Kommentaar

Van monarge en monumente gepraat

Lianda 2021-06-03 Die geskiedenis van die troon is fassinerend! Moderne tye of te nie, die stuk bewys net weer dat niks verander het nie. Die koppe rol steeds. Wonderlik geskryf!

Verslawing: My man kan nie ophou drink nie

Daan 2021-06-03 Ek bid vir jou, Adele en almal wat so 'n man of vrou het. Kontak jou naaste AA (Alkoholiste Anoniem). Hulle help gratis. Gaan kerk toe, die gemeente sal jou ondersteun en vir julle bid en God sal help.

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

Chris 2021-06-03 Die onlangse konflik tussen Israel en Palestina vorm deel van God se plan om die weg te baan na die vervulling van een van die Bybelse profesieë, naamlik die totstandkoming van 'n "Nuwe Jerusalem", en is onstuitbaar. Ek is nie 'n Skrifgeleerde nie, maar

Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen, ’n lesersindruk

Salome Bouwer 2021-06-02 Uitstekende boek. Het dit baie geniet. 'n Moet-lees vir elke vrou.

The South Africa Independent Publishers Awards 2015

Lydia Bruin 2021-06-02 Goeiedag. Ek wil graag verneem wanneer die volgende "SA INDEPENDENT PUBLISHERS AWARDS"-kompetisie weer geloods gaan word, asseblief?

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

MSILA 2021-06-02 Kan u my asseblief help met 'n graad 4-vraestel vir my kind?

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

LitNet 2021-06-02 Ons is bly die vraestelle is van hulp! Groete, die LitNet-redaksie

Elders gesien: Vroeër die middag het Sonia Cabano gesterf

Barnie 2021-06-02 Sonia was n geliefd mense mens. Ek het die voorreg gehad om haar persoonlik te ontmoet by n bekende Wynfees in die Boland jare terug. Ons het vir ure gesit en gesels oor kosse, natuurlik met 'n ou glasie wyn in die hand. Rus in Vrede, liewe Sonia.

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Elita du Plessis 2021-06-02 Baie dankie, ek waardeer jul vraestelle. Ek help my kleinkind voorberei vir eksamen.

Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen, ’n lesersindruk

Trisa Hugo 2021-06-02 Wow, Erla! Dankie dat jy ons boek verstaan!

Elders gesien: Vroeër die middag het Sonia Cabano gesterf

Annelize Jordan 2021-06-02 Baie mooi geskryf, my neef.

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2021-06-02 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om dit gratis in PDF-formaat af te l

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

F C Boot 2021-06-02 Net so min my rekenaar 'n selfverklarende entiteit is, net so min is die mens - maak nie saak of jy 'n kitsskepping of evolusie onderskryf nie. Ons is 'n produk van dit ongeag jou keuse en het niks tot dit bygedra nie. Die verklaring vir ons herkoms en be

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Margerite Daniels 2021-06-02 Ek wil graag weet hoe gaan ek te werk as ek van iemand weet wat hulp nodig het vir 'n dogterjie wat tans 3 jaar oud is en gestremd is, asook blind. Die ouers kan nie vir haar al die toerusting soos bv 'n rolstoel wat in haar behoeftes voldoen, bekostig n

Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n resensie

Zelda Kotze 2021-06-02 Waar kan ek die boek aanskaf asb?

Elders gesien: Vroeër die middag het Sonia Cabano gesterf

Janine vorster 2021-06-02 Sjoe Henk, hier tref ons verganklikheid my opnuut. Pragtig geskryf.

Elders gesien: Vroeër die middag het Sonia Cabano gesterf

Caroline Heydenrych 2021-06-01 Henk hoe het ek nou hierdie skrywe geniet, terwyl jy eintlik so 'n sad situasie uitgelig het. 💔

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Martin Pretorius 2021-06-01 Wie is die Afrikaanse akteur wat Erkut speel in Elif asb.

Lief

Salvia+Ockhuis 2021-06-01 Baie dankie Theresa.

Elders gesien: Vroeër die middag het Sonia Cabano gesterf

Christoff Kruger 2021-06-01 Goed bewoord Henk

Dowe gode deur Dibi Breytenbach: ’n resensie

Maria Elfriede Theron 2021-06-01 Die pragtige melodieuse ritme van haar natuurbeskrywings en die trant van die storieverteller, versag die grusaamheid van die plaasmoord en die haglikheid en hopeloosheid van die geswoeg teen korrupsie en 'n onbetroubare stelsel, wat die Staat genoem word

Elders gesien: Vroeër die middag het Sonia Cabano gesterf

Jannie+Pretorius 2021-06-01 Wow, Henk, wow!!

Lief

Theresa 2021-06-01 Mooi beelde Sylvia

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

Monique 2021-06-01 Dankie vir die geleentheid.

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

retha fouche 2021-06-01 Wil net graag hoor: My moeder is 82 jaar oud en het geen medies nie. Sy kan nie so iets beskostig nie. Sy het katarakte by haar oë en net miskien kan iemand haar ook help om beter te kan sien. Sy is woonagtig in Orkney, Noordwes. Ek is Retha, haar dogter

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Anne-Marie 2021-06-01 Welgedaan Izak! Dankie vir hierdie artikel of plasing. Insiggewend en vermaaklik.

In memoriam: ’n Goue oomblik uit Monica Breed se lewe

Frederik+de+Jager 2021-06-01 Lieflike storie. Beide Monica en Verna leef voort in die onuitwisbare naklank van hul stemme, by almal wat aan die radio verknog was toe hulle definisie aan die lugweë gegee het.

Vêrlangs

Mich 2021-06-01 Die mooiste liefdesgedig ooit!

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Nicky 2021-05-31 Goeiedag, ek is op soek na graad 9 Geografie-vraestelle en memorandum, asseblief.

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Andries Kotze 2021-05-31 Ek het 1 April haeltaksasie gedoen in die Kroonstad-distrik saam met 2 mede-takseerders. Ons het bietjie natgereën en ek het effens ongemak gehad. Ek het die dokter besoek aangesien ek 'n bosluisbyt gehad het en bosluiskoors vermoed het. Ek het

’n Mooi bont koei

Hans Richardt 2021-05-31 Tiens, ek was Sarerdagnag in Noordwes-Vrystaat op die plaas van my lewensmaat se pa. Die Bonsmara koeie kalf nou en die blourug jakkalse het 'n fees onder die nageboortes van koeie. Die natuur is minder poëties en die veld is vaal en droog. Ek het my

Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger

Henning Janse van Vuuren 2021-05-31 Buitengewone professor Jesus en ongewone doktor Boeddha bars waarskynlik uit hul nate van trots.

Die dag toe alles verander het

Mia 2021-05-31 Gesogte begraafplaas???

’n Mooi bont koei

Tiens Pretorius 2021-05-31 Raed-na-Gael, dit was daar en groot toe ons self nog half diere was. Sedertdien het ons ontwikkel en meer beskaafd en sensitief geword.

Universele wette oor verhoudings?

Raed-na-Gael 2021-05-31 Hans, Hier's my reëls 1. Moenie probeer om die ou ding te verstaan nie. Wees net lief. 2. Te hel met enige ander reël. Maar nou ja, dis seker te laat vir jou.

’n Mooi bont koei

Raed-na-Gael 2021-05-31 Tiens, Jy skryf.. "Watter pragtige gesig is ’n koei met haar kalfie in ’n groen weiland! Maar helaas, ons maak hierdie koeie dood, ons slag hulle af en eet hulle! (Het u ook al gewonder of dit reg is dat ons vleis eet?)" My vraag - Hoekom het 'n me

Israel: wanneer slagofferskap bewapen word

Theo 2021-05-31 R van Druten, you've missed the bus by just about 60 days. April Fool's Day came and went on 1 April.

Vêrlangs

Tony Augustyn 2021-05-31 Die poem is inspirerend. Dit is 'n mooi gedig

Pionierslente

Hans Richardt 2021-05-31 Tiens, dankietog dat jy deurgebreek het uit insomnia. Dit was goed.
Top