Kommentaar

Vinkel en koljander: Kop in die son, voete in die water

Almarie 2021-06-26 So vreeslik goed geskryf dat my mond water van lus vir dadels.

#FreeBritney tel spoed op

Kate Bester 2021-06-26 Lees my kortstuk op VryeWeekblad 15 Feb 2021, Kortlys...

Sin van die lewe

Raed-na-Gael 2021-06-26 Vir julle wat wonder oor my reaksie op Angus se uitdaging hierbo en indien Webvoet dit sal aanvaar. Eerstens is hier 'n uittreksel uit 'n skaakwebbladsy "Playing the Caro-Kann": "The Caro-Kann Defence is one of the most solid and reliable ways of meeting

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Tienie 2021-06-26 Anti-vaxxers, glo maar julle bure wie se enigste mediese kwalifikasie is hoe om 'n selfoon te gebruik om samesweringsteorieë te versprei.

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

René Roos 2021-06-26 Ek is 69 jaar oud en het porfirie, is reeds ingeënt en het geen reaksie of nagevolge. Ek volg net streng higiëniese leefwyse, veral by my werk, 'n tehuis vir bejaardes en vermy om onnodig tussen baie mense te beweeg.

Banting: 7 day meal plans: reader impression

Elize Hall 2021-06-26 Ek het voorheen baie gewig verloor met Banting. Wil nou weer begin ,nog so 5-8 kg om te verloor.

Die koue front

Julia Kramer 2021-06-26 Allerlieflik, hierdie skrywe. Gestroop tot teen die been.

Sin van die lewe

Barend van der Merwe 2021-06-26 As die sinode klaar gestry het, dan word die wil van God afgekondig. Maar daar is ook lewe anderkant gode. Sin? Ja, die sin wat jy self vind. Dit gaan nie uit die hemel uit val nie.

Fanie Viljoen (1970–)

Veronica 2021-06-25 Hi, Oom. Die boek is amazing. Dankie vir 'Donker web', maar sal oom dalk asb ook 'n opvolg skryf oor Eckardt? Ek is mal oor hom.

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Louis 2021-06-25 Wit Afrikanermans vrees die inenting ... Wat 'n absoluut onsinnige veralgemening. Waarop is hierdie stelling gebaseer? Hoe groot is die groep "Afrikanermans" waarna verwys word? Hoeveel van hulle se mening oor inenting is gevra? Soos my oupa (wat 91

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

Jan Rap 2021-06-25 Ek raai niemand af om die inenting te neem nie en ek raai ook niemand aan nie; dis elkeen se besluit. Van my familie en vriende is omtrent die helfte al ingeënt en van die ander helfte weier party volstrek. Wat my pla is die kwantifisering van risiko. O

#FreeBritney tel spoed op

Trisa Hugo 2021-06-25 Ek het bietjie na Britney Spears op Instagram gaan kyk en luister. Geen wonder haar pa beheer die mooie kind se sake nie, haar gedrag en insig is minder volwasse as my die van my 13-jarige kleinkind.

Sin van die lewe

Angus 2021-06-25 Hans, kan jy vir my 'n foto van jou skaakstel stuur? Laas toe ek mampoer gedrink het, het ek ligdag langs die swembad gelê en oerosse tel.

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk+Grobler 2021-06-25 Gerna Het jy al die lys kon opstel? Groete Dirk

Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US

André Badenhorst 2021-06-25 Is ek werkik die eerste een wat hierop kommentaar lewer? Mens noem dit selektiewe luister as jy kyk na die die reaksie op die ”Luister” video van ‘n paar jaar terug, veral vanaf die universiteitsowerhede. Moet asseblief nie dat julle stemme stil raa

Kom hier dat ek jou soen deur Griet op de Beeck: ’n lesersindruk

Rozaan de Wet 2021-06-25 Klink na my soort boek. Gaan dit kry, baie dankie.

Jou weiering om geënt te word, stel mense bloot

Daan Grobler 2021-06-25 Dit is net soos wat 'n jaarlikse griepinspuiting jou nie vrywaar om griep te kry of ander aan te steek nie. Jy sal dit waarskynlik net in 'n baie ligter graad kry en voorkom dat jy daaraan doodgaan.

Lament

Mich 2021-06-25 Ongelooflik diep en uitsonderlik (Lament). Ek wil dit net oor en oor lees. Elke keer as ek dit lees, tref dit my op 'n ander manier. Bravo!

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

William Harmsen 2021-06-25 Die artikel weerspieël die neiging van linkes om almal wat hul doen en late bevraagteken as ver regs af te maak. Daar is baie vrae oor Covid 19 en ons regering se hantering van die krisis wat onbeantwoord bly.

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

Ben 2021-06-25 Gelukkig kan elke mens sy eie besluit neem. Niemand hoef vir iemand anders te besluit nie.

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Mercy Kannemeyer

Patrick 2021-06-25 Wow! Great stuff. Ek sal myself graag eendag ook wil omring of omarm met hierdie potensiaal, aangesien die skryfgogga my ook aan my gat beet het. Nadat ek dit nou gelees het, ontwaak iets besonders binne-in my. Ek weet wat dit is.....

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Gustaf Claassens 2021-06-25 Lanklaas so 'n stuk growwe veralgemenings en snert gelees. Dit wil voorkom of die skrywer uit 'n nagmerrie wakker geskrik het en alles wat hom oorweldig het wou neerpen. Sarie som dit reg op en vat dit pragtig saam.

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Elred Ferreira 2021-06-24 Ek het bitter selde in my lewe so 'n belaglike, eensydige artikel gelees. Ek sal verstom wees as die skrywer van die artikel werklik hulself glo!

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Charl 2021-06-24 Ek is deur verskeie maats gevra om my 'teorie' te gee oor die 42% van Afrikaners wat die vaksiene weier óf skepties is oor die teenmiddelinspuiting, teenoor die nasionale gemiddelde van 29% wat die inspuiting(s) vir Covid19 verwerp. Ter agtergrond. Wêre

Ina Wolfaardt-Gräbe: ’n lewe gewy aan literatuurwetenskap en Afrikaans se hoë funksies

Fransjohan+Pretorius 2021-06-24 Dankie, Melt, vir uitstekende vrae aan 'n akademiese reus wie se bekeidenheid bewondering wek. Haar antwoorde in die kol en nugter, soos sy is. En, sonder om haar ouderdom te verklap, kan ek sê die Bybel beskou haar as "baie sterk".

Jou weiering om geënt te word, stel mense bloot

Marietjie le Roux 2021-06-24 Ek is onder die indruk dat die inenting jou nie vrywaar om die Virus op te doen nie en ook nie om dit aan ander oor te dra nie.... Verduidelik asb.

Beheer- en toesiggeveg oor 'n kind

Heila Bessenger 2021-06-24 Goeiedag. Wil net weet, 'n vriendin van my se ma het haar kind weg laat vat, maar nou is haar ma oorlede. Hoe kan sy maak dat hul nie haar kind vir haar broers gee nie? Sltwee broers is ongetroud.

Sin van die lewe

Raed-na-Gael 2021-06-24 Tiens, Angus kannie vir homself dink nie. Hy moet dat iemand anders hom voorsê/wys, soos sy kleinkind. Ek verbeel my ek het iewers in die verbygaan gehoor van die kastige Berlynseverdediging. Dis 'n 'fashion' in skaak wat alweer sòò laasjaar is. Sy la

Sin van die lewe

Hans Richardt 2021-06-24 Angus, ek het destyds 'n brons skaakstel vir appel-en-ui gekoop op die placa in Athene. Dalk kan ons skaak speel as jy mampoer drink hier in Orania, dis nou te sê as jou oerosse dit maak oor Drakensberge tot hier langs die Grootrivier in Transgariep.

LitNet: Jou entstoffiksie?

izak 2021-06-24 George, hier is 'n antwoord oor bloedklonte: https://www.litnet.co.za/die-sielkunde-agter-samesweringsteoriee/ Die inenting is veilig.

Afrikaans uitheems? Nzimande se bedrieglike woordspeletjies

Jeanette+Ferreira 2021-06-24 Uitstekende artikel.

Wanne gannie gangsters wêk soek?

Marita Burger 2021-06-24 Hierdie is die beste skrywe wat ek nog hierdie jaar gelees het. Het nou ook vir 'n slag lekker gelag. Ongeag al die feit- en fantasienuus en Covid en belaglikhede van ons politici, polisie en gangsters van die Kaapse vlakte.

Sin van die lewe

Angus 2021-06-24 Tiens, As jy nou wil lekker lag om jou bedruktheid te verjaag, moet jy vir Raed-na-Gael vra om aan jou die Caro-Kann Ruiters opening te verduidelik. As jy nie 'n skaakspeler is nie, laat die lagwerk maar aan my oor.

’n Mooi bont koei

Angus 2021-06-24 Raed-na-Gael, Ek sal nie kla as dit 'n oerbees genoem word nie. HAT het dit nog altyd as oeros aangeteken, en dit seker met die nuwe druk verander. Ek dink ook oerbees is 'n beter benaming, dan sal Hans maar vir hom 'n ander delikatesse moet gaan soek. Da

Graad 11: Wiskunde – funksies

LitNet 2021-06-24 Elize, loer asseblief hier. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2021-06-24 Marianne. Hier sal jy ons vraestelle kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

LitNet 2021-06-24 Elane, hier sal jy die vraestelle kry. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

LitNet 2021-06-24 https://www.litnet.co.za/ivermectin-entstowwe-en-die-wetenskap-n-veearts-verduidelik/ Hier is die artikel, Dries.

’n Mooi bont koei

Raed-na-Gael 2021-06-23 Angus, In jou (en Darwin se ) konteks is die ding die oerbees (HAT Perskor).
Top