Staatskaping maak korrupsiemodder nóg taaier
“Ek moet byvoeg dat die effek van staatskaping die klimaat vir korrupsie geweldig aangewakker het. Skielik was ons krimineleregstelsel en die SAID gebreek en was daar geen ware bedreiging vir skelms nie, en dit het hulle net meer aangespoor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed