Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van verlede jaar se Ingenieurs grafika- en ontwerp.
Vraestel 1: Ingenieursgrafika en –ontwerp 1 Nov 2018 Afr
Vraestel 2: Ingenieursgrafika en –ontwerp 2 Nov 2018 Afr
Memo 1: Ingenieursgrafika en –ontwerp 1 Nov 2018 FINALE Memo Afr
Memo 2: Ingenieursgrafika en –ontwerp 2 Nov 2018 FINALE Memo Afr
Kommentaar
Hi, op soek na 2020 se eindvraestelle en memo's, asb.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder