Kommentaar

Van Gogh se oor en kaal gaste

Nico+Schamrel 2021-08-04 Pragtige skryfwerk, dankie.

Reis deur die Bybel: 'n Resensie

Sophia Dirkse 2021-08-04 Sal baie graag meer te wete wil kom en ook GEESTELIK wil groei.

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Hencolene 2021-08-04 Ek soek die nuwe aansoekvorms om die R350 te kry.

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Catherine Jarvis

Spanner 2021-08-04 Do publishers in English actually publish youth novels that are not politically charged? Seems you cannot just write a good read, it must be woke. Pity.

Elisabeth Eybers, die vrou met ’n blou fiets in Amsterdam

Herman Lategan 2021-08-04 Lieflike onderhoud, dankie.

Aan die ander kant van die debat

Tyron De Villiers 2021-08-04 Baie goed, meneer! Ek kan imagine hoe dit moet wees. Die Facebook-stukkie is so geskik vir die tye waarin ons lewe. Deesdae is die eerste reaksie van baie om 'n Facebook post te skep en vertroos te word deur die medelyende comments. Daai beeld wat u skep

Sjoe, die wêreld is deurmekaar, Ma

Theresa Postma 2021-08-04 Ek het lekker gelees, goed geskryf.

My Afrikaanse stuiwer in die taalarmbeurs

Raed-na-Gael 2021-08-03 Nou ja, Na twee maande is daar nie 'n stuiwertjie vir Afrikaans nie. Daar is net 'n fokker wat die Kaptein beveel om te span Kaaps toe en natuurlik 'n fokje. En 'n blatante lieg oor geestelike versterking, darem een of twee wat nie hierdie gerief van W

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Celeste booysen 2021-08-03 Ek wil baie graag aansoek doen, maar kwalifiseer net nie. En ek werk nie.

Persverklaring van SBA se eerste eboek: Die leefwyse van ons Vroeë Mense deur Rachelle Greeff

Jean Joubert 2021-08-03 Dit blyk dat hierdie inisiatief baie mooi aansluit by die gesprek oor "the South as a place of literary imagining" by: https://www.litnet.co.za/full-particulars-podcast-where-in-the-world-is-the-south/

Full particulars: Where in the world is the South?

Jean Joubert 2021-08-03 Only today, I noticed the LitNet article at https://www.litnet.co.za/persverklaring-van-sba-se-eerste-eboek-die-leefwyse-van-ons-vroee-mense-deur-rachelle-greeff/ which is also relevant to this discussion.

Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Hennie+Smith 2021-08-03 Pieter Verster, dankie vir die uitstekende toeligting by Cas Vos se 'Onder die vlerke van die liefde'. Jou bespreking is insiggewend en lig hierdie hoogtepunt van Cas nog hoër uit!

Full particulars: Where in the world is the South?

Jean Joubert 2021-08-03 Elleke, thank you for pointing out plants found only in Tasmania, Kerguelen Island and Tierra del Fuego, similar to the Cape floral kingdom in South Africa. In order to drive home the need for your project of the South as a place of literary imagining, y

Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?

George Pieter Redelinghuys 2021-08-03 Beste Hein, Dankie vir jou breedvoerige antwoord op my vrae aangaande jou artikel oor Kuba. Sedert 1960, toe die Amerikaners saam met hulle mafia uit Kuba gedryf is, het hulle die mes in vir hierdie klein Karibiese eiland. Ek interpreteer hulle beleid je

Vrouedag-skryfkompetisie – Clinton V du Plessis is die wenner!

Gerrit Boonstra 2021-08-03 Clinton het 'n uitsonderlike talent: 'n kunstenaar wat deur sy keuse van woorde lewende wêrelde van betekenis skep en oopmaak. Mens kan dit sien, hoor, ervaar. En dit rààk en verryk mens. Dankie daarvoor. Ek is bly ander sien dit ook raak en gee erke

Beroerte

Andries+Fourie 2021-08-03 Baie dankie Theresa. Waardeer baie.

Full particulars: Where in the world is the South?

Elleke Boehmer 2021-08-03 Jean, like David, I'm fascinated to receive these comments and agree that perspectives from as far back as the Gondwanaland days are important for an understanding of the south today. Did you know there are plants found only in Tasmania, Kerguelen Island

Full particulars: Where in the world is the South?

Elleke Boehmer 2021-08-03 Thank you, Gisela. It's great to get this feedback.

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2021-08-02 Goeienaand! Hier is 'n indeks van vraestelle wat ons beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur om te sien wat van toepassing is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

cecilia 2021-08-02 Kan u my kontak asb? Seun skryf rekeningkunde môre, gr 9.

So is dit nou deur Johan van Wyk is op pad

THABANG EXCELLENT NKADIMENG 2021-08-02 DANKIE VIR JOU MOEITE

Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?

Hein Willemse 2021-08-02 Beste Pieter Dankie vir jou kommentaar. Net kortliks my reaksie jou vrae oor "wit-swartverhoudinge" en die plek van die Katolieke Kerk in Kuba. My indruk is dat daar in Kuba 'n uitgesproke bewustheid van sinkretisme is, of van wat deesdae hibriditeit

MA in Kreatiewe Skryfkuns: Universiteit van die Vrystaat, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans

Chris 2021-08-02 Dankie dat ek nie alleen met die probleem worstel nie. Ek is 'n oud-Kovsie en stel belang om die MA-kursus 8n Kreatiewe skryfkuns aan die universiteit te volg.

Bybel in Kaaps: 1 Korintiërs 13

LitNet 2021-08-02 Goeiedag! Die artikel hierbo, sowel as die ander Bybel in Kaaps-artikels, is in geskrewe formaat beskikbaar. Blaai deur die lys van artikels om te lees wat nog gepubliseer is: https://www.litnet.co.za/category/nuwe-skryfwerk-new-writing/bybelinkaaps/. Gro

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2021-08-02 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie wiskundevraestelle beskikbaar op LitNet. Hier is 'n skakel na 'n indeks waar al die vraestelle op een plek gehuisves word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien w

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2021-08-02 Hallo! Ons het 'n paar vraestelle en memo's wat dalk kan help. Hier is 'n skakel na al die graad 7-inhoud op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af t

Bybel in Kaaps: 1 Korintiërs 13

Johan Marais 2021-08-01 Ek wil graag die boodskap met my vriende deel. Die volle gesproke boodskap, ASSEBLIEF!!!@@

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

christelle 2021-08-01 Hello, ek het gewonder of daar wiskunde-vraestelle is.

My Afrikaanse stuiwer in die taalarmbeurs

Angus 2021-08-01 Hans, nie alleenlik wil ek die queen safe nie, maar daar is sommer heelwat ander wat ek ook in 'n brandkluis wil indruk en die sleutel weggooi. Die Japannese steaks wat ek eet, is eg Suid-Afrikaans van die Vrystaat bestel, en die whiskey betaal ek met my

Landbou Boerekos – die beste gebak deur Arina du Plessis: ’n resensie

Marika 2021-08-01 Ek hoop Bettie kry gou haar Boerekostydskrif, want dit is darem net 'n plesier-tydskrif.

Landbou Boerekos – die beste gebak deur Arina du Plessis: ’n resensie

Bettie 2021-08-01 Waar kan ek die boek koop in Namibië, asb?

My Afrikaanse stuiwer in die taalarmbeurs

Hans Richardt 2021-08-01 Angus, duidelik het jy al klaar koloniale inslag daar in Natal en sing seker "God safe the queen?" Vir behoud van uitlandse "steaks en whiskey"? Nou ja, ons ploeter aan op onse stukkie grond....

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Johannie+du+Plessis 2021-08-01 My kind sukkel regtig met Graad 7-wiskunde. Kan julle dalk help met kwartaal een, twee en drie se vraestelle en memo's - veral met getalverhouding, ruimte en vorm, meting ... dis 'm nagmerrie.

Stellenbosch bid for Unesco City of Literature status

Hans Richardt 2021-08-01 Burgersdorp has the first Dutch/Afrikaans language monument in SA.

Stellenbosch bid for Unesco City of Literature status

Hans Richardt 2021-08-01 The fact that there are writers who do use Afrikaans in Stellenbosch, sometimes, doesn't qaulify Stellenbosch as the primary town of origin of Afrikaans. Doesn't Orania qaulify as an exclusive Afrikaans based town, more than Stellenbosch? To big an emph

Fresh off the press: Olga Kirsch – A life in poetry by Egonne Roth

Elna Davies 2021-07-31 Ek sou graag jou publikasie lees, waar kan ek kopie verkry? En sê my, sluit dit darem 'n paar van haar gedigte in?

Jacob Zuma se politieke teater

tiaan snyman 2021-07-31 Fantastise onderhoud!

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

MERVIN DRUDE 2021-07-31 Hello. Ek wil graag deelneem? DANKIE!

Doktor Elsa: Oor rook, stook ... en drake

Henriette 2021-07-31 Ek het 36 uur gelede opgehou, Woensdagmiddag om presies te wees. Dit voel vir my die lewe het nie meer sin nie, ek is huilerig en befoeterd. Kry myself bitterlik jammer. Raak so lus om net enetjie te rook, maar ek weet dan begin ek weer van vooraf. Ek het
Top