’n Pandok se liefde: ’n teaterresensie
2025-10-07"Hierdie produksie is vir die randfigure van die samelewing – selfs ’n spieël vir my eie lewe. ... As iemand wat grootgeword het in ’n wendy op die Kaapse Vlakte, sal ek die Departement van Onderwys aanraai om te belê in hierdie teaterstuk."
Omtrent die misdaad in my buurt: Lewe en laat lewe
2025-06-05"Terwyl Suid-Afrika kan baklei vir lande soos Kongo en Palestina, is daar ’n iets omtrent die mense op die Kaapse Vlakte se uitsterwing wat Suid-Afrika nie aan raak nie. ... Suid-Afrika het die verhewe moraliteit bo ander lande, want hulle veg vir die geregtigheid van ander mense wat deur ’n misdaadpandemie gaan. Het dit dalk tyd geword dat ons erken dat Suid-Afrika die pleidooi van sy eie mense ignoreer?"
USAN-kongres 2022 – 'n terugblik: Jerome Coetzee
2022-08-18"Ek wou aanvanklik iets doen oor die magiese in die letterkunde – ek is gefassineer met hoe Afrika se magiese verteenwoordig word in die letterkunde. Ek het Afrofuturisme as invalshoek gevind met die lees van magiese tekste en die fliek Black Panther. Na dit kon ek nie ophou daaroor lees nie."
Deur my snikke
2021-07-06"jou Facebook-profiel
word ’n oop wond
met trooswoorde
en lewende getuies"
Aan die ander kant van die debat
2021-06-30"Lewe? Dood
’n debat wat net die dood kon wen:
My pa is dood."
Afrofuturisme in Afrikaanse letterkunde: ’n onderhoud
2020-10-29"Afrofuturisme wil Afrika se plek aan die tafel in die toekoms bevestig en ook aan die mense bewys dat daar potensiaal is vir soveel meer."
Eendag, vandag
2020-10-16"Jy word deur die dag geloer,
die mens is verbygaande.
Die diepte van die pot eindig by die
laaste honger kind se geskreeu."
Belydenis oor my woorde
2020-10-14"Ek leer woorde lieg
Ek skryf die leuens
Ek verwag nie dat julle
Moet verstaan nie"
Die stem
2020-10-12"Ek haat die een met die spraak,
die skril, dun iets, wat die digter niks
baat en die bully materiaal gee vir
’n grap en ’n kerfplek."
