Kommentaar

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Petrus Phillipus Christoffel Robberts 2021-07-06 Baie dankie vir die inligting, ek wil graag hoor kan ek ivermektien gebruik nadat ek 'n aneurisme gehad het.

Robert: A queer and crooked memoir for the not so straight or narrow deur Robert Hamblin: ’n resensie

LitNet 2021-07-06 Louis, doen navraag by jou naaste boekwinkel of bestel die boek hier op Takealot: https://www.takealot.com/robert-a-queer-and-crooked-memoir-for-the-not-so-straight-and-na/PLID69408744

First sip: Profiler diaries by Gérard Labuschagne

LitNet 2021-07-06 Hallo Annatjie, doen navraag by jou naaste boekwinkel of bestel dit hier op Takealot: https://www.takealot.com/all?_sb=1&_r=1&_si=75ea29fa298dc771e62cf0500e3c0a1d&qsearch=Profiler%20diaries

Zuma en die Konstitusionele Hof: Vinnige vrae aan Chris Marnewick

Jan du Toit 2021-07-06 As die Grondwet heroorweeg en anders besluit en Zuma op 'n waarskuwing laat gaan, gaan dit die deure wyd oopmaak vir die politici om hierdie land ongestoord te plunder.

Zuma en die Konstitusionele Hof: Vinnige vrae aan Chris Marnewick

hennie van deventer 2021-07-06 Cele en andere erken prontuit dat orde en wet met EFF-massa-aksies, en nou weer die Zuma-magsvertoon by Nkandla, nie afgedwing kan word nie omdat die vrees vir 'n "tweede Marikana" oorheers. Bevind SA hom nie daarmee pens en pootjies in die kategorie "mis

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2021

Ilse Goschus 2021-07-06 KOMPETISIE Ouderdomsgroep: Volwasse

Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe

Meinhard Peters 2021-07-05 Vrolik genoeg, boekvriende is spesiale vriende. Maar is dit dalk 'n verdwynende gewoonte, die lesery in tasbare papierprodukte? Die boek bly steeds 'n wonderlike en vriendelike formaat. Duursaam. Hanteerbaar. In die oog.

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Reusedwerg 2021-07-05 Ek is 'n wit Afrikanerman in die land - sover ek kon vasstel, meer as twee of drie geslagte. Ek ken die skrywer van die artikel/brief van geen kant nie. Hy het duidelik iewers pak of 'n afjak by 'n wit Afrikanerman gekry. Ek het 'n eenvoudige les in my le

Sin van die lewe

Reusedwerg 2021-07-05 Why are we all here? Because we are not all there. Die sin vir/van die lewe is 'n kleedrepetisie.

Sin van die lewe

Raed-na-Gael 2021-07-05 Angus, Nou wie het die windmeulens as vyand aangesien. Ou Don of Rocinate en hoekom sou jy in diè belangstel? Ek was weer die moer in vir die Silent Mariner wat die arme albatros van kant gemaak het.

Elders gesien: Sy was vol lig, grappies, superslim en talentvol

Adelaide 2021-07-05 Ai, ons het haar so geniet. RIV, Saranti.

Petra Müller (1935–2021)

André Badenhorst 2021-07-05 Ek het vir Petra in 94 vlietend ontmoet. ‘n Meesterverteller in ‘n eenvoudige Swellendamse sitkamer waar haar ryke woord die Overbergse herfs nuwe kleure laat kry het en die Russiese kulturele landskap beklee het met rûenshumor. Ek het geweet ons paa

Die dood kom weer

Qulen 2021-07-05 Wow

In memoriam: Abel Pienaar

Charl Adams 2021-07-05 Mooi geskryf. Abel se lewe was 'n inspirasie vir baie. Sy kolom in die Rapport het destyds 'n blywende indruk op my gemaak. Sy nagedagtenis en sy ouvre sal hom verewig in die harte van vele. RIP

Lament

Linda 2021-07-05 Baie mooi verwoord en vloeiend

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

LitNet 2021-07-05 Hi there! Here is a link to the index of all the papers and memo's available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Scroll through the list to see if the papers you are looking for, is published on this list. If not, pleas

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

LitNet 2021-07-05 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai asseblief daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy

Die gladde stiltes in glas deur Louis Esterhuizen: ’n resensie

Bernard Odendaal 2021-07-05 Knap, knap resensie van 'n aangrypende bundel.

Zuma gaan glo op die stokkies lê, maar het geregtigheid geseëvier?

Jacob Capone 2021-07-05 Gaan Bheki Cele stappe neem teen Jacob Zuma en Carl Niehaus vir verontagsaming v Covid-regulasies en ook teen die stasiebevelvoerder van SAPD Nkandla en ook die Nasionale Kommissaris vir pligsversuim deur nie Covid-regulasies af te dwing nie? Die publiek

Voorstelle ingewag vir 2021 Helgaard Steyn-beeldhouprys | Call for nominations for the 2021 Helgaard Steyn award for sculpture

JeanTheron Louw 2021-07-05 Am very interested to enter. May more than one work be entered?

Pharos-blokraaiwoordeboeke: ’n onderhoud vir blokraaiselliefhebbers

Estelle Kruger 2021-07-05 Hallo Amanda. Dankie vir jou navraag. Hieronder is enkele woordeboeke wat aanlyn beskikbaar is: Digitale hulpbronne vir leidrade PharosAanlyn – dit sluit Pansegrouw se blokkiesraaiselwoordeboek in: https://www.pharosaanlyn.co.za/ WAT-aanlyn: http:

Zuma gaan glo op die stokkies lê, maar het geregtigheid geseëvier?

Johann Basson 2021-07-05 Suid-Afrikaners is by die kruispaaie van geregtigheid en demokrasie: Gaan die burgery die Suid-Afrikaanse kriminele regstelsel toenemend as regverdig en effektief beleef al dan nie? Gaan die burgery toenemend vertroue in die politieke verkiesingstelsel en

First sip: Profiler diaries by Gérard Labuschagne

Annatjie Naude 2021-07-05 Hoe kan ek die boek bestel?

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Petro 2021-07-05 Dankie vir 'n baie insiggewende artikel. Dit laat mens dink.

In memoriam: Abel Pienaar

Charl Adams 2021-07-04 Mooi geskryf. Abel se lewe was 'n inspirasie vir baie. Sy kolom in die Rapport het destyds 'n blywende indruk op my gemaak. Sy nagedagtenis en sy oeuvre sal hom verewig in die harte van vele. RIP

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk+Grobler 2021-07-04 Goeie naand Gerna Is jou lys van boeke al beskikbaar? Groete Dirk

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk+Grobler 2021-07-04 Kan iemand my help met Omnibus 3 en die ander omnibus (Liefde laat alle blomme bloei, skaduwee van die paradys, en maskers van die liefde)? Groetnis Dirk

South African Festival of Children’s Literature: an interview with Darryl David

Helene Pretorius 2021-07-04 As 'n ouer persoon, het hierdie zoom-aanbieding my in staat gestel om 'n ongelooflik inspirerende, leersame fees by te woon, wat ek nie andersinds sou kon bywoon nie. Dankie daarvoor! Al is ons weer eendag vry om te beweeg soos ons wou, sal ek so 'n fee

Sin van die lewe

Angus 2021-07-04 Raed-na-Gael, jammer, ek het nie bedoel om duister te skryf nie. Ek het maar aangeneem jy is bekend met Don Quichote en sy perd, Rocinante, en hoe hy die windmeulens as vyand aangesien en stormgeloop het. Dis waar ons spreekwoord, hy het 'n klap van die w

Pharos-blokraaiwoordeboeke: ’n onderhoud vir blokraaiselliefhebbers

Amanda 2021-07-04 Hi, waar kan ek blokkiesraaiselwoordeboek te koop kry?

Pasverskyn: Die verdriet van België deur Hugo Claus

Ekin+Kench 2021-07-04 Ek moet erken dat ek die karakters en insidente begin verwar, maar die Afrikaans is so mooi. Dit is 'n totale plesier om te sien hoe sorgvuldig en heerlik Daniel Hugo se vertaling is. Ek sal maar deurdruk, want Louis en sy ouers se storie sleur my mee!

In memoriam: Abel Pienaar

Daniël Venter 2021-07-04 "Ek is die weg, en die waarheid, en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur my nie". Nie ek wat so sê nie: Iemand groter as ek. Jy's vry om Sy woorde te verwerp, maar dit het helaas tragiese gevolge. Helaas, inderdaad.

Andries van Aarde se geestelike reis na iewers: Bybelgesag, spiritualiteite en politiekerye

Naas+Ferreira 2021-07-04 Dit was 'n ongelooflike ervaring om die gesprek met Andries van Aarde te lees. Sy lewe bewys onteenseglik dat Jesus van Nasaret se boodskap van liefde Andries se lewe deurdring het. Hy is werklik een van Suid Afrika se grootste en nederigste teoloë. Dit

Elders gesien: Sy was vol lig, grappies, superslim en talentvol

Soria Labuschagne 2021-07-04 So jammer om te hoor🌸🌸🌸

Andries van Aarde se geestelike reis na iewers: Bybelgesag, spiritualiteite en politiekerye

George Small 2021-07-04 Andries van Aarde word nie deur Suid-Afrika na reg gerespekteer vir sy grootse bydrae tot teologiese navorsing nie. Omdat hy sy groot liefde vir prediking steeds uitgeleef het te midde van sy akademiese verpligtinge, is sy publikasies van so 'n aard dat m

In memoriam: Abel Pienaar

Barend van der Merwe 2021-07-04 Dankie Jean. Gewis 'n reuse verlies. Sy boeke sal altyd 'n ereplek op my boerak hê.

Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen

Ilse Gratsch -Smit 2021-07-03 Gaan dit probeer vir Junie 2021-skoolvakansie.

South African Festival of Children’s Literature: an interview with Darryl David

Ingrid Steyn 2021-07-03 Hierdie was 'n skitterende, suksesvolle fees.

South African Festival of Children’s Literature: an interview with Darryl David

Ingrid Steyn 2021-07-03 Oom, dankie vir wat jy vir ons doen!
Top