Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gayton McKenzie

  • 1

Tydens die onlangse tussenverkiesings, in aanloop tot die plaaslike verkiesings van 27 Oktober, het die Patriotic Alliance (PA) die DA uit die hoofsaaklik bruin buurt Eldoradopark in Johannesburg gedryf deur al twee wyke oortuigend te wen. Freek Robinson gesels met die leier van die PA, Gayton McKenzie.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top