Kommentaar

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

Susan 2021-07-25 Ons word al jare verplig om ingeënt te word. Jy kan nie skool toe sonder die road of health nie. Wat en waarom wil jy nie nou ingeënt word teen 'n pandemie nie?

Top 11 2011: Toneelstukke

Barbara Bronn 2021-07-24 Ek soek 'n uittreksel van "Die grot en die smokkelaars", asseblief.

Where was the thin blue line?

Morris Colin 2021-07-24 Sadly you are correct, Marikana should’ve been a wake-up call to the powers that be, but nothing got done and in fact, it got worse.

Where was the thin blue line?

Morris Colin 2021-07-24 Thanks Christine for your kind words. We did it for all the right reasons and for the community. Sadly too many looked at it as a job.

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

Gisela Joone 2021-07-24 Sterkte dáármee ...

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

Gisela Joone 2021-07-24 Stem HONDERD persent met jou saam!!!!

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Ellen Botha 2021-07-24 Marianne de Jong, dankie, ek onthou vaagweg soiets. Het hulle dit nie "Muggenjag" genoem nie?

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

Hannes Engelbrecht 2021-07-24 My vryheid van keuse is belangriker as jou paranoia. Ek is niemand se proefkonyn nie.

SA bereik kantelpunt: "Cyril het die situasie totaal verkeerd gelees"

Hans Richardt 2021-07-24 Net in kort, die ANC het nooit van bevrydingsorganisasie na regering beweeg nie. Die politieke slagspreuke is nog dieselfde as voor die 1994-verkiesing, wat aanleiding gee dat die ANC nou hul eie beleid voortdurend aanval. Die gevolg is die anargie wat af

’n Kultus van positiewe denke

Marianne de Jong 2021-07-24 Dis moontlik in algemene terme waar dat 1994 by Afrikaans-skrywers 'n gevoel van bevryding en selfs 'n "infantiele osptand teen gesag" bewerkstellig het, maar jare voor 1994 het Afrikaanse skrywers en literatuurwetenskaplikes (onder andere) hulle ernstig

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Marianne de Jong 2021-07-24 Ek het 'n Nederlandse vertaling van Muskietejag gevind in my ma se lesboekie uit haar tyd as laerskoolleerling in haar tuisdorp Bodegraven, provinsie Holland, in die jare 1920. Hulle moes dit leer en voordra. Ek haal daaruit aan: Jou vabond, wag ik za

Full particulars: Where in the world is the South?

David Attwell 2021-07-24 Thank you, Gisela.

Full particulars: Where in the world is the South?

Gisela Coetzee 2021-07-24 Thank you for interesting and important commentary in times needing further enlightenment, all the time.

Beskuit

Angus 2021-07-24 Karen, dankie vir die resep. Toe ek nog op skool was, was ons koshuisgangers smiddae getrakteer met, wat ons klinkers genoem het, by die koffie. Ons was verplig om dompelaars te wees, want geen tand kon dit sommer so droog kou nie. Dit het ook maar moeili

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

LitNet 2021-07-24 Jodine, die wenners van die kompetisie word hier aangekondig: https://www.litnet.co.za/hier-is-die-wenners-van-litnet-se-skole-skryfkompetisie-met-fanie-viljoen/

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

Jodine 2021-07-24 Waar kan ons die uitslae sien?

Groepsdruk

Theresa Postma 2021-07-24 Baie geluk, Cate-Lynn!!! Ek het dit enduit geniet! Mal oor die slot!!!!

My genesing

Theresa Postma 2021-07-24 Baie geluk, Mirali!!! Het ek dít nou geniet! Uitstekend geskryf!!!!!

Formule van ’n siel

Wendy Leigh 2021-07-23 Fantastiese gedig. Uitmuntend.

Full particulars: Where in the world is the South?

David Attwell 2021-07-23 Thank you, Jean, for engaging with the podcast. Your point that the evolutionary perspective on the south should be part of the conversation is well taken. I've watched the conversation with Craig Foster with real interest.

Where was the thin blue line?

Christine Meyer 2021-07-23 I salute Colin for his unselfish service through all these years! That is the caliber person that should be appointed in key positions.

Where was the thin blue line?

Christine Meyer 2021-07-23 Marikana was in about 2012 - we are in 2021. It seems not much has improved in all these years? Rather worsened? When will we ever get qualified people in management/ministerial positions? Is this what we as law abiding people deserve? These lootings show

Formule van ’n siel

Morné 2021-07-23 Dankie, Andries en LitNet, vir die goedkeuring

Beskuit

Karen+Hart 2021-07-23 Dankie, Karen. Ek maak so!

’n Kultus van positiewe denke

Melodie Labuschaigne 2021-07-23 Briljante opsomming, tong-in-die-kies en in die kol!

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Cathy 2021-07-23 Hello, dis Cathy hier van die Oos-Rand. Ek het dringend raad nodig. My suster het 7 jaar terug 'n beroerte gehad op die ouderdom van 29. Tans kyk ek en my ma na haar. Wat ek wil weet is, sy is baie siek op die oomblik. Sy lê al vir die laaste 5 dae al in

’n Kultus van positiewe denke

Rina Cascione 2021-07-23 Heerlik gelees! Dankie Nini.

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Douwleen Bredenhann 2021-07-23 Wat 'n heérlik-interessante artikel! Pragtige foto's. Ellen en Rosa, jul ouers was waarlik storieboekmooi. Ek kan dink hoe trots jul harte gloei om deel te kan wees van hierdie aantreklike, begaafde en boeiende familie. Julle drie dogters het meetsnoere

In die sop: ’n Onderhoud met Bertus Basson

Heila 2021-07-23 'In die sop' was 'n ongelooflike goeie program! Puik, puik, puik. Lanklaas so trots Suid-Afrikaans gevoel. Asseblief... ons wag in spanning vir seisoen 2,3,4,5...

More about opera deur Hans van Heerden: ’n lesersindruk

Amanda+le+Roux 2021-07-23 Dankie hiervoor, Koos.

’n Verkenning van plaaslike musici se reaksies op die nasionale inperking as strategiese handelinge binne veldteoretiese denke

Joanita Erasmus-Alt 2021-07-23 Baie dankie! Ek het die Van der Merwe (e.a.)-artikel gelees en baie interessant gevind.

Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur deur Hennie van Deventer – ’n resensie

Gert Rebergen 2021-07-23 Hallo Dawid, een bericht uit Nederland. Helaas kan ik geen Afrikaans schrijven, Janneke en ik kunnen jouw taal wel goed lezen. Leuke en promotionele recensie. Bij eerste gelegenheid komen we weer naar ZA en jou en de jouwen opzoeken Hello Dawid, The Neth

Formule van ’n siel

Andries+Fourie 2021-07-23 Puik geskryf.

Vergeet maar van gun reform, Uncle Cyril

Faan Geyser 2021-07-23 Pragtig en op mooi kaapse manier gestel. Ons gewone ouens kan dit nou mooi verstaan. En hopelik Uncle Cyril en sy trawante ook. Iemand sal dit net vir hom moet vertaal, want net soos ek nie Thsivenda verstaan nie, sal die Uncle jou mooie Afrikaanse brief

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Ebbe Dommisse

Barend van der Merwe 2021-07-23 Baie dankie! Kan nie wag om dit te lees nie.

Die Stella-moorde deur Susan Cilliers, ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2021-07-23 Dankie. ’n Tragedie wat ons nooit sal vergeet nie.
Top