
Foto: Canva.com
Deur my snikke
Deur snikke
is troos bestel
met ’n bros hart
Alles gaan regkom
weerklank
in die bewussyn sonder orde
jou Facebook-profiel
word ’n oop wond
met trooswoorde
en lewende getuies:
vriend en vyand verlang
meestal om net jou stem te hoor
deur snikke.


Kommentaar
Love this.
Ek staan voor die oop graf en huil, want ek voel weerloos.
Weer eens baie mooi, Jerome.
Ek is trots op jou.