LitNet2021-07-19Goeiedag. Die boek is uitgegee deur LAPA/Penguin. Hier is 'n skakel na die webwerf waar dit beskikbaar is: https://lapa.co.za/uitvinders-planmakers-en-ander-slimkoppe-van-suid-afrika-e-boek. Jy sou dus die uitgewer direk kon kontak. Jy kan ook in enige bo
Jennicher2021-07-18Ek was getroud met 'n vrou vir 2 jaar en 5 maande ons het in Mei geskei, maar ek was vir 2 jaar en 6 maande by die huis voor ons getroud was. Sy was die broodwinner waar sy so onder die R100 000 verdien 'n maand en ek R6000 kan ek aanspraak maak op onderh
Andrew Hailstones2021-07-17Goeie dag. My naam is Andrew Hailstones, ek is 15 jaar oud, ek bly in Baynesfield, net buite Pietermaritzburg, en ek hou so baie van U Eie Keuse. Ek luister elke Saterdag daarna. Volgende Saterdag, 24 Julie, mag ek vra dat u die kenwysie van U Eie Keuse v
Helize van Vuuren2021-07-17Beste Jason
Ek onthou Pieter Wagener veral as dirigent van die Alice-blaasorkes uit 1975-76 waarin ek gespeel het, onder andere saam met die Suid-Afrikaans gebore digter Basil du Toit.
Daar was net drie goed wat mens kon doen in Alice na-ure, is my gesÃ
Kobus2021-07-17Dankie Willem - dis amper soos die ou-ou tyding wat weer en weer vertel móét word net omdat ons menslik is, maar tog so maklik die essensie van menlikheid vedraai en misbruik….
Janeke Schoeman2021-07-17Goeiedag, my dogter is in Gr 12 en behandel 'Skoenlapper'. Kan jy asseblief enige opsommings wat jy het vir my stuur?
Ek sal dit so baie waardeer.
Groete Jana
Gustaf Claassens2021-07-17100% korrek verwoord deur prof. Duvenhage. Hoekom? Omdat die President dit so pas self erken het. Die toets vir 'n 'suksesvolle' regering is om na die werkbaarheid van die staatstrukture en sy instellings te kyk. Niks werk nie en volgens die kriteria van
Sarel Venter2021-07-16As 'n mens bevoorreg was om 'n paar keer as gaste van die Van Deventers in Sabiepark te kuier - waar baie van sy ontmoetings en vertellings met die wilde diere hulle afspeel - maak hierdie puik resensie baie aangename herinneringe wakker. En besluit jy o
hennie van deventer2021-07-16Dankie, Dawid, vir 'n vriendelike resensie. Jy kry nou weer buffelspastei en slaptjips by die opgegradeerde Nkuhlu-piekniekplek. Dis op my wenslysie vir ons Augustus-kuier (hopelik).
Johannes2021-07-16Sal maar liewer nie verwys na enige kriminaliteit van die bestel wat voor 1994 geheers het, of die onbeskaafde opvoeding waarmee die meeste mense in die land tevrede moes wees nie. Die swartgallige akademikus maak ook geen melding van die reaksie teen loo
Louise Cloete2021-07-16'N wyse vrou het 'n tyd gelede die stelling gemaak dat daar twee dinge is waarvoor geen medikasie is nie: Verwerping en eensaamheid.
Is dit wat die Gargoyle gevorm het?
Sarie van Wyk2021-07-15Het Heine op Montagu leer ken. As vertaler en liefhebber van geskiedenis het ek groot bewondering vir hom gehad. Ons het na 60 jaar uit Johannesburg na Montagu verhuis, sy boeke oor die dorp se geskiedenis en mense was besonder interessant en ware argiefs
Robert+Barrie2021-07-15Ongelukkig weer net woorde van kritiek van 'n oord wat nog nooit iets bygedra het behalwe woorde nie. Sekerlik maak CR baie foute, omdat hy baie moet reg maak, maar daar is geen ander wat nou die krisis beter kan hanteer as hy nie. Lees miskien Clem Sunte
Leona2021-07-15Ek het so klein bietjie gegiggel oor die waarheid van hierdie gedig. Ek hou van JOU stem, en ek glo baie van ons kan daarmee relate. Hou so aan.
LitNet2021-07-15Beste Johan, alle skryfstukke wat LitNet bereik het, het 'n ontvangserkenning gekry. As jy 'n inskrywing gestuur het en nie 'n ontvangserkenning gekry het nie, stuur asseblief jou inskrywing weer na skryfmetfanie@litnet.co.za
Niek2021-07-14Ag nee LitNet. Ek is 'n pro-vaxxer. Deur deurentyd die blanke Afrikanerman af te kraak, die skrywer maak afbreuk aan die geloofwaardigheid van die artikel. Ek sien samesweringsteorieë orals in die wêreld. Ek sien ook baie vroue wat in sulke goed glo. My
Hans Richardt2021-07-14Op RSG gaan Piet Kopdoek rasend aan dat dit uiterste armoede is wat armste van die armes dryf om te plunder. Wonder net hoeveel "armes" is van buurlande, waarheen al die gebuite platskerms, wasmasjiene en vragte kos gestuur word met oorlaaide taxi's ...
Chrisna2021-07-14'n Mooi boodskap so gepas vir die tye waarin ons nou leef. As elkeen net sy fokus by die volgende seester bepaal, een op 'n slag, kan ons so 'n groot en positiewe verskil aan die wêreld maak.