Video: ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan

  • 0

’n Erfenisseminaar het op 24 September 2019 te Eersterust plaasgevind. Die gesprek het spesifiek gehandel oor die herkoms van Afrikaans. Die ATR het die geleentheid in samewerking met die Erfenisstigting aangebied.  

Kyk hier na 'n video van 'n ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan. 

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Afrikaans, Nederlands en die Morawiese Kerk

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top