Hallo! Ek dink die vraestelle en video's kan jou help! LitNet het 'n paar oefenvraestelle en memo's wat jou kan help. Jy kan dit gratis aflaai deur op die skakels te klik (dit maak oop in PDF-formaat). Die vraestelle is bymekaargebring op een plek en dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kommentaar
Kan hulle my help?