|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 775
15/11/2019
|
Krities Afrikaans
|
Grensgeval
Skrywer: Marita van der Vyver
Uitgewer: Penguin
ISBN: 9781485903796
Die brief wat Theresa tussen haar eksman Theo se besittings ná sy dood ontdek, skeur haar lewe oop.
Theresa besef gou die brief is deur ’n Kubaanse soldaat aan sy kind geskryf – iemand wat, indien hy of sy nog leef, nou minstens veertig jaar oud sal wees.
Theresa weet in haar siel sy moet Kuba toe: om die soldaat se kind te soek, om die brief te besorg, om boete te doen vir Theo se dade en vir haar eie onkunde.
|
 |
|
 |
Boekpakkie-weggee: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers
LitNet
Wen
Is jou kind volgende jaar in die grondslagfase? In hierdie dol geskarrel aan die einde van die jaar is daar nou een minder ding om jou oor te bekommer. Jy kan drie boeke wen om jou kind volgende jaar te help om wiskunde met pret onder die knie te kry!
|
 |
“If you have tears, prepare to shed them now” – toespraak deur Jan Heunis SC, president van die Konvokasie van die US, 2019
Jan Heunis
Universiteitseminaar | University Seminar
"Mens benodig nie internasionale studies nie, waarvan daar vele is, om te besef dat hierdie stand van sake Engels as dominante taal bevestig, nie net op tersiêre vlak nie, maar, soos ons sal sien, ook vanaf laerskool na hoërskool tot by universiteit. Menings mag wissel oor die wysheid hiervan, maar dit is seer eienaardig dat hierdie Hof, die uiteindelike bewaker van minderheidstaalregte ingevolge die Grondwet, sy goedkeuring daaraan gee." Aldus regter Froneman.
|
 |
Oor stories
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dis die storie van gewone mense wat buitengewone dinge doen, onder omstandighede waar logika sê sukses maak nie sin nie. Dis die storie van hoop waar wanhoop meer natuurlik sou wees. Dis die storie van opstaan waar bly lê die eerste keuse van baie sou wees. Dis die storie van Suid-Afrika as ’n nasie."
|
 |
Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?
Fanie Cronje
Seminare en essays
"Kan die kerk (onwetend) geplunder word van dit wat wesentlik tot die identiteit, die aard en missie van die kerk behoort tot so 'n mate dat ons op 'n dag gaan ontdek al wat van die kerk oorgebly het is niks anders as 'n leë dop nie en dat die kerk sy effektiwiteit en legitimiteit verloor het?"
|
 |
Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Miriam Van hee
Menán van Heerden, Miriam Van hee
Interviews
Die bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee is tans in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Miriam Van hee oor haar werk.
|
 |
Identiteit en versweë geskiedenisse: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Rachida Lamrabet
Menán van Heerden, Rachida Lamrabet
Interviews
Die bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee is tans in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Rachida Lamrabet oor haar werk en aktivisme.
|
 |
Solidariteit kla oor rassisme in polisie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die vakbond Solidariteit het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) versoek om ondersoek in te stel na beweerde vals klagtes van rassisme en ander vorme van rassisme in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)."
|
 |
Leuven-studie-uitruil: ’n onderhoud met Sandri Smit
Marli van Eeden, Sandri Smit
Reizen
Talle Suid-Afrikaanse studente besoek jaarliks Duitsland of ander Europese lande soos Nederland en België as deel van studie-uitruilprogramme om meer oor die kultuur en leefwyse van daardie lande te leer en hul horisonne te verbreed. Sandri Smit vertel vir Marli van Eeden meer oor haar studie-ervaring en avonture in België.
|
 |
Suid-Afrikaner Trevor Jones: Een van die mees gesogte komponiste in Hollywood
Wilken Calitz
Muziek
"Daar was wel een plek waar hy van alles kon vergeet: die Avalon en Gem Bioskope in onderskeidelik Distrik Ses en Woodstock. Stokkiesdraai en die flikker-flikker van ’n filmrol – dié twee dinge het gesorg dat hy tans beskou word as een van die mees gesogte komponiste in Hollywood. Hy is al genomineer vir twee Golden Globes en drie BAFTA-toekennings vir Beste filmmusiek."
|
 |
Poppe dans oor seksvoorligting in skole
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Seksvoorligting by skole het die hele land in rep en roer. Dit volg nadat ’n herrie losgebars het oor die Departement van Basiese Onderwys se omstrede nuwe plan vir seksvoorligting aan skoolkinders."
|
 |
Muurkuns van Woodstock, Kaapstad
Menán van Heerden
Meningen
"Die grein van hierdie buurt, buiten die inwoners wat reeds vir generasies daar woon, is in die muurkuns te vinde. Hiermee ’n fotogalery van ’n paar van die kunswerke (asook interessante feite oor Woodstock, een van die oudste woonbuurte van Kaapstad)."
|
 |
Resensie: Sewe-en-veertig deur Irma Venter
Nadine Petrick
Resensies
"Sewe-en-veertig is die ideale leesstof vir die naderende somervakansie en dit bevat al die regte bestanddele om jou vas te pen in ’n leesgreep wat moontlik jou familie gaan irriteer."
|
 |
Resensie: Soekmekaar deur Dana Snyman
Alta Cloete
Resensies
"Soekmekaar is onontbeerlike leesstof vir elkeen wat hierdie land liefhet, elkeen wat ons uitdagings probeer deurgrond, elkeen wat probeer om ten alle koste die hoop te behou."
|
 |
Resensie: By die brandende berg deur Piet van Rooyen
Alta Cloete
Resensies
"By die brandende berg is die verhaal van ’n man en sy gesin se aftakeling, gesien in die konteks van die stroping van Afrika deur verskeie rolspelers wat hulle hande op haar rykdom wil lê."
|
 |
Resensie: Penseel-studentebundel 2019
Nini Bennett
Resensies
"Die bundel reflekteer in sy geheel ’n nihilistiese bestaanswêreld, een waarin die studentedigters ontgogel staan voor die groter maatskaplike uitdagings van die dag."
|
 |
Vlymskerp
Crito
Blogs
Crito bespreek resensies van Kammaland deur Annelie Botes, Nadraai deur Jaco Kirsten en Kyk na my: herinneringe aan ’n kindertyd deur Nataniël. |
 |
An interview with Fiona Snyckers
Janet van Eeden, Fiona Snyckers
Books and writers
"Most of my books deal with issues that affect women, and it’s hard to rank these in terms of importance."
|
 |
Filmresensie: When I get home
Cliffordene Norton
Film
"Solange-ondersteuners sal die film geniet, maar iemand wat onbekend is met haar werk sal dit nie ten volle kan waardeer nie."
|
 |
Persverklaring: Liefde by die Dam 2019
LitNet
Leefstyl
Elf bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars en groepe gaan vanjaar die verhoog behoorlik laat vlamvat: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Early B, Arno Carstens, Majozi, Karlien van Jaarsveld, Snotkop, Spoegwolf, Tasché, Lukraaketaar en Loki Rothman.
|
 |
Die voetval van my ink
Anzé Bezuidenhout
Poësie
“die ink van my stem
plant lelies
tot by die oewers van die hemel”
|
 |
Husse in ’n memorieboks
Ettienne Myburgh
Poësie
“Hoe sien so ’n hus dan nou daar uit?
Kan hul krap of spoeg of byt?”
|
 |
Trenodie
Louise Schoeman
Poësie
“vibreer ’n lied, gans vergete
deur elke vesel van my wese”
|
 |
All the king's horses
Ester October
New writing
“Harry’s burgeoning social life left Sue lonely and angry. In an effort to pick up the pieces, she had a makeover and tried to reconnect with him. She popped into his office to collect him for dinner after work, but found the office deserted.”
|
 |
Ons is nie robbies nie
Ettienne Myburgh
Fiksie
“Vandag klim Sonja Fortuin uit die lewe se gatkant uit en sy staan op vir haar en haar dogter. Sy laat nie meer op haar trap nie.”
|
 |
Nuwe begin
Lodewyk Eksteen
Fiksie
“Vat my hand en spring saam met my in ’n nuwe ligte blou in ...”
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|