartikel. Oor Hanlee Louw wat in Die towerfluit queen of the night vertolk het. Sy's afgeneem op haar plaas met hoenders op en om haar. Dit was om en by 1992/93. Waar kan ek soek daarvoor?

Persverklaring: Ink dig- en skryfkompetisie 2021

Anze Bezuidenhout 2021-06-08 Nee, Jeanette Strydom, die 2 kompetisies het niks met mekaar te doen nie. AANDAG ALLE DIGTERS, SKRYWERS & SKOLIERE Onthou, WIE NIE WAAG NIE KAN NIE WEN NIE. Minder as 3 weke oor ... onthou asb ... inskrywings is onbeperk so laat die INK vloei!

Graad 10: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Annette Le Roux 2021-06-08 Ek wil graag vraestelle vir M/LIT vir die Junie-eksamen-voorbereiding hê.

Max du Preez oor vrye spraak en geloofwaardige joernalistiek

Max-die-hero 2021-06-08 Nogal jammer al die geleerdes van PEN het nie vir Max gevra wat is sy mening oor die dienslewering van die party en bestel die afgelope 27 jaar wat hy aan bewind help bring het nie. Sou graag sy mening wou hoor, want Breyten is maar stil daar in Frankryk.

Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum

Lindie Coetzee 2021-06-08 Hierdie memorandum wil nie oop maak nie

Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

Matthys Lourens 2021-06-08 Ek sukkel baie met toerisme en ek kort rêrig hulp, want dit is baie moeilik en ek wil goed daarin doen.

Jy kan nie tyd vashou nie

Jacobus Swart 2021-06-08 Hierdie is 'n gedig om op trots te wees, Johannes!

hulpeloos en magteloos

Jacobus Swart 2021-06-08 'n Sterk gedig, geskryf met taaltrots.

’n Mooi bont koei

Hans Richardt 2021-06-07 Raed-na-gael, maak mense (sommige is ook regte koeie) nie ook daardie CH14-gas-ding in rioolplase nie?

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

Thabo Banda 2021-06-07 mooi

Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie

Horst Graefe 2021-06-07 Goeiedag Petra, Ek sien toevallig jy soek dié boek. Ons het net nou een hier opgespoor ‒ 'n ou een van 1957. Tweedehands, R80.

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

LitNet 2021-06-07 Hallo! Hier is 'n indeks van die notas en vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die ska

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Rosie 2021-06-07 Hi Karin, dit sal beslis minder uitputtend vir die versorgers wees, maar die pasiënte skop dikwels vas. Ons bly al meer as twee jaar in 'n versorgingseenheid en my man wil nog elke dag "huis toe gaan". In sy langtermyngeheue is daar nog 'n bekende huis

’n Mooi bont koei

Raed-na-Gael 2021-06-07 Koolstofmonoksied? - Hans bedoel seker die ander gas - metaan (CH14). Dìt kom van koeie af.

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

ELIZE PRETORIUS 2021-06-07 Goeiemiddag, My naam is Elize Pretorius. ek het tans 'n tweeling in Graad 9 en benodig hulp asb.

Oxford se breins en ’n siek sjimpansee, so maak hulle entstof in ’n kort tyd

Elena cronje 2021-06-07 Baie dankie. Kry jy die menslike aansmeer-Ivermectin, en is dit beter of slegter as die pille?

US-bestuur, hou tog op grawe

Theo van der Merwe 2021-06-07 Baie dankie dat jy die valsheid van die US-bestuur so mooi aan die kaak stel, Frederik. Mag geregtigheid seëvier!

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

izak 2021-06-07 Juis nie. Ek het dit reeds drie keer gekry. Nommers 2 en 3 het niks gedoen nie, want my liggaam was voorberei.

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2021-06-07 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat oop te maak.

Matriekvraestelle: Ingenieursgrafika (2018)

LitNet 2021-06-07 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

LitNet 2021-06-07 Hallo! Hier is die graad 4-vraestelle en -memo's wat LitNet op die oomblik beskikbaar het, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Rol daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-forma

Soek dringend woorde van lied

Kokkie Kok 2021-06-07 Hompie kedompie sit op die wal. Hompie kedompie het afgeval. Die koning se mense, die koning se leer, kon Hompie Kedompie se val nie keer.

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Fonnie Marais 2021-06-06 Baie dankie Estelle en Abel Julle het 'n wonderlike artikel die lig laat sien. Ek is ongelooflik bevoorreg om dit te kon gelees het, en ook om elke Sondag na Abel (in Afrikaans) te luister terwyl ek tans landuit is. Julle verwoord baie van dit wat ek nog

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Wilhelm 2021-06-06 Wag vir die 2de entstof. Dan gaan jy siek word.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Wilhelm 2021-06-06 Was dit 'n oortuigingsberig? Nee dankie. In elk geval, ons het nie Covid in Nieu-Seeland nie.
Top