Kommentaar

Vervel

Leona Conradie 2021-08-19 Baie dankie, almal, ek waardeer dit opreg.

A lesson still not learnt

Gustaf Claassens 2021-08-19 The West, led by America, are a bunch of war mongerers. They specialise in regime changes and destabilise countries at will. They act in own interest and are driven by power, money and greed. There are numerous examples of which Iraq, Syria, Libya, Yemen

Dad

Mariana 2021-08-19 Amazing - treffend.

Ontmoet ons nuwe Kommadagga-kandidate

Melvin Swart 2021-08-18 Kenneth Williams ... jou yster: tot die kis sak!

Driving Miss Daisy ... reguit kospotte toe

Karen Hart 2021-08-18 Baie dankie, Greta + Bester. Ek waardeer dit.

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

Ilse Stokes 2021-08-18 Goeiedag, kan ons asb nog vraestelle vir graad 3 kry - vir al die kwartale. Dit sal my baie help. Baie dankie! Groete

Vervel

Martin Labuschagne 2021-08-18 Pragtig!

Vervel

SB 2021-08-18 Baie pragtig, Leona. Kan nie wag om meer te sien nie.

Vervel

Perlin+Manewil 2021-08-18 Baie mooi gedig, Leona. 💕

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Bernadette 2021-08-18 Goeiedag, ek is op soek na Geskiedenis-, Geografie-, NW- en Tegnologie-vraestelle en -memo's vir graad 6, ASB ter voorbereiding vir die derde kwartaal. Baie dankie!

Vervel

Prudence 2021-08-18 Pragtig, Leona. Hou so aan met jou mooi en kragtige woorde.

Manifes van die kremetartboom

Martin Labuschagne 2021-08-18 Dankie vir die plasing!

Vervel

Leona Conradie 2021-08-18 Baie dankie, Jerome. Ek heg baie waarde aan jou kommentaar.

Die Stella-moorde deur Susan Cilliers, ’n lesersindruk

Susan Cilliers 2021-08-18 Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die boek, Anne-Marie.

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

LitNet 2021-08-18 Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaargevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus hierdeur om te sien watter vraestelle daar is; dit is ingedeel volgens graad en vakgebied

Vervel

JEROME EMILE COETZEE 2021-08-18 Dit is so mooi!!!! En uitdagend, dit is heel iets anders. Ek love dit.

Klinkklaar deur Daniel Hugo: ’n resensie

Jacobus Swart 2021-08-18 If it is art, it is not for all, and if it is for all, it is not art Arnold Schoenberg. dan moet die digkuns vallende staan

Driving Miss Daisy ... reguit kospotte toe

Greta+Bester 2021-08-18 Verruklik!

’n Ope gedig aan Afrikaanses

Martin Labuschagne 2021-08-18 Dankie!

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Mariejan Van Zyl 2021-08-17 Goeiedag, ek is dringend op soek na Afrikaans Addisionele Taal-vraestelle vir graad 6 en 7.

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

LitNet 2021-08-17 Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 5-gedeelte van 'n indeks wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Blaai deur hierdie lys om te sien watter vraestelle en memo's daar is. Klik telkens op die skak

Die lys van seëninge is lank, tog ...

Philippus 2021-08-17 Ja'k, die lys kan langer word! Laat my dink wat die ou (man, vrou, koning, skaapwagter of politikus) gesê het. Wat buig jy jou neer, o my siel?..... Hoop op God! Die verlossing van my aangesig en my God! (Al neem dit soms langer as wat mens kán wag, din

Oorspronklike sonde, onsamehangende konsep

F C 2021-08-17 Die eerste skeppingsverhaal is geskryf tussen 586-539 vC, dus gedurende die Babiloniese ballingskap. In die https://www.jewishvirtuallibrary.org is die volgende opgeteken; “The Chaldeans, following standard Mesopotamian practice, deported the Jews aft

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

Meisie van der merwe 2021-08-17 Op soek na graad 5-Afrikaans-vraestelle, kwartaal 3, asb.

Klinkklaar deur Daniel Hugo: ’n resensie

Nicolaas 2021-08-17 Poësie, soos musiek, is suurstof vir die covid-voos mensdom. Dankie, Daniel, vir 'n netjiese bundel.

Andries van Aarde se geestelike reis na iewers: Bybelgesag, spiritualiteite en politiekerye

Paul P Vorster 2021-08-16 Andries, wat `n gelooflike reis. "Ongelooflik" sal sekerlik onvanpas wees in die konteks van hierdie artikel. Groete.

Oorspronklike sonde, onsamehangende konsep

Johann 2021-08-16 Die hele verlossingsboodskap is dwaasheid vir die wyse mense, en dis so bedoel om die wyse te beskaam, maar ek ken nie eens een wyse wat dit in sy sokkies kan sit en rook nie.

Gratis Pad na jou hart-werkkaarte vir die klaskamer

HENK VILJOEN 2021-08-16 Eduan, Janet Eduan, jy moet loer na die vereistes van 'n literêre opstel soos vir Afrikaans Huistaal verwag word. Janet, daardie werkkaartboekie is lesidees en nie almal het antworode nie. Daar is wel aparte werkkaarte waarvoor ek antwoorde het.

Gratis Pad na jou hart-werkkaarte vir die klaskamer

LitNet 2021-08-16 Hallo! LitNet het 'n hele klomp vraestelle en memo's wat kan help met algemene voorbereiding en vaslegging. Ons beskik nie oor inhoud van alle vakke en grade nie, so miskien is daar nie die werkkaarte en antwoorde beskikbaar waarna jy soek nie. Volg hierd

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2021-08-16 Hallo! LitNet het 'n hele klomp vraestelle en memo's wat kan help met vaslegging en hersiening van jou werk. Volg hierdie skakel om die indeks te bereik - dis waar al die vraestelle op een plek bymekaargevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toet

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2021-08-16 Hallo! LitNet het 'n hele klomp vraestelle en memo's wat kan help met vaslegging en hersiening van jou werk. Volg hierdie skakel om die indeks te bereik - dis waar al die vraestelle op een plek bymekaargevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toet

Meneer, wees lief vir jou eie vrou ...

Erna 2021-08-15 Ja, 'n saak het twee kante en dan het ons Jesus ... Vir alle Christene bly liefde vir ons naaste die tweedegrootste gebod ... En vergifnis voor offers ... Hoe klink dit my almal vergeet van die liefde van Christus?

Gratis Pad na jou hart-werkkaarte vir die klaskamer

Janet 2021-08-15 Goeiedag, ek is op soek na die memorandum van Pad na jou hart se les-idees en werkkaarte vir die klaskamer. Dit is ‘n 24 bladsye-werkkaart. Ek soek dringend na die antwoorde op die vrae.

Lenteblom by die kykNET Silwerskerm-fees 2013

Eric 2021-08-15 Kan ek maybe die movie kry?

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2021

Neil van Heerden 2021-08-15 Dankie PEN vir hierdie maandelikse samevatting van Afrikaanse boeknuus. Dit is besonder nuttig. Doen asseblief so voort.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Nm 2021-08-15 Hallo, ek sukkel vreeslik met Wiskunde, graad 7. Waar kan ek 'n Augustus-vraestel kry?

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jeremy Vearey

William Gertze 2021-08-15 Die beste van die beste.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Andre 2021-08-14 Ek wil graag weet, my vrou wil skei. Is sy geregtig op my padongelukfondsgeld?
Top