Mag ek?

  • 14

Foto: Canva.com

Mag ek ...

vir jou ’n ligbaken wees 
in en deur onverligte ure 
om met nuwe ophitsing 
elk’ obskure kier te vul 
nademaal jou hart 
vry kan klop 
sonder die las 
van verbittering en vrees

hemelligte bottel 
vir later se oordenking 
as dit voel of seerkry 
jou stukkend pluk

  • 14

Kommentaar

  • Wilhelm Schmidt

    Ek wonder hoe die titel sal lyk met effense wysiging:

    MAG EK ...

    pleks van bold en klein? En wat sou die verskil, indien enige, wees as sou mens die DIT voor VOEL vervang met DIE?

    as dit voel of seerkry as die voel of seerkry
    jou stukkend pluk jou stukkend pluk

  • Mariette Stoker

    Anzé, jou gedig is ongelooflik mooi. Dit gee soveel hoop en stilte in 'n deurmekaar wêreld.

  • Anze Bezuidenhout

    Baie dankie Leonie, Santjie, Mariette, Louisa, Amanda en Theresa, ek waardeer julle saamlees en mooi kommentaar.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top