Honderde duisende mense in Noordwes kan hierdie week dalk sonder water sit weens die wanbetaling van munisipaliteite.
Die gebrek aan munisipale dienslewering het nou sulke afmetings aangeneem dat die sakeorganisasie Sakeliga die hof nader om staatsoptrede af te dwing.
Freek Robinson gesels met Piet le Roux, hoof- uitvoerende beampte van Sakeliga.
Lees ook op LitNet Akademies:
Deliktuele aanspreeklikheid van plaaslike owerhede vir die versuim om infrastruktuur te onderhou
Die strategiese rol van die sakesektor in die bekamping van korrupsie


Kommentaar
Publiek moet rekenings direk betaal, nie aan die munisipaliteite nie.