Kommentaar

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

Montao Oosthuizen 2021-08-27 Help my asseblief ek doen 'n navorsingstaak oor Droomdwelwers.

Ek het

Ferdi 2021-08-26 Knap gedaan!

Biltong en brandewyn

Marie Spruyt 2021-08-26 Ons vroegste voorsate het gou geleer dat deur oorskietvleis te droog, daar môre weer kos sal wees. In ystydperke is dit gevries. En daaglikse braaivure was ’n noodsaaklikheid. Niks nuuts onder die son nie ...

Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

Olivia 2021-08-26 Hi! Ek’s Olivia, 'n graad 9-leerling wat hierdie boek behandel. Baie dankie! Hierdie help my vreeslik baie! Ek sal net graag wil weet wat was Derick van der Walt se inspirasie om die boek te skryf! Great boek en movie!

Biltong en brandewyn

Hans Richardt 2021-08-26 Angus, op jou stoep kan jy jou 3 koppies koffie drink, vir ongeveer 10% afname in hartvatsiektes en jou 2 glase papsak vir 34% afname in hartvatsiektes. Dan kan jy vet biltong en tjops eet sonder kwellinge ...

Biltong en brandewyn

Hans Richardt 2021-08-26 Angus, jy dring so aan om te trek. Vanderkloof is jou antwoord, die dam het altyd water. Dan bly jy teen die rante van Renosterberg en sukkel met ANC-munisipaliteit. Niemand sal jou geloof bevraagteken nie. Dan is jy in die karoo. Daar is jagplase en dr

Biltong en brandewyn

Angus 2021-08-26 Hans, ons kan trek, maar waarnatoe? Ek het al gedink Orania toe, maar nou kla jy so dat ek my bedenkinge het. En nog 'n ding: geen fynproewerkoffiedinker smyt 'n klomp suiker in sy ordentlike koffie nie.

Afrikaanse letterkunde laat regsmense met nuwe oë na sake kyk

Johan Coetzee 2021-08-26 Verder reken ek dat Simon Bruinders se DIE SIDEBOARD ook noemenswaardig behoort te wees oor die grondonteieningskwessie. Juis vanuit 'n "ander" hoek.

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

LitNet 2021-08-26 Goeiedag! Ons ontvang baie navrae rondom die dierepraters se kontakbesonderhede, maar mag dit ongelukkig ingevolge die nuwe wetgewing nie verskaf nie. Groete, die LitNet-redaksie

Hitler’s spies: Secret agents and the intelligence war in South Africa by Evert Kleynhans – reader impression

ROBERT BARRIE. 2021-08-26 Die ‘sad’ ding is dat die verraaiers soos die Radleys al die jare as helde in gemeenskappe beskou is terwyl mense soos Sailor Malan en Gideon Jacobs deur die NP-kabaal nooit vereer is nie. Die FAK sal vandag nog rondgaan en OB-grafte as histories beha

Skole-navrae

jm botes 2021-08-26 Kan u my asb help. My seun moet 'n speletjie ontwerp van Vlerkdans. (Opsomming.)

Xinjiang – skaakmat?

Ferdi 2021-08-26 Baie insiggewend. Dankie.

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Francois 2021-08-26 Hello. Ek soek Hettie se kontakdetails, asb.

My emmer loop oor

Pieter Loots 2021-08-26 Dankie, Petro.

Biltong en brandewyn

Hans Richardt 2021-08-25 Angus, Tiens skryf oor era toe mense nog bestaansboerderye gehad het. Nou leef ons in era van ANC en ubuntubelastings. Jy kan nie meer onder boom in agterplaas slag nie, want daar is gesondheidswette met regulasies en geloofsvoorskrifte van halaal tot ko

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

LitNet 2021-08-25 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis

Elisabeth Eybers, die vrou met ’n blou fiets in Amsterdam

Estelle Neethling 2021-08-25 Pragtige, gevoelvolle kommentaar.

Elisabeth Eybers, die vrou met ’n blou fiets in Amsterdam

Estelle Neethling 2021-08-25 Pragtige kommentaar.

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Ella van den berg 2021-08-25 Hallo, ek stel belang in ou vraestelle vir graad 8, asb. As dit moontlik is al die vakke, asb!

Superheld

Mal 2021-08-25 Lol

Biltong en brandewyn

Angus 2021-08-25 Nee wat! 'n Boer maak mos darem 'n plan, of hoe? Jy koop vir jou een van daai elektriese koffiemeulentjies, gooi so 'n paar snytjies biltong daarin, en druk die knoppie. En siedaar! hope biltong wat lyk soos wol, en maklik om te kou.

Alle problemen begonnen met Van Riebeeck: de verbazende oogst van tien jaar journalistiek werk in Zuid-Afrika

Bernard Grant 2021-08-25 Immer de estetische waarnemer zelf - wederom leuk artikel.

My emmer loop oor

Petro Viljoen 2021-08-25 Pragtig.

Die waarde van boeke – wat behels dit?

Johan de Nysschen 2021-08-25 Mooi Francois. Lekker om dit te hoor van iemand wat ons taal liefhet. Jy weet hoe om die woorde in te span om dit wat ons ook glo, te verwoord.

almal se vyand

Petro Viljoen 2021-08-25 DIt is 'n baie raak beskrywing van die tye waarin ons lewe.

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)

LitNet 2021-08-25 Hallo! Ons het nie die opsommings en opstelvrae waarna jy op soek is, op LitNet beskikbaar nie. Daar is wel baie ander hersieningsmateriaal en oefenvraestelle. Volg hierdie skakel en kyk wat alles onder hierdie indeks sorteer: https://www.litnet.co.za/ind

Biltong en brandewyn

Hans Richardt 2021-08-25 Tiens, dit neuk met biltong as jy ouer is en tande nie meer so goed nie. Dan sal jy maar biltong in mampoer moet doop en voggies so afsuig, tot biltong sag is? Drank en biltong is deesdae duur, veral met ANC se "sin tax" op alles as luukses? Die era w

Vir Crito: Ek versoek ’n resensie van dié resensie van die Groot Romanwedstryd se wenner

Akito 2021-08-25 Resensies is 'n vorm van literêre hekwagtery. Vermy dit.

New from Jonathan Ball: A Pretoria boy by Peter Hain

Akito 2021-08-25 This man fought hard to bring about a democratic South Africa and when it dawned, he ran away from it - back to merry old England!

Alle problemen begonnen met Van Riebeeck: de verbazende oogst van tien jaar journalistiek werk in Zuid-Afrika

Akito 2021-08-25 Sterling example of the vilification of white (South) Africans. Bravo! Hope you make good money with your book at the expense of a vulnerable minority.

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)

Susie Schmidt 2021-08-24 Hi Naomi. Het julle dalk opsommings en opstelvrae met antwoorde vir Eienaam deur Christine Barkhuizen en Dit is ek, Lara deur Riana Scheepers? Afrikaans Huistaal, Graad 11.

Genadedood is ’n demokratiese reg

Willem Landman 2021-08-24 Ek sien hierdie kommentaar nou eers. Ek reageer omdat dit ’n belangrike punt opper wat reggestel moet word. Schoeman het die wens uitgespreek dat sy besluit, en hoe hy daarby uitgekom het, in die openbaar gebruik sou word om die debat oor bystanddood

Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket

Karenien Myburgh 2021-08-24 Ek is op soek na die boek Dokter Karenien (Dricky Beukes, 1985).

Uitnemendheid

marco 2021-08-24 15 Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. 16 Want alles wat in die wêreld is - die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid va

Persverklaring: Virtuele bekendstelling van Breyten Breytenbach se kunsuitstalling Skeursels en ’n volksboekie of ’n traktaat Hokhokaai fragmente

LitNet 2021-08-24 Vanuit die persverklaring: ’n Spesiale oplaag van 100 van Hokhokaai fragmente sal gekoop kan word teen R450 per kopie. Francois Lötter kan hieromtrent gekontak word by francois@breytenbachsentrum.co.za.

LitNet: Afghanistan, ’n les vir Suid-Afrika

Hans Richardt 2021-08-23 Dit gaan nooit oor demokratisering met VSA-voorskriftelikheid nie.

Die einde van ’n asimmetriese oorlog

Hans Richardt 2021-08-23 In Viëtnam het die Franse gestruikel, voor VSA. Tog het die VSA nuwe wapenstelsels na die oorlog gehad. Tot die asimmetriese oorlog die VSA op eie bodem tref. Daar was wapens agtergelaat in Viëtnam. Die ou wapentuig wat agtergelaat was in Afghanistan, w

LitNet Akademies Weerdink: Grondhervorming, onteiening en artikel 25 ‒ stand van sake

Mario Nel 2021-08-23 In die slot meld die skryfster dat "Tog was die bestaande Onteieningswet reeds vir jare uit pas met die Grondwet en in bepaalde opsigte vaag en onduidelik. Regspraak het verder aangetoon dat daar op alle vlakke van grondhervorming ernstige tekortkomings,

Klinkklaar deur Daniel Hugo: ’n resensie

Willene Botha 2021-08-23 Covid het ons verander... en ons beteken alle rasse op aarde. Om te dink aan die aanslag was dramaties, maar ons slimmigheid het tog gewen om op te lig en te verbeter. Dankie, Daniel Hugo, vir jou bydrae.

Persverklaring: Virtuele bekendstelling van Breyten Breytenbach se kunsuitstalling Skeursels en ’n volksboekie of ’n traktaat Hokhokaai fragmente

Frikkie Bakkes 2021-08-23 Baie dankie. Ek het die grootste deel van Breyten se digbundels in my besit ...
Top