Jacques Pratt2021-08-14Ek beskou die resensent as 'n kenner op haar gebied. Sy skryf al tien jaar ware misdaad. Vir my is die resensie gebalanseerd en objektief.
Jan Schaafsma2021-08-14Porrel(s)
Afrikaanse woord vir Engelse "nurdle".
In Oktober 2020 het 'n vraghouer met klein plastiekkorreltjies wat as grondstof vir die vervaardiging van verbruikersartikels van plastiek dien (in Engels "nurdles") by Plettenbergbaai in die see bela
Tasneem Daniels2021-08-13Tramakassie, Quentin Williams! Ek support jou comments oorie voo'dele van Afrikaaps oppie economy en vi working class citizens, en oek op educational levels. Mooi, simply net mooi!
Erika Schoeman2021-08-13Hallo Hettie. Ek het het 'n hele spul vrae wat ek graag wil vra... Ek moet partymaal na kinders se honde kyk en dit voel vir my asof balans heeltemal versteur word in my huis..
Diere regtig vir my amper die belangrikste, en sal so graag met jou wil kontak
LitNet2021-08-13Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien of die vraestelle of inhoud waarna

kewersap2021-08-12Dit lees asof die resensent nie die onderwerp begryp nie, of emosioneel ontsteld daaroor was. Nie baie nuttig vir 'n leser nie. Baie staaltjies en vermoede. Teleurstellend.
Sandra2021-08-12Goeiedag
Wil graag met 'n diereprater kontak maak oor my dachshund wat skielik begin seizures kry het, alhoewel die veaarts niks in bloed kon optel nie. Ook my aanneemhondjie wat heeldag en aldag uitkomplek soek.
Martie Minnie2021-08-12Hallo Hettie
Ek wil weet of daar kursusse aangebied word.
Ek is so lief vir diere, maar wil eers hê iemand moet my sê of ek wel sal kan kommunikeer, asb.
Ena Jansen2021-08-11Dis nou baie interessant, Monica! As mens net aan al die stappe onderweg dink; hoe sy sou gery het toe daar nog glad nie 'n snelweg tussen Johannesburg en Pretoria was nie, byvoorbeeld. Dis baie besonder dat die leeskring se notule so volledig is, en dus
Ena Jansen2021-08-11My wêreld, Adriaan - hoe besonder! Dit klink of dit haar kleinseun Jasper kon gewees het, Jeanne se seun. So 'n lang ou met rooierige hare. Hy sou dalk in Rotterdam afgeklim het. Lees bietjie Eybers se pragtige gedig 'Deesdae' waarin hy as klein knapie m
Bianca2021-08-11Hoe kan ek my seun help om te lees? Hy is graad 4 en ons doen tuisonderrig, maar hy weier om te lees. Ons doen die alfabet oor en oor en hy bly sukkel. Ek is al raadop want ek weet nie hoe om te help nie.
LitNet2021-08-11Hallo! Ons is bly dat jy die skyfies nuttig vind. Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat vir voorbereidingsdoeleindes op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgeb
izak2021-08-10Marius, gelukkig het my politieke sienings niks hiermee uit te waai nie. Hierdie artikel gaan oor die mediese wetenskap en ek haal ook mense aan wat iets weet van die regte van mediese dokters.
Ons land het uitstekende medici en briljante navorsers. Ek i
At du Plessis2021-08-10Ek het nie kommentaar nie maar wel 'n vraag. My broer het beroerte gehad en voorlopig lyk dit of sy sig aangetas is.
Is daar 'n boekklub waarby ek hom kan aansluit om na boeke te luister?
Elleke Boehmer2021-08-10Hi Jean
I'm going to take a more time to think about and address all your interesting points and observations above. But I did want to say how grateful I am to you for the Craig Foster references, to the earlier work as well as Octopus Teacher. By strang
LitNet2021-08-09Hallo! Hier is 'n direkte skakel na die vraestel: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Gr_9_Wisk_V1_Julie2018_JM_du_Plessis_bygewerk.pdf. En hier is 'n skakel na die memo: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Gr_9_Wisk_V1_Mem